Financial Management N6 — Document SAL

June 2026 — N6 — Financial Management

N6 2026 Nated Business
↓ Download PDF Facebook X 📄 403.8 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 200 marks ⏱️ 3h 📄 16 pages 📝 113 items found 📚 1 topics
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

113
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Jy moet n stel rekeninge vir PIRI op die PASTEL program rekenariseer.
1.1.1kep n nuwe stel rekeninge wat jy PIRI noem. Moet NIE van die Setup Assistant gebruik maak nie.
1.1.2Skep die volgende algemenegrootboekrekeninge. Gebruik die gegewe rekeningnommers en koppel elke rekening aan die korrekte verslagskrywerskategorie. REK.NR. REKENINGNAAM SALDO S OP
1.1.3Gebruik die algemene joernaal om verlede jaar se saldo s wat in
Q1— Section header —
1.1.4Druk die algemene joernaal se BONDELLYSTINGS, met kontras.
1.1.5Boek verlede jaar se algemene joernaal oor na die algemene grootboek (werk dit by\ (19\
1.2.1Gebruik die ALGEMENE JOERNAAL om joernaalinskrywings van die eindoordragte van onttrekkings en die netto wins op Maart 2018 te maak. Gebruik TRANS18 as verwysing en verskaf ge paste beskrywings daarby.
1.2.2Moet NIE die algemene joernaal se bondellysting van die eindoordragte druk nie. (2030186\ Kopiereg voorbehou Bla ai om asseblief
1.2Boek die algemene joernaal oor na die algemene grootboek (werk dit by\
1.2.4Gebruik die VOORRAADJOERNAAL om joernaalinskrywings van die eindoordragte van die handelsvoorraad op 1 Maart 2018 te maak. Gebruik TRANS18 as verwysing en verskaf n ge aste beskrywing daarby.
1.2.5Gebruik DIESELFDE VOORRAADJOERNAAL om joernaalinskrywing van die eindvoorraad aan die hand van fisiese voorraadopname op 28 Februarie 2019 te maak, R803 100. Gebruik ADJ19 as verwysing en verskaf
1.2.6Moet NIE die voorraadjoernaal se bondellysting druk nie.
1.2.7Boek die voorraadjoernaal oor na die algemene grootboek (werk dit by\
1.2.8Maak EEN DRUKSTUK van die Entry Type Details (inskrywingstipe besonderhede\in die algemene joernaal en die voorraadjoernaal (op EEN bladsy\vir hierdie jaar,
1.3Die volgende saldo s toon die uitwerking van die transaksies gedurende hierdie jaar: REK.NR. REKENINGNAAM SALDO
1.3.1
1.3.2Moet NIE die voorraadjoernaal se bondellysting druk nie.
1.3.3Boek die algemene joernaal oor n a die algemene grootboek (werk dit by\ (2030186\ Kopiereg voorbehou Bla
1.3.4
1.3.5Kopieer hierdie jaar se werklike bedrae oor na volgende jaar se begroting.
1.3.6Verhoog ALLE inkomste en uitgawes met 8% en rond dit af tot die naaste R10.
1.3.7Onthou dat die eindvoorraad op 28 Februarie 2019 die begrote beginvoorraad op 1 Ma art 2019 is.
1.3.8
1.3.9
1.4.1Gebruik die Report Writer om die volgende NETTOWINSSTAAT op te stel. (Skep n nuwe verslag van voor af.\
1.4.3Gebruik die Report Writer Assistant om die NETTOWINSSTAAT,
Q1— Section header —
1.4.4Doen die volgende in MS Excel voordat jy die NETTOWINSSTAAT druk: Maak seker dat jy JOU EIE VERSLAG na MS Excel uitstuur aangesien GE EN punte toegeken sal word as jy die veranderinge aan EEN van die bestaande Pastel
1.4.5Stoor die dokument as NETTO WINS.
1.4.6Druk dit op EEN bladsy in portretformaat. (22\ [74] (2030186\ 10 Kopiereg voorbehou Bla74
Q2— Section header —
2.1ARBEID Mnr Clay is n ongetroude werknemer van Nkandla Producers. Hy word weekliks betaal. Die volgende inligting word aan jou, die rekenmeester, beskikbaar gestel:
2.1.1
2.1.2Vertoon die hoofopskrif in vetdruk en fontgrootte 16.
2.1.3Gebruik die datumfunksie om al die datums op die betaalstrokie in te voeg.
2.1.4ebruik die korrekte datumfunksie om vandag se datum in te voeg. Hierdie funksie moet die datum outomaties verander as die betaalstrokie op n latere datum herdruk moet word.
2.1.5Maak seker dat AL die datums in PRESIES dieselfde formaat as in ie voorbeeld verskyn.
2.1.6Bereken die ouderdom op die begindatum in jare soos volg: Begindatum minus geboortedatum gedeel deur 365.
2.1.7Bereken die uidige ouderdom in jare soos volg: Vandag se datum minus die geboortedatum gedeel deur 365.
2.1.8Gebruik die Excel
Q2— Section header —
2.1.9Gebruik formules en /of selverwysings om die ontbrekende bedrae (waar die vraagtekens verskyn\AFDELING B en C te bereken.
2.1.10Gebruik n selverwysing om die bruto verdienste van AFDELING B na AFDELING C oor te dra.
2.1.11Vertoon AL die bedrae in AFDELING C as n randgeldeenheid met TWEE desimale. (2030186\ 12
2.1.12Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in wat die voorkoms van die hele betaalstrokie kan verbeter.
2.1.13Voeg jou EKSAMENNOMMER (links\en DRUKSTUK 5 (regs\ as n kopskrif in.
2.1.14Stoor die dokument as BETAALSTROKIE
2.1.15DRUK dit op EEN bladsy in landskapsformaat. (27\
2.2FORMULES:
2.2.1Skakel die spreiblad
Q2— Section header —
2.2.2Verstel die kolombreedtes sodat die sprei blad op EEN bladsy in landskapsformaat kan inpas. Maak seker dat AL die inligting steeds sigbaar is.
2.2.3Moet NIE die Fit to one page opsie kies nie aangesien geen punte toegeken sal word vi r drukwerk van kleiner as 100% Arial of Calibri, fontgrootte 10 of 12
2.2.4Verander die kopskrif na DRUKSTUK 6.
2.2.5Vertoon die ry kopskrifte (1, 2, 3 ...\en die kolomkopskrifte (A, B, ?C ...\ Moet NIE hierdie kopskrifte tik nie.
2.2.6Ver skuil die rye waarin die geboortedatum en die ouderdom op die begindatum getoon word.
2.2.7Stoor die gewysigde dokument as FORMULES1.
2.2.8DRUK dit (met ry en kolomkopskrifte\op EEN bladsy in landskapsformaat. (20\ [47] (2030186\ 1347
Q3— Section header —
3.1GEVORDERDE EXCEL Die volgende begroting is uit Sissy Fashions se boeke onttrek:
3.1.1Tik die volgende begroting oor, presies soos dit gegee word. Moet NIE die kolomkopskrifte (A, B, C, ens\ of die ry kopskrifte (1, 2, 3, ens\ in die gearseerde gebiede intik nie. Dit is slegs n aanduiding
3.1.2Sentreer die hoofopskrif in ry 1 oor die breedte van die sprei blad Vertoon hierdie opskrif in skuinsdruk.
3.1.3Sentreer die subopskrif in ry 2 oor die breedte van kolom B tot D.
3.1.4Sentreer die kolomopskrifte in ry 3.
3.1.5Gebruik formules en/of selverwysings om die ontbrekende bedrae, waar die vraagtekens verskyn, te bereken.
3.1.6Voeg horisontale en vertikale lyne in, presies soos getoon word. Moet NIE die ry en kolomkopskrifte druk nie.
3.1.7Vertoon bedrae as heelgetalle met n duisende skeier (geen R teken nie\
3.1.8Voeg jou EKSAMENNOMMER as n linkerkopskrif en DRUKSTUK 7 as n regterkopskrif in.
3.1Stoor die sprei blad as GEVORDERD.
3.1.10DRUK die sprei blad op EEN bladsy in portretformaat. (15\ (2030186\ 14 Kopiereg voorbehou
3.2GRAFIEK
3.2.1Gebruik die spreiblad
Q3— Section header —
3.2.2Toon die kapasiteits peile (wat in die begroting getoon word\op die as van die grafiek.
3.2.3Voeg gepaste (geskikte\ls vir die as en die as in.
3.2.4Voeg d ie volgende opskrifte bo die grafiek (NIE as kopskrif nie\oor 3 lyne in, soos hier onder getoon word. SISSY FASHIONS SE VERANDERLIKE BEGROTING (Tik jou EKSAMENNOMMER hier.\ DRUKSTUK 8
3.2.5Toon die legende aan die regterkant van die grafi ek.
3.2.6Stoor die grafiek as GRAFIEK.
3.2.7DRUK die grafiek op n aparte bladsy in landskapsformaat. (11\
3.3FORMULES
3.3.1Skakel die sprei blad
Q3— Section header —
3.3.2Verstel die kolombreedtes sodat die sprei blad op EEN bladsy in landskapsformaat kan inpas. Maak seker dat AL die inligting steeds sigbaar is.
3.3.3Moet NIE die Fit to one page opsie kies nie aangesien geen punte toegeken sal word vir drukwerk van kleiner as 100% Arial of Calibri, fontgrootte 10 of 12, nie.
3.3.4Vertoon die ry kopskrifte (1, 2, 3 ...\en die kolomkopskrifte (A, B, C ...\et NIE hierdie opskrifte tik nie.
3.3.5Verander die kopskrif na DRUKSTUK 9. 3.
3.6Stoor die gewysigde dokument as FORMULES2.
3.3.7DRUK dit (met ry en kolomopskrifte\op EEN bladsy in portretformaat. (8\ [34] (2030186\ 1534
Q4— Section header —
4.1GELYKBREEKBEREKENINGE Big Makers verskaf die volgende inligting op 31 Mei 2 018: Verkoopsprys per eenheid R25 Veranderlike koste per eenheid R13 Gelykbreekhoeveelheid
4.1.1Gebruik die gegewe inligting om die volgende op 31 Mei 2018 te bereken: (a\ (b\ (c\ Gr ensinkomste Totale vaste koste Aantal eenhede in Mei 2018 verkoop
4.1.2Tik elke formule in woorde en toon AL die berekeninge duidelik.
4.1.3Vertoon jou antwoorde in die Suid Afrikaanse geldeenhed, met TWEE desimale, waar toepas lik. (1\
4.1.4Voeg jou EKSAMENNOMMER as n linkerkopskrif en DRUKSTUK 10 as n regterkopskrif in. (1\
4.1.5Stoor die dokument as GELYKBREEK.
4.1.6DRUK dit op EEN bladsy in portretformaat. (1\
4.2GELYKBREEKTABEL Big Makers bereik sy maksimum aantal eenhede wat in Mei 2018 geproduseer en verkoop kan word.
Q4— Section header —
4.2.2 Voltooi die tabel vir 10 gelyke intervalle op grond van die maksimum aantal eenhede wat geproduseer en verkoop is.
4.2.3Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in wat die voorkoms van die tabel kan verbeter.
4.2.4Vertoon AL die bed rae as heelgetalle. (2030186\ 16 Kopiereg voorbehou Bla ai om asseblief
4.2.5Voeg jou EKSAMENNOMMER as n linkervoetskrif en DRUKSTUK 11 as n regtervoetskrif ( footer
4.2.6Stoor die dokument as TABEL.
4.2.7DRUK dit op EEN bladsy in portretformaat. (13\ [31]31
Q5— Section header —
5.1Gebruik die gegewe voorbeeld om n kontrakkostestaat in New World Builders se boeke op te stel. KONTRAKKOSTESTAAT Waardevermindering op masjinerie Arbeid Bokoste Materiaal gebruik
5.2Vertoon AL die bedrae met TWEE desimale.
5.3Voeg enige netjiese horisontale en vertikale lyne in. (2030186\ 17 Kopiereg voorbehou
5.4Voeg jou EKSAMENNOMMER as n linkerkopskrif en DRUKSTUK 12 as regterkopskrif in.
5.5Stoor die dokument as KONTRAK.
5.614

Topics Identified

1
Forms of Ownership

Mark Allocation

Total200 marks
Sections74 + 47 + 34 + 31 + 14 = 200 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectFinancial Management
LevelN6
Document typeQuestion paper
Year2026
MonthJune
Pages17
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago0y
SeasonWinter (SH)
Start dayMonday
Exam periodJune 2026
Days since exam132

About Financial Management examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size403.8 KB
Pages17
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
FingerprintEF9A8BB896CD

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.