This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Hoe word 'n nuwe mark geskep? (5\
1.2Hoe word 'n mededinger ontleed? (6\
1.3
1.4Wat is die mededingerontledingsraamwerk (' competitor analysis framework '\ (8\
1.5
1.6Verspreiding bly die kernelement wat deur die organisasie gebruik moet word om te verseker dat klante perfekte diens ontvang. Noem DRIE toepaslike elemente van die bemarkings amestelling ('marketing mix'\
1.7Verduidelik die verskil tussen direkte en indirekte verspreidingskanale en dui ook aan of dit op die bostaande scenario van toepassing is. (6\
1.8Noem TWEE motors waarmee Lexus blykbaar meeding. (2\
1.950
Q2— Section header —
2.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (2.1.1
2.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1.1Roomys is 'n voorbeeld van private goedere.
2.1.2Private goedere is 'n uitsluitende en mededingende produk.
2.1.3Vars lug is 'n voorbeeld van openbare goedere.
2.1.4Die direkte kanaal laat verbruikers toe om goedere indirek vanaf die vervaardiger te koop.
2.1.5Verbruikerbemarking verwys na onvoltooide produkte wat hoofsaaklik deur individue gekoop word.
2.1.6Verbruikerbemarking is die sakeproses wat goedere en dienste met fokus op die individu en persoonlike gebruik bemark. (4030076\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.1.7
2.1.8Die rol van beplanning is om verkope binne die organisasie te verbeter.
2.1.9Interaktiewe bemarking vind tussen klante en werknemers plaas.
2.1.10
2.2Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (2.2.1
2.2.10\die ANTWOORDBOEK neer.
2.2.1'n Funksie van bemarkingsbestuur wat die maatskappy in staat stel om inligting oor d ie produk aan klante te verskaf. Infrastruktuur Korting
2.2.2
2.2.3Die klant is koning, is ... prysaansporing, gratis monster. onskeibaarheid. klantgesentreerd.
2.2.4
2.2.5Wat is die kernrol van bemarkingsbestuur? Inkomsteprysbepaling Teenhandel Help om wins te verhoog
2.2.6moet word en die toewysings van hierdie aktiwiteite aan die korrekte persoon. Grond en geboue Kapitaaltoerusting
2.2.7
2.2.8... verkaf produkdetail deur die media aan klante. Promosie Prys Advertensie Verspreiding
2.2.9Die verkoper kontak die koper direk en oorreed hom/haar om die goedere te koop. Laekostestrategie Onderhandelinge Beskrywing
2.2.10Bemarking begin met die identifisering van die mark wat die bemarker wil betree; dit vereis 'n gedetailleerde ondersoek van verskeie markte en die keuse van aantreklike markte. Verkoopsbestuur
2.3Noem VYF tipes markte en gee EEN voorbeeld van elk. (10\
2.4Gee DRIE tipes verbruikeraankoopgedrag. (3\
2.5
2.5.1Aangepaste herkoop ('modified re buy'\
2.5.2Nuwe taak ('new task'\
2.5.3Direkte herkoop ('straight re buy'\ (3 3\ (9\
2.6Verduidelik die volgende begrippe kortliks en gee ook TWEE voorbeelde van roetine aankope.
2.6.1Komplekse aankoopgedrag (3\
2.6.2Roetine aankope (5\ [50] TOTAAL AFDELING B: 50 AFDELING C50
Q3— Section header —
3.1
3.2Gee AGT vaardighede waaroor 'n bemarkingsbestuurder moet beskik. (8\
3.3Hoe lok mededingers klante? (7\
3.4
3.5Bespreek DRIE algemene sleutelverantwoordelikhede van 'n bemarkingsbestuurder. (15\
3.6Noem VIER funksies van bemarking. (4\ [50] (4030076\ Kopiereg voorbehou50
Q4— Section header —
4.1
4.2Noem VIER tipes promosie. (4\
4.3
4.4Gee 'n gedetailleerde verduideliking van die volgende bemarkingsbestu ur bemarkingsamestelling (' marketing management marketing mix '\
4.4.1Produksamestelling ('production mix'\
4.4.2Prysingsamestelling ('pricing mix'\
4.4.3Promosiesamestelling ('promotional mix'\
4.3.4Kanaalsamestelling ('channel mix'\ (4 3\ (12\
4.5Definieer teikenmark (2\ [50] TOTAAL AFDELING C: 100 GROOTTOTAAL: 20050