Kantoorpraktyk N5 — Document

November 2020 — N5 — Kantoorpraktyk

N5 2020 Nated Business
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 200 marks ⏱️ 3h 📄 8 pages 📝 69 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

69
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.1.1
1.1.2Die bepaal van priotiteite is 'n belangrike stap in beplanningsaktiwiteite.
1.1.3'n Bestuursassistent moet altyd aan detail aandag skenk.
1.1.4'n Persoon kan vir 'n lang tydperk produktief werk sonder om 'n rustydjie te neem. 1.
1.5Krisisse kan nie te enige tyd voorkom nie en kan voorsien word.
1.1.6Boodskappers gebruik fietse, motorfietse en voertuie om pos en pakkies af te lewer.
1.1.7'n Teenwoordigheidsregister verseker dat alle werkers nie by die werk is nie en dit word gewoonlik gebruik om betaling te bereken.
1.1.8'n Lopende rekening staan ook as 'n spaarrekening bekend.
1.1.9'n Dagboek is 'n boek wat ruimte vir elke dag van die jaar bevat.
1.1
1.2Kies 'n term uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A M\langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.3
1.3.10\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1'n (Tjek/Spaar\ rekening bied oortrekkingsfasiliteite.
1.3.2'n (Tjek/Spaar\ rekening staan ook as 'n lopende rekening bekend.
1.3.3
1.3.4(Diktee/Delegering\beteken dat iets in woorde aan 'n ander persoon oorgedra word wat dit op skrif moet stel. (4021225\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.3.5(E posse/Fakse\as metode om inligting of dokumente te versprei word dikwels gebruik om persone wat nie maklik op ander maniere bereik kan word nie, in te lig.
1.3.6(E posse/Fakse\word dikwels as verspreidingsmetode gebruik om 'n papiervrye kantoor te bevorder.
1.3.7(Delegering/Gesag\beteken dat die gesag en verantwoordelikheid aan ondergeskiktes oorgedra word.
1.3.8Inligting wat op verbale of nieverbale wyse met ander gedeel word, word (kommunikasie/besluitneming\enoem.
1.3.9(Netto loon/Totale aftrekking\is die deel van die bruto loon wat oorbly nadat aftrekkings gemaak is.
1.3.1050
Q2— Section header —
2.1Definieer elk van die volgende terme:
2.1.1Sekerheidsklaring
2.1.2Dagboek
2.1.3Inkomende pos
2.1.4Versekering
2.1.5
2.2
2.330
Q3— Section header —
3.1Onderskei tussen elk van die volgende:
3.1.1Afwaartse en opwaartse kommunikasie
3.1.2Vertikale en horisontale kommunikasie
3.1.3Garage kaarte en petrolkaarte
3.1.4Gesag en deleg ering
3.1.5
3.2Noem VYF riglyne vir die byhou van 'n dagboek. (10\
3.3Gee VYF pligte van 'n bo de (10\ [30] EN/OF30
Q4— Section header —
4.1Gee VYF brokkies inligting wat in die besoekersboek of op 'n aparte vorm voltooi moet word (10\
4.2Noem VYF riglyne vir doeltreffende delegering. (10\
4.3Gee VYF nadele van e posse. (10\ [30] EN/OF30
Q5— Section header —
5.1Bes preek VYF funksies van die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE\ (10\
5.2Bedry fspioenasie beteken dat 'n spioen gebruik word om vertroulike inligting oor goed soos die maatskappy se personeel, produkte, toerusting en geld te bekom. Dit is 'n algemene aktiwiteit wanneer 'n onderneming mededingers
5.330
Q6— Section header —
6.1Bestudeer die salarisstrokie en beantwoord die vrae. Salarisstrokie Tlhakodisho Cash n Carry (Edms.\pk Naam: Victoria Phenyo Personeelnommer: P0129 Tydperk: Week endigend 31 Januarie 2018 VERDIENSTE: Normale tyd: R900,00
6.1.1Wie se salarisstrokie word hier bo getoon? (1\
6.1.2Wie is die werkgewer? (1\
6.1.3Op watter datum sal die salaris beskikbaar wees? (2\
6.1.4Hoeveel is die jaarlikse bydrae vir die mediese fonds? (2\
6.1.5Hoeveel is die bruto loon? (2\
6.1.6Hoeveel is die totale aftrekkings? (2\
6.1.7Bereken die netto salaris. (2\
6.1.8Gee TWEE verpligte aftrekkings op die salarisstrokie. (4\
6.2
6.330
Q7— Section header —
7.1Noem VYF kenmerke van 'n elektroniese dagboek. (10\
7.2Noem VYF voordele van elektroniese liassering. (10\
7.3Gee VYF riglyne om 'n onaanvaarbare kantoorverhouding te voorkom. (10\ [30] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: 150 20030

Mark Allocation

Total150 marks
Sections50 + 30 + 30 + 30 + 30 + 30 + 30 = 230 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectKantoorpraktyk
LevelN5
Document typeQuestion paper
Year2020
MonthNovember
Pages8
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago6y
SeasonSpring (SH)
Start daySunday
Exam periodNovember 2020
Days since exam2,170

About Kantoorpraktyk examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size250.2 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint02EE4C482A14

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.