This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Kies 'n term /woord uit KOLOM B wat pas by 'n beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A J\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.1.5
1.2Voltooi die volgende sinne deur die woorde in die lys hier onder te gebruik. Skryf slegs die ontbrekende woord of woorde langs die vraagnommer (1.2
1.2.10\ in die ANTWOORDBOEK neer. balansstaat; bergingsretensiereg ('salvage lien'\; uitnodiging; medeborge; aandele; skuldenaar en skuldenaar retensiereg; regterlike ('judicial'\; verbeteringsretensiereg; gemagtigde; onderskeibaar; vrye oorskot: skuldeiser
1.2.1Daar is DRIE hooftipe retensieregte, naamlik ..., ... en ... .
1.2.2Wanneer twee of meer persone vir dieselfde skuld borg staan, word hulle ... genoem. 13030105 Kopiereg voorbehou
1.2.3Die rekord van bates en laste wat die insolvent moet indien wanneer hy/sy aansoek doen om gesekwestreer te word, word 'n ... genoem.
1.2.4Die maksimum lidmaatskap van 'n vennootskap is ...
1.2.5Besit is 'n absolute vereiste vir die bestaan van 'n geldige retensiereg. Sodanige besit moet ... en ... wees.
1.2.6'n Maatskappy is 'n onafhanklike draer van regte en verpligtinge, omdat dit ... het.
1.2.7'n Beslote korporasie word tot stand gebring deur 'n ... te registreer.
1.2.8'n Insolvente boedel word in twee groepe ingedeel, naamlik die ... en die ...
1.2.9Ten einde die omvang te bepaal waartoe die prinsipaal aanspreeklik is vir die onregmatige dade (delikte\ van die agent, moet vasgestel word of die agent as ... van die prinsipaal opgetree het of as ... .
1.2.10Die voorkeurorde waarin die skuldeisers van 'n insolvent betaal sal word vir geld wat na sekwestrasie aan hulle verskuldig is, is eerstens die versekerde ('secured'\ ... en dan die ... skuldeisers. (15
1.3Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf net 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1Rehabilitasie is die regsproses waarvolgens 'n insolvent se bates by wyse van 'n hofbevel van hom/haar weggeneem word.
1.3.2Die een ding wat 'n vennootskap en 'n beslote korporasie met mekaar gemeen het, is dat albei vorms van eienaarskap 'n stigtingsverklaring het.
1.3.3Die beslote korporasie is 'n sake entiteit wat uit 'n minimum van tien lede bestaan.
1.3.4'n Dekkingsverband is 'n ver band om 'n toekomstige skuld te verseker.
1.3.5Die doel van die 'beneficium verdeling' ('beneficium division'\ is om voldoende tyd aan die skuldeiser te verleen om die skuldenaar te dagvaar vir betaling van sy/haar skuld. (5 2\
Q2— Section header —
2.1Noem VIER kenmerke van 'n vennootskap. (4 2\ (8\
2.2Noem die vereistes waaraan 'n vennootskap moet voldoen voor die vennootskap gebonde sal wees aan enige kontrak wat hy sluit. (2 2\ (4\
2.3Noem VIER maniere waarop verteenwoordiging (verteenwoordigende hoedanigheid\ kan ontstaan. (4 2\ (8\
2.4Onderskei tussen vrywillige boedeloorgawe en verpligte sekwestrasie (4 2\ (8\
2.5Uit die verskillende beskrywings hier onder (2.5.1
2.5.3\identifiseer (noem\ die korrekte tipe agent in elke geval.
2.5.1Tensy hy/sy verbied word om dit te doen, mag hierdie agent die prinsipaal se goedere op krediet verkoop.
2.5.2Hierdie agent is 'n gelisensieerde agent wat goedere slegs vir kontant verkoop, tensy die prinsipaal hom/haar magtig om dit op krediet te verkoop.
2.5.3Anders as die eiendomsagent, onderhandel hierdie agent gewoonlik slegs die koop en verkoopprys van roerende goedere. (3 2\
2.6Lees die kort feitestel hier onder. Nadat jy elke feitestel bestudeer het, moet jy voldoende redes verskaf om aan te toon of elke feitestel op 'n daad van insolvensie neerkom of nie. Skryf 'Ja' of 'Nee' en gee 'n rede vir jou antwoord langs elke antwoord.
2.6.1
2.6.2
2.6.3Ayesha, 'n welgestelde rekenmeester wat haar eie firma van rekeningkundige praktisyns bestuur, nader twee van haar skuldeisers, XYB Bank en Rustic Furniture Supplies , en lig hulle in dat sy bereid is om haar skuld te delg deur elkeen van hulle slegs
2.6.4
2.7Bespreek die volgende vereiste vir 'n geldige vennootskapsooreenkoms: Elke vennoot moet iets tot die vennootskap bydra. (4 2\ (8\ [50] EN/OF50
Q3— Section header —
3.1
3.2Vergelyk die volgende kenmerke (onderskeidende eienskappe\in (3.2.1
3.2.5\tussen 'n beslote korporasie en 'n vennootskap (in die algemeen\ WENK: Teken 'n tabel (3 kolomme en 6 rye\soos in die voorbeeld aangedui en skryf die antwoorde in die tabel in jou ANTWOORDBOEK neer. Voorbeeld:
3.2.1Regspersoonlikheid
3.2.2Aanspreeklikheid vir ondernemingskulde
3.2.3Uitwerking van verandering in lidmaatskap
3.2.4Verantwoordelikheid om vertrouensplig uit t oefen
3.2.5Indiening van jaarlikse inkomstebelastingopgawes (5 2\ (10\
3.3
3.4Mev Baleni is die Besturende Direkteur van XPlatco Bpk, 'n mynmaatskappy. Mnr Curtis, die eienaar van 'n mineraalryke plaas, Platinum Hills, lig mev Baleni in dat hy bereid is om sy plaas aan XPlatco Bpk te verkoop teen die prys van
3.4.1
3.4.2Veronderstel mev Baleni is daaraan skuldig dat sy haar plig as direkteur nie nagekom het nie. Noem die vertrouenspligte wat sy nie nagekom het nie. (2\
3.4.3Veronderstel die aandeelhouers is nie tevrede met mev Baleni se optrede nie en nader u om advies. Wat mev Baleni se optrede betref, wil hulle weet of daar enige regsmiddels tot hulle beskikking is. Adviseer hulle dienooreenkomstig en verskaf redes vir jou antwoord.
3.5Jy het 'n getroude vriend wat 'n kredietkaart van Bank X het en wat (as borg\ aansoek by die bank gedoen het dat sy vrou (as medeskuldenaar\ sy kredietkaart deel en dieselfde gebruikersregte aan haar verleen as wat hy het.
3.5.1Watter een van die drie privilegies/ bevoorregtings kan hy gebruik as verweer teen die bank se eise dat hy al sy vrou se kredietkaartskuld betaal? (2\
3.5.2Skets in 'n sin 'n beskrywing van die spesifieke remedie wat jy hom sal aanraai om te gebruik. (3\
3.6
3.750
Q4— Section header —
4.1Bespreek die statute van 'n openbare maatskappy onder die volgende opskrifte:
4.1.1Definisie (2\
4.1.2Vorm en regsvereistes (4 2\ (8\
4.1.3Inhoud (3 2\ (6\
4.2Wat is die doel van ondernemingsredding vir 'n maatskappy? (2 2\ (4\
4.3Die direkteur van 'n maatskappy moet die nodige sorg en noulettendheid/vaardigheid toon wanneer hy/sy sy/haar bevoegdhede uitoefen. Verduidelik hierdie stelling kortliks. 2\ (6\
4.4Bespreek die gevolge van die ontbinding van 'n vennootskap in die algemeen. (2 2\ (4\
4.5Bespreek die omskepping van 'n maatskapp y in 'n beslote korporasie (BK\ onder die volgende opskrif: Implikasies van 'n omskepping in 'n BK (3 2\ (6\
4.6Noem TWEE gevolge van rehabilitasie op 'n insolvent. (2 2\ (4\
4.7Lees die gevallestudies hier onder noukeurig. Spesifiseer in elke gevallestudie die pligte wat die agent of verteenwoordiger NIE nakom nie.
4.7.1Zolani het 'n algemene volmag van Gary ontvang om in die algemeen namens hom op te tree. Ses maande nadat Gary die volmag aan Zolani verleen het, besoek hy Zolani se kantoor en versoek haar om die boeke ten opsigte van die volmag vir
4.7.2Manya magtig Nico om 'n lening van R1 miljoen met Quick Loans Bpk te onderhandel. Nico se kommissie sal 1% van die leningsbedrag wees. Nico kry 'n aanbod van Quick Loans Bpk om die R1 miljoen te leen op voorwaarde dat Manya alle regskoste in
4.7.3
4.7.4Steven stel Marwaan aan om sy (Steven se\woonstel te verkoop. Marwaan verkoop die woonstel aan Sibusiso teen 'n nominale bedrag. Sibusiso is in werklikheid in 'n vennootskap met Gary en die woonstel is aan die vennootskap verkoop.
4.7.5Sabeena verhuis van Kaapstad na Durban en stel vir Herman, 'n eiendomsagent, aan om haar meenthuis te verkoop. Herman verkoop die meenthuis aan Sibongile teen 'n nominale bedrag. Sibongile is in werklikheid in 'n vennootskap met Herman en die
Q5— Section header —
5.1Noem DRIE hoofklasse/hoofindelings van aandele en toon die eienskap/pe van elke klas/indeling aan in verhouding tot die ontvangs van 'n dividend. (1 punt vir klas + 3 punte vir klassifikasie\ (3 4\ (12\
5.2Bespreek verbande onder die volgende opskrifte:
5.2.1
5.2.2Sowel skuldenaars as skuldeisers wat by verbande betrokke is het regte en pligte ingevolge die bepalings van die reg. Noem DRIE van die verbandhouer se pligte ingevolge hierdie heersende omstandighede.
5.3Toe jou kollege onlangs hulle kwartaaltydksrif geloods het, het jy begin met 'n antwoordkolom, Your Questions Answered, waarin jy en 'n paar ander studente, onder toesig van julle dosent in Handelsreg, verskeie vrae met regsimplikasies
5.3.1Een van ons maatskappydirekteure is op 'n ernstige aanklag van diefstal gearresteer. (a\ Wat gebeur met sy posisie as direkteur as die hof hom skuldig bevind en veroordeel? (b\ Kan die direkteur voortgaan en sy posisie in die maatskappy
5.3.2
5.4Die volgende vraag hou glad nie verband met bogenoemde vra nie: Oorweeg die volgende stelling hier onder en skryf twee paragrawe oor die funksies en pligte van 'n maatskappy ouditeur. 'Die maatskappy