This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
2.1
2.2Yellow Bone w il 'n so kerbestuurder aanstel, wat die jong meisies sal afrig en lei en inligting oor hul fiksheid en beskikbaarheid sal v erskaf. Help Yellow Bone om 'n advertensie vir die pos van sokkerbestuurder op te stel om in die plaaslike
2.3Verduidelik aan Yellow Bone die metodes of opsies wat hy kan gebruik om die spelers te motiveer om hulle verbintenis tot die span se doelwitte te versterk, soos om wedstryde te wen en spelers vir die nasionale spanne voor te berei.
2.4Bestudeer die scenario hier onder en beantwo rd die vrae John Bull Proudly South African Manufacturing Company h et geen organisatoriese struktuur nie, en sy personeel werk onafhanklik in drie stede, naamlik Pretoria, Bloemfontein en Durban. Daar is aparte afdelings in die drie
2.5ndien Yellow Bone se totale bates R580 000 is en sy geprojekteerde netto wins R292 950
2.5.1Opbrengs op bate (5\
2.5.2Belasting betaalbaar aan die SAID; gebruik R292 950 as net to wins voor belasting en 25% vir belasting. (3\
2.5.3Opbrengs op bate (gebruik die na belastingsyfer (4\ [50] 409031550
3.1
3.2Taakveralgemening impli seer dat die werker 'n wye verskeidenheid take kry om te verrig. Noem TWEE ordele van taakveralgemening in die voertuignywerheid
3.3
3.4Gebruik die volgende inligting en stel 'n basiese inkomste en uitgawestaat op vir die gemeenskapspatroll
3.5
3.6Lees die stelling o nder en beantwoord die vraag wat daarop volg. Die dryfkrag agter die Vigs veldtog is die minister van gesondheid, Aaron Motsoledi, w at insette gehelp het met president Zama se toespraak in die
4.1Verduidelik aan Lerato die DRIE metodes wat sy kan gebruik om klante te lok (6\
4.2
4.3y wil 'n positiewe beeld vir haar onderneming uitdra. Verduidelik aan die hand van praktiese voorbeelde aan Lerato hoe sy 'n effektiewe beheerstelsel kan gebruik om 'n positiewe beeld te skep en gehaltediens by die
4.4Dudu, die winkelbestuurder, beplan om 'n bestelling vir gronds owwe en ander bestanddele vir die wegneemonderneming te plaas
4.4.1
4.4.2Help Lerato om die gelykbreekpunt in rand te bereken (3\
4.4.3Help Lerato om die gelykbreekpunt in eenhede te bereken (5\
4.4.4Help Lerato om die gelykbreekpunt te bereken as sy 'n wins van R5 000 wil maak 4\
5.1Lerato Bobo and Yellow Bone kan as entrepreneurs beskryf word, wat tot Suid Afrika se ekonomiese groei bydra. Motiveer hierdie stelling deur DRIE aspekte van die ekonomiese belangrikheid van 'n entrepreneur te noem
5.2Verduidelik aan Lerato en Yellow Bone ho e hulle hul persoonlike ontwikkeling kan gebruik om hul ondernemings te verbeter (4
5.3atter inligting word benodig wanneer 'n persoon om 'n sakelening aansoek doen (5 2\ (10\
5.4Gebruik die inligting hier onder om die volgende te bereken Jaarlikse vraag Da aglikse vraag Bestelkoste Ho ukoste
5.4.1Die ekonomiese bestelhoeveelheid (6\
5.4.2Die herbestelpunt (4\
5.4.3Die totale koste (4\
5.5Fisiese fiksheid raak 'n al hoe belangriker faktor in die keuring en aanstelling van kandidate in 'n organisasie, en ook in die regering se eie instellings . Noem DRIE moontlike redes waarom fisiese ondersoeke en evaluerings belangrik
5.6Gesag is 'n reg, wat van ander mense se optrede en vaardighede gebruik kan maak. Noem enige DRIE effektiewe maniere om gesag na 'n ondergeskikte te delegeer. Authority is a right , which may make use of