This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Watter EEN van die volgende maak NIE deel van 'n persoonlike rekenaar uit nie? Monitor Sleutelbord Modem
1.1.2Die volgende beskryf nie die sentrale verwerkingseenheid nie: Dit is 'n mikroskyfie Die klokspoed daarvan word in megahertz of gigahertz gemeet Dit interpreteer en voer instruksies en berekeninge uit Die rotasiespoed word in r/min gemeet
1.1.3... dien as 'n hindernis tussen individuele rekenaars of rekenaarnetwerke en die groter internet, en maak hulle onsigbaar. Rugsteun Indringerware Keermuur
1.1.4Die term, apparatuur, verwys na ... 'n stel instruksies waaroor 'n rekenaar moet geskik om te funksioneer.
1.1.5Indringerware infekteer 'n rekenaar op die volgende maniere, behalwe ... deur e pos aanhegsels.
1.1.6
1.1.7Wanneer 'n rekenaargebruiker die korrekte ergonomie beginsels navolg: Besering
1.1.8... word gedefinieer as 'n groep wettige regte wat kreatiewe werk beskerm teen onwettige gebruik, reproduksie, uitvoering of verspreiding sonder toestemming van die persoon wat die werk geskep het.
1.1.9Watter EEN beskrywing is korrek wanneer na ETG ( ROM \verwys word? Dit is data wat verander kan word.
1.1.10... is programmatuur wat gebruik word om indringerware waar te neem en te verwyder. BIUS ( BIOS
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
1.2.10
1.3Voltooi die volgende sinne deur 'n woord of woorde uit die lys hier onder te kies. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10
1.3.10
1.4Definieer die volgende begrippe:
1.4.6
1.5
1.5.1
1.5.2
1.5.3
Q2— Section header —
2.1
2.2
Q3— Section header —
3.1Definieer rekenaarteenvirus (2\
3.2Noem VYF maniere waarop virusse 'n rekenaarstelsel kan binnedring. (5\
3.311
Q4— Section header —
4.1Definieer rekeningkundebrondokumente (2\
4.2
4.2.1Noem TWEE bronne van inligting waarvandaan joernale permanente opsomming en rekords kry. (2\
4.2.212
Q1— Section header —
1.1Skep die volgende dokument in 'n sigbladprogram (Excel\. Gebruik die presiese selverwysings ( cell references \soos aangedui is. Jy sal gepenaliseer word indien jy die verkeerde seladresse gebruik.
1.1.1Moenie ry en kolomopskrifte of roosterlyn insluit nie dit is slegs ingesluit sodat jy kan sien watter seladresse om te gebruik. (1\
1.1.2Gebruik die teksomvoufunksie vir die kolomopskrifte in ry (1\
Q1— Section header —
Q1— Section header —
1.1.5Druk die dokument of 'n A4 landskapbladsy sonder ry en kolomopskrifte en roosterlyne. (1\
Q1— Section header —
1.2.1Bring die volgende veranderinge aan die hoofopskrif, "PLAASLIKE BOERE EERSTE", aan. Onderstreep Verander die lettergrootte na 18 pt en die lettertipe na Times New Roman. Sentreer die hoofopskrif oor die breedte van
1.2.2Verander die subopskrif na vetdruk en kursief. (2\
1.2.3
1.2.4Vetdruk en sentreer (horisontaal en vertikaal\ die kolomopskrifte in ry 5. Teksomvouing moet soos aangedui gebruik word. (2\
1.2.5Formateer ry 5 met verskaduwing Tan, Background 2 , en darker 50% (1\
1.2.6Bereken die antwoorde waar die alfabetletters A tot H in FIGUUR 2 voorkom. Gebruik die korrekte selverwysings in die formules. TOTALE KOSTE rys/kg per Hoeveelheid
1.2.7Gebruik die metode waarmee jy bekend is om horisontale en vertikale lyne in te voeg. (2\
1.2.8Vertoon alle syfers wat geld verteenwoordig met die R teken en desimale plekke. Alle ander syfers moet as heelgetalle vertoon word. (3\
1.2.9Regsbelyn en vetdruk alle antwoorde wat by A tot H bereken is. (2\
1.2.10Maak 'n DRUKSTUK van die sigblad in landskapformaat sonder ry en kolomopskrifte of roosterlyne. Die sigblad moet op een bladsy inpas. (2\ 4090465
Q1— Section header —
Q1— Section header —
1.3.1Vertoon die formules. (8\
Q1— Section header —
1.3.3Pas die kolomwydtes aan. (1\
1.3.4Stoor en druk die dokument in landskapformaat met ry en kolomopskrifte maar sonder roosterlyne. Die dokument moet op een A4
Q1— Section header —
Q1— Section header —
1.4.1Skep 'n kolomgrafiek deur TOTALE KOSTE en TOTALE INKOMSTE te vergelyk. (1\
1.4.2Voeg die volgende inligting as opskrif van die grafiek in: PLAASLIKE BOERE EERSTE
Q1— Section header —
1.4.3Die legende moet aan die onderkant van die grafiek verskyn. (1\
1.4.4Formateer die stipgebied ( plot area \deur die prentvulling ( picture fill \ssil Fish, te gebruik. (1\
1.4.5Verskaf geskikte titels vir die X en die Y as.
1.4.6Skuif die grafiek na 'n nuwe bladsy ( sheet (1\
1.4.7Druk die grafiek in landskapformaat op EEN bladsy. (1\ [5 (4090465\ 14
Q2— Section header —
2.1waarna hier bo verwys is, oop.
Q2— Section header —
2.3Bring die volgende veranderinge in die dokument aan.
2.3.1Verander die lettertipe na Verdana en die lettergrootte na 14 pt. (5\
2.3.2Verander die linker en regterkantruimt s van die bladsy na 3.5 cm. (1\
2.3.3Verander die woord "plaas" dwarsdeur die teks waar dit alleen staan na "yster" in vetdruk en kursief. (2\
2.3.4Verander die teks na twee kolomme. ie paragraaf, "Ek was op ... gewek" in kolom 1 en die paragraaf, " 'n Paar maande ... 150 gebore" in kolom 2
2.3.5Voeg 'n bladsybreuk voor die kolomme in. (2\
2.3.6Vetdruk en verwissel die kas ( toggle case \in die sin, "Jack Coetzee, sjef ... restaurant. (2\
2.3.7kolomme. Die teks van e lke kolpunt in sy eie kolom. (2\
2.3.8Voeg 'n bladsynommer regs onder op alle bladsye in, behalwe op bladsy 1. (2\
Q2— Section header —
2.5Stoor die dokument en maak 'n DRUKSTUK. [22] (4090465\ 16 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief22
Q3— Section header —
3.1Skep de volgende velde: FIELD INFORMATION NR. Auto number GEWAS 20 characters PRODUKKODE Text (4 characters\
Q3— Section header —
3.2
Q3— Section header —
Q3— Section header —
Q3— Section header —
Q3— Section header —
Q3— Section header —
Q3— Section header —
Q3— Section header —
Q3— Section header —
Q3— Section header —
3.3
3.4Skep 'n verslag ( report \eur die volgende opskrifte te gebruik: GEWAS DATUM AANGEKOOP EENHEDE IN VOORRAAD PRYS
3.4.1Gebruik slegs die soorte waarvan die prys R80 00 of meer is om in die verslag te verskyn. (1\
3.4.2Sorteer die data in dalende volgorde volgens die DATUM AANGEKOOP. (2\
Q3— Section header —
3.4.4Die berekende GEMIDDELDE PRYS moet onder die laaste prys verskyn en die woord "GEMIDDELD" moet onder die laaste EENHEID IN VOORRAAD verskyn. (2\
3.4.5Maak 'n DRUKSTUK van die verslag op 'n A4 portretbladsy. (1\ [22] TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL: 10022