Motorvakteorie N1 — Document

November 2023 — N1 — Motorvakteorie

N1 2023 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 9 pages 📝 61 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

61
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraag nommer (1.1
1.10\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Wat dui die nommer 45 in die bandmerk 205/45/R15 aan? Loopvlakdikte Lasindeks Raamformaat ('Aspect ratio'\ Vellingbreedte
1.1.2Met watter onderdeel kom 'n koelmiddel nie in aanraking nie? Enjinblok Silinderkop Suiers
1.1.3Op 'n metrieke mikrometer kan hele en halwe millimeters op die ... gelees word. Aambeeld Huls Skroefdop
1.1.4As die krukas van 'n eensilinder tweeslagenjin teen 3 000 rpm draai, draai die nokas teen ... 1 000 rpm 1 500 rpm
1.1.5Veiligheidstekens is noodsaaklik in 'n werkswinkel omdat: Die veelkleurighei d daarvan 'n werkswinkel netjies laat lyk. Dit die produktiwiteit in 'n werkswinkel opstoot. Dit veiligheid verbeter en die kans op beserings verminder.
1.1.6Watter onderdeel is nie deel van 'n tydkettingsamestel nie? Hidrouliese spanner Leireling ('Guide rail'\ Nokaskettingrat
1.1.7Die kleure van 'n verbodteken is: Blou en wit Swart en wit Rooi en wit Groen en wit
1.1.8Watter van die volgende stukke gereedskap word nie gebruik om 'n voertuig se olie te vervang nie? Kombinasiesleutel Oliefiltersleutel Bobbejaansleutel
1.1.9'n Voorbeel d van 'n onveilige toestand is: Om teen 'n onveilige spoed te werk Om in 'n onveilige posisie te werk Swak werkswinkeluitleg
1.1.10Watter een van die volgende is 'n nie ysterhoudende metaal? Titaan Vlekvrye staal
1.2Toon aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.5\n die ANTWO ORDBOEK neer te skryf.
1.2.1Elektriese voertuie kan 400 km ver ry.
1.2.2As twee 12 V batterye parallel verbind word, sal die totale spanning 12 V wees.
1.2.3'n Moerdraad word met 'n snymoer in metaalwerkstukke gesny.
1.2.4
1.2.5
1.3Kies 'n beskrywing in KOLOM B wat pas by 'n woord of item in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A J\langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.3.5Tweeslagenjin Ruimer Teleskopiese maat Brandstofinspuiter Katalitiese omsetter
Q2— Section header —
2.1
2.1.1'n Voertuighyser
2.1.2'n Hidrouliese pers
2.1.3
2.2Verduidelik kortliks hoe mens 'n 0 25 mm mikrometer op nul stel. (3\
2.3Wat bied die Vergoedingsfonds aan die permanente en kontrakwerkers van 'n maatskappy? (2\
2.4Noem DRIE algemene dinge wat 'n werkgewer m oet doen om die werk omgewing veilig te maak. (3\ 11040651
2.5Noem TWEE gevaarlike stowwe wat mens in werkswinkels kry. (2\
2.6Noem VIER eienskappe van goeie werknemers in werkswinkels. (4\
2.7Bestudeer FIGUUR 1 hier onder en benoem die gemerk te dele (A F\ in die ANTWOORDBOEK. FIGUUR 1 (6\ Van watter materiaal is onderdeel A in Figuur 1 gemaak? (1\ [24]24
Q3— Section header —
3.1FIGUUR 2 hier onder is van 'n deeluitlaatstelsel. Bestudeer die diagram en benoem die onderdele (A D\ in die AN TWOORDBOEK. FIGUUR 2 (4\
3.2
3.3Noem enige TWEE soorte toevoerinligting waarmee 'n diagnostiese masjien inligting uit 'n voertuig se rekenaarstelsel kry of herwin. 2\
3.4Noem TWEE voorbeelde van toepassingsagteware wat in rekenaars gebruik word. (2\
3.5FIGUUR 3 hier onder toon die siklusse van 'n vierslagenjin. Bestudeer die diagram en beantwoord dan die vrae daaronder. FIGUUR 3
3.5.1Noem die sla e wat in A en B in Figuur 3 voorkom. (2\
3.5.2Rangskik die slae in die korrekte volgorde, byvoorbeeld D.
3.5.318
Q4— Section header —
4.1Verduidelik kortliks hoekom die oliedruk in 'n enjin korrek moet wees. (2\
4.2Bestudeer FIGUUR 4 en beantwoord die vrae hier onder FIGUUR 4
4.2.1Skryf die name neer van die pompe (A, B en C\ in FIGUUR 4 hie bo. (3\
4.2.2Noem TWEE voordele van pomp A. (2\
4.2.3Noem EEN nadeel van pomp B. (1\
4.2.4Noem TWEE oorsake van 'n lae oliedruk in pomp C. (2\
4.3Noem VIER onderdele of plekke waar enjinolie kan lek. (4\
4.4Beskryf hoe 'n wastermostaat werk (4\
4.5Noem TWEE redes hoekom 'n mens die vervaardiger se aanwysings moet volg as jy die koelmiddel in 'n verkoelingstelsel vervang. (2\
4.6Noem DRIE voordele van 'n drukbestande verkoelingstelsel met 'n vloeistofstuwer. (3\ [23] 1104065123
Q5— Section header —
5.1FIGUUR 5 hier onder toon drie bandslytpatrone. Skryf die rede vir ELK van hierdie slytpatrone (A C\ in die ANTWOORDBOEK neer. FIGUUR 5 (3\
5.2Noem die funksies van die bandsp anrande in die bou van 'n band. (2\
5.3Verduidelik hoe mens 'n voertuig met 'n aanboordrekenaar met behulp van oorleikabels aan die gang kry ('jump start'\. (4\
5.4
5.5Daar is DRIE soorte hibriede voertuigstelsels. Noem TWEE daarvan. (2\
5.6Beskryf in jou eie woorde hoe die batterye van hibriede en elektriese voertuie herlaai terwyl hulle ry. (2\ [15] TOTAAL: 10015

Mark Allocation

Total100 marks
Sections20 + 24 + 18 + 23 + 15 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectMotorvakteorie
LevelN1
Document typeQuestion paper
Year2023
MonthNovember
Pages9
Downloads1

Examination context

Decade2020s
Years ago3y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2023
Days since exam1,076

About Motorvakteorie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size473.9 KB
Pages9
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
Fingerprint3AFF31966C2F

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.