This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\n die ANTWOORDBOEK.
1.1.1Beskerm 'n mens se kop teen vallende voorwerpe: Oorbeskermers Veiligheidshelm Warmteskild Skermbril
1.1.2Die belangrikste instrument om te gebruik wanneer 'n suier en ringe in 'n silinder gepas word: Hamer Ringuitdyer Ringpers
1.1.3'n Ystersaag word gebruik om ... te sny. verh arde staal die meeste metale glasvoorwerpe
1.1.4
1.1.5Watter EEN van die onderdele van 'n stootklep maak kontak met die klepbedding? Klepvlak Klepkop Klepsteel
1.1.6Die enjinkomponent wat verantwoordelik is vir die gladde rotasie van die krukas: Vliegwiel Harmoniese balanseerder Krukasbalansgewigte
1.1.7'n Binnemikrometer word algemeen gebruik om ... te meet. blinde gate suiergroo ttes silinderboorgroottes
1.1.8In 'n vierslagenjin is die uitlaatklep tydens die ... slag oop. inlaat uitlaat kompressie
1.1.9Die meeste sportmotors gebruik hierdie enjinuitleg: Enjin voor, voorwielaandrywing Enjin voor, agterwielaandrywing Enjin agter, agterwielaandrywing
1.1.10Die hoofbestanddeel in die vervaardiging van bande: Handelsmerkagente
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
1.2.1Die hooffunksie van 'n battery is om krag aan die alternator te verskaf.
1.2.2Een van die voordele van 'n brandstofinspuitingstelsel is dat die brandstofmengsel presies vir alle enjintoestande gemeet kan word.
1.2.3In vergelyking met enkelgraadolie, is die eienskappe van multigraadolie gunstig vir uiterste bedryfstemperature.
1.2.4Die meeste moderne enjins gebruik 'n spatsmeringstelsel om die krukaslaers te smeer.
1.2.5
1.2.6Die bedryfsbeginsel van die termosifonkoelstelsel is dat warm water opstyg en koue water daal. (11040651\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.2.7Die verkoelerdop handhaaf 'n voorafbepaalde druk in die verkoelingstelsel.
1.2.8Die elek triese waaier is 'n tipe niepermanente verkoelingswaaier.
1.2.9Dit is raadsaam om die koppelaarplaat liggies te olie om gladde kragopname te verseker.
1.2.1020
Q2— Section header —
2.1Noem SES sigbare tekens van swak huishouding. (6\
2.2Voltooi die tabel hier onder deur slegs die naam van die instrument langs die vraagnommer (2.2 .1
2.2.5\n die ANTWOORDBOEK te skryf. GEBRUIK INSTRUMENTNAAM
2.2.1Draai boute of moere tot op 'n bepaalde spanning vas .2.2 Draai rempypverbinders los of stywer vas
2.2.3Draai normale boute of moere los of vas
2.2.4Draai boute of moere wat nie normale groottes het nie los of vas
2.2.5
2.3Verduidelik hoe om die silinderkop vir reglynigheid te toets. (5 [16]16
Q3— Section header —
3.1Verduidelik die effek daarvan as bande te pap is of te styf gepomp is. (8\
3.2Verduidelik wat dit beteken wanneer 'n battery as 50 Ah gemerk is. (3\
3.3Teken 'n netjiese, benoemde skets van 'n konvensionele hidrometer. (6\ [17] (11040651\ Kopiereg voorbehou17
Q4— Section header —
4.1Identifiseer enige 10 van die hoofkomponente van die enjin wat hier bo getoon word. (10\ 4. Verduidelik, met behulp van 'n eenvoudige skets, die uitlaatslag van 'n vierslag pertrolenjin. Skenk spesiale aandag aan die posisie van die kleppe en
Q5— Section header —
5.1Noem die DRIE hoofkomponente van 'n koppelaarsamestelling. (3\
5.2Verduidelik hoe krag deur 'n koppelaar oorgedra word. (4\
5.3Noem die VIER hoofkomponente van 'n hidrouliese koppelaaraandrywing stelsel. (4\
5.4Gee VIER voordele van 'n hidrouliese koppelaaraandrywingstelsel. (4\
5.5Verduidelik hoe indirekte verkoeling in 'n waterverkoelde enjin plaasvind. (3\ [18]18
Q6— Section header —
6.1Teken 'n benoemde skets van 'n volvloei oliefiltreringstelsel wat in die meeste motorenjins ge bruik word. (6\
6.2
6.313