This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Kies die antwoord uit die moontlike gegewe opsies. Skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1besering of skade aan persone of eiendom kan veroorsaak. onbeplan en onbeheer is en deur onveilige optrede of toestande veroorsaak word, en wat tot skade aan persone of eiendom lei. ongewens is en besering of skade aan persone of eiendom
1.1.3ringgroefskoonmaker ringuitdyer ringkompressor silindererslypmasjien
1.1.4in direkte kontak met die verkoelwater is. water nodig het om gepas te word. voering is. nie water nodig het om gepas te word nie.
1.1.5Hierdie onderdeel beheer die sybeweging van die krukas: Ontkoppellaer Hooflaer Grootkoplaer Drukwaster
1.1.6Om die gladheid van die silinderkop se pasvlak na te gaan, moet rei en plastiekmaat band rei en voelermaat ingenieurs haak en voelermaat
1.1.7ruimer. rifsnyer. silinderslypmasjien. amarildoek.
1.1.8Nikolaus Otto Ottoman Otto Holtzhauzen Rudolf Diesel
1.1.9slag. ste de
1.1.10In die tweeslagsiklus word die revolusie(s\ gemaak het.
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1Petrolenjins gebruik vonkproppe om die lug/brandstofmengsel te laat ontbrand
1.2.2traksie.
1.2.3Alle dieselenjins werk met (11040651\ Kopiereg voorbehou
1.2.4Brandstofinspuitingstelsels het vergassers in moderne voertuie vervang.
1.2.5behoorlike passing te verseker.
1.2.6Die funksie van die oliepomp is om die nodige oliedruk in die enjin se smeerstelsel in stand te hou.
1.2.7Interne olielekplekke kan nie oormatige olieverbruik veroorsaak nie.
1.2.8Suieroliepompe veroorsaak nie veel pulsasie nie.
1.2.9Een van die redes vir bymiddels in die koelmiddel is om die water vinniger te laat warm word.
1.2.1020
Q2— Section header —
2.1
2.2Noem DRIE soorte tange wat gebruik kan word om drade te sny. (3\
2.3geneem word. (2\
2.4Noem EEN ander fout wat jy kan maak wanneer jy meet. (1\ [16]16
Q3— Section header —
3.1Die meeste passasiersvoertuie koppelaarsamestel. Noem TWEE funksies van die samestel. (2\
3.2Verduidelik (8\
3.3Verduidelik die redes vir die klein inkepings in sommige suierkruine (' piston crowns '\ (2\
3.4kopklepstelsel. (5\
3.5Verduidelik kortliks die nuutste ontwikkeling in die vliegwielontwerp van enjins met handratkaste. (3\ [20] (11040651\ Kopiereg voorbehou20
Q4— Section header —
4.1
4.2suierenjin? (1\
4.3Mettertyd het die uitleg van enjins verander om traksie en die gebruik van ruimte te verbeter. agterenjin, agterwielaangedrewe uitleg middelenjin, agterwiel aangedrewe uitleg (6\
4.4oorverhit kan dit weens meganiese foute of foute in die verkoelingstelsel wees. Noem VIER foute in die verkoelingstelsel wat oorverhitting kan veroorsaak. (4\ [15]15
Q5— Section header —
5.1Wat is die proeftoestande vir die gonser om af te gaan? (3\
5.2Noem VIER meganiese foute wat lae oliedruk kan veroorsaak. (4\
5.3
5.4(5\ [16]16
Q6— Section header —
6.1
6.2
6.3Gee die inligting wat deur die bandmerk aangedui word: 205/45 V R 17. (5\
6.4Wat is die hoofmateriaal wat in buitebandvervaardiging gebruik word? (1\ [13] TOTAAL: 10013