This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs (A D\ langs die vraagn ommer (1.1.1
1.1.10in die ANTWOORD BOEK neer
1.1.1Organisatoriese rekords het 'n lewensiklus. Watter een van die volgende is die finale stap van die rekordsiklus?
1.1.2Dokumente wat slegs deur die geadresseerde oopgemaak kan word, word ... genoem. persoonlik persoonlik en vertroulik
1.1.3Die inhoud van 'n besigheids inligtingsdossier wor d deur ... bepaal.
1.1.4'n ... is 'n dokument wat getoon word wanneer goedere in die maatskappy ontvang word om goedere vir ins peksiedoeleindes te vergesel.
1.1.5Daar is pligte wat voor, tydens en na 'n konferensie uitgevoer word. Watter een van die volgende pligte word nie voor 'n konferensie uitgevoer nie?
1.1.6Uitnodigingsmetodes: Telefonies en d.m.v. 'n kaartjie. Ge
1.1.7Wanneer 'n nuuskierige besoeker hanteer moet word Vra
1.1.8Toegang tot elektroniese bankdienste vereis dat jy ... 'n drukker het om te gebruik.
1.1.9Watter een pas nie? Sensoriese geheue Korttermyngeheue Mediumtermyngeheue Langtermyngeheue
1.1.10Daar is werksgeleenthede vir bestuursassistente in ... die privaatsektor. die staatsdiens. vervaardiging. al bogenoemde.
1.2Kies 'n item uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
1.2.10Bestuur van inkomende en uitgaande oproepe. Ontvang en stuur sms boodskappe met behulp van die rekenaar. Ondersteuningsbasis vir ander sektore. 'n Indruk wat pro
1.3Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs Waar of Onwaar langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\die ANTWOORD BOEK neer.
1.3.1Inligting bestaan uit georganiseerde feite en syfers wat betekenis het.
1.3.2
1.3.3Voorbeelde van mikrovorms sluit in hardeskywe, mikrofiche en magnetiese band.
1.3.4Die alfabetiese rangskikking van re ords en plekaanwysers word alfanumeriese liasseri ng genoem. 4021214
1.3.5Wanneer 'n dokument geformateer word, word foute reggemaak sodat dit leesbaar word.
1.3.6'n Veiligheidshandleiding dien om personeellede in te lig oor die organisasie se noodplanne.
1.3.7Tydens 'n vergadering moet oproep e vir beamptes deur sekretaresses hanteer word.
1.3.8Bedelaars wat vir donasies vra, moet sonder ondervraging gehelp word.
1.3.9Verwittig die betrokke persone onmiddellik telefonies wanneer afsprake gekanselleer word.
1.3.1050
Q2— Section header —
2.1
2.2Watter algemene vrae moet beantwoord word wanneer daar voorberei word om goedere in 'n organisasie te koop? (5\
2.3Wanneer jy na 'n besigheidsfunksie uitgenooi word , word daar van jou verwag om op 'n sekere manier op te tree. Verduidelik die pligte van 'n
2.4Verduidelik wat gedoen moet word wanneer 'n brand uitbreek en die brandalarm afgaan. (8\
2.5Watter TWEE dokumente is nodig wanneer daar om 'n telefoonkontrak aansoek gedoen word? (2\ [30]30
Q3— Section header —
3.1Alhoewel dit belangrik is om maatskappybeleid en regulasies te volg wanneer besoekers ontvang word, is daar algemene riglyne wat in alle situasies n agekom moet word. Bespreek die algemene riglyne vir ontvangs van besoekers.
3.2Wat is die verskil tussen gesentraliseerde en gedesentraliseerde liassering (4\
3.3Noem en verduidelik VYF metodes om inligting te versprei. (10\ [30] VR AAG 430
4.1
4.2
4.3
4.4Wat word met spoedoproepe bedoel? (1\ [30]30
Q5— Section header —
5.1Ond erskei tussen 'n afleweringsnota en 'n goedere ontvangsn
5.2
5.3Noem die 5 W's wat belangrik is wanneer uitnodigings gestuur word. (5\
5.4Tydens vergaderings en konferensies word mosies voorgestel , maar dit kan gewysig word. Gee 'n volledige beskrywing van
5.5Definieer die term ndeksering (2\ [30] 402121430
Q6— Section header —
6.1Bespreek die kernfunksies van 'n elektroniese dokumentbestuurstelsel. (10\
6.2Verduidelik die hulp wat aan 'n persoon wat by die werkplek flou geword het verleen kan word. (12\
6.3Noem VYF maniere waarop 'n bestuursassistent professionaliteit in hul werk kan toon. (5\
6.4Verduidelik hoe jy as bestuursassistent bedelaars op die maatskappy se perseel sal hanteer. (3\ [30]30
Q7— Section header —
7.1
7.2Verduidelik in detail hoe dokumente geklassifiseer moet word, die berging en retensietyd daarvan. (12\
7.3Skryf, in die korrekte volgorde, die s tappe neer wat gevolg moet word wanneer 'n fotokopieerder gebruik word. (10\ [30] TOTAAL AFDELING B: 15030