Motorelektroteorie N1 — Document

November 2023 — N1 — Motorelektroteorie

N1 2023 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 7 pages 📝 62 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

62
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs de vraagnommer (1.1.1
1.1.10\ die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1
1.1.2'n Ioon is 'n atoom wat ... dra. 'n elektriese lading geen elektriese lading ... nie elektrone wat positief is
1.1.3Die funksie van 'n sekering in die kring is om ... 'n elektroniese kring te voltooi. kringstroom te verminder. die kring teen stroomoorlas te beskerm. die kring teen
1.1.4In 'n konvensionele ontstekingstelsel beteken die spanningskring 'n ...
1.1.5Hoeveel spoele word in 'n spoelpak gekombineer wat in 'n silinderenjin gebruik word?
1.1.6Die relatiewe digtheid van 'n battery wat ten volle gelaai is, is ... 28
1.1.7Die nuutste ontwerp in hoofligtegnologie is die ... halogeen gloeilamp. gloeilamp.
1.1.8
1.1.9Die verwysingspanning van die meeste elektroniese sensors is ...
1.1.10Wanneer P en N tipe materiaal versprei ('diffuse'\ word, vorm dit 'n diode. Die versperringsgebied tussen die twee materiale staan as die ... bekend.
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
1.2.1Elektriese stroom is die vloei van elektrone in 'n geslote kring.
1.2.2Van alle metale bied aluminium die minste weerstand tot stroomvloei.
1.2.3'n Transistor is 'n kombinasie van ten minste drie diodes.
1.2.4Sterk elektromagnete kan selfs metale aantrek wat nie yster bevat nie.
1.2.5'n Goeie motorwerktuigkundige diagnoseer en herstel elektriese kringe deur komponente te vervang totdat die probleem opgelos is.
1.2.6
1.2.7Om die brandstofvlak in 'n tenk te lees, word 'n reostaat aan die vlotter gekoppel.
1.2.8Die afkorting, BDMS ('TPMS'\, staan vir banddrukmoniteringstelsel.
1.2.9Die elektroliet van 'n konvensionele loodsuurbattery is 'n mengsel van water en swael.
1.2.1020
Q2— Section header —
2.1'n Aansitter van 12 V trek 'n stroom van 100 A wanneer dit gedraai word. Bereken die weerstand wat deur die aansitter gebied word. (2\
2.2Teken die volgende elektriese simbole:
2.2.1Diode
2.2.2Gloeilamp
2.2.3Transistor
2.2.4Skakelaar
2.2.5Sekering
2.2.6Oordraer
2.2.7Motor
2.2.8Battery
2.2.9 Galvanometer
2.2
2.3'n Parkeerligkring bestaan uit 2 gloeilampe van 5 W elk. Die gloeilampe is oor 'n skakelaar aan 'n battery van 6 V gekoppel.
2.3.1 Skets die kring. (3\
2.3.2Bepaal die totale weerstand wat deur een van die gloeilampe gebied word. (5\ [20] (110406 1\20
Q3— Section header —
3.1
3.2
3.3
3.4Teken 'n volledig benoemde skets van 'n staafmagneet wat die pole, magnetiese lyne en die rigting daarvan aandui. (4\ [20]20
Q4— Section header —
4.1
4.2Wat is die verskil tussen 'n jelsel en 'n konvensionele loodsuursel? (2\
4.3Hoe kan korrosie aan 'n batteryklem skoongemaak word? (1\
4.4Noem VYF standaard elektriese kringe wat aan moderne voertuie gebruik word. (5\ [10]10
Q5— Section header —
5.1Noem VIER moontlike oorsake daarvan dat 'n brandstofmeter nie werk nie. (4\
5.2Maak 'n netjiese, benoemde skets van 'n konsertina tipe elektriese brandstofpomp. Skets slegs die elektriese deel van die pomp. (5\
5.3Watter bykomstigheid gebruik 'n mens om ander padgebruikers oor jou teenwoordigheid te waarsku? (1\ [10] (110406 1\10
Q6— Section header —
6.1Noem die TWEE toepassings van 'n transistor. (2\
6.2Noem die DRIE moontlike konfigurasies van 'n transistor wat as 'n versterker gebruik word. (3\
6.3Verduidelik die werking van 'n diode wat in meevoorspanning gekoppel is. Gee spesiale aandag aan die verspreidingsone. (3\
6.4Maak 'n netjiese, benoemde skets van 'n PNP transistor. (3\
6.5Skets die kenmerkkromme van 'n transistor wat as 'n skakelaar gebruik word. (5\
6.6Wat is die belangrikste verskil tussen ABDI 'OBDI' \n ABDII

Mark Allocation

Total100 marks
Sections20 + 20 + 20 + 10 + 10 + 20 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectMotorelektroteorie
LevelN1
Document typeQuestion paper
Year2023
MonthNovember
Pages7
Downloads1

Examination context

Decade2020s
Years ago3y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2023
Days since exam1,074

About Motorelektroteorie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size306.7 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintD55BE8C04536

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.