This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1.10
1.2.1Die Amerikaanse adelaar portrette in 'n Griekse en Romeinse styl borsbeelde van staats leiers, urns en urnvormige ontwerpe, sterre
1.2.2Swaar gordyne, rafelrande , broka , fluweel, damas, urns, portrette, donker kleure soos maroen, bruin, donker blou
1.2.3vormige krul patrone op meubels vergulde silwer lampe kandelare
1.2.4Asimmetriese kurwes in die vorm van 'n vrou se bolip, geen rande aan enigiets nie kabriool kurwes, bomvorms, sagte kleure
1.2.5van watter land dit is effens meer modern, eenvoudiger, skoner lyne, abstrakte patrone op matte materiaal (of selfs effekleurig \, meer gedempte, neutrale kleure
1.3.1Dekoratiewe rangskikking op 'n tafelblad van ornamente en voorwerpe/gedenkwaardighede, hetsy waaiervormig, sirkelvormig of in piramid evorm
1.3.2Muurbehangsels, gewoonlik geraamde prente, foto's, ens. Teen die muur g erangskik in 'n abstrakte sirkelpatroon
1.3.3Die kuns om mandjies te velg van bamboes, strooi of riete, afhangend van watter land dit is
1.3.4'n Persoon se v ersamelstukke wat op reis of as geskenke bekom is at die eienaar
1.3.5In dekor en ontwerp word argitektoniese ska l gebruik vir tekeninge en metings vloerplanne en sketse van meubel s kan bv.
2.1.1Kiaathout is van nature olierig en ka n gebruik word vir patio meubels, bekleding vloer Dit i
2.1.2Dennehout is sag Dit k an gebruik word vir binnenshuise meubels. Dit is n ie so duursaam soos harde hout nie. Oregon denne kan gebruik word vir vloer
2.2.1Rustieke ou pott bakk dekoratiewe borde, ornamente en muurbehangsels. ie vir funksionele
2.2.2Fyn eetgerei, toilette, wasbakke. Deurskynend as dit teen die lig gehou word, sodat pragtige dekoratiewe ornamente wat funksioneel en duursaam is
2.3.1Sterlingsilwer is 'n allooi van 92,5% silwer en 7,5% ander metale, meestal koper. terlingsilwer het 'n standaard suiwerheid in
2.3.2Tin weerstaan korrosie van water, maar kan deur sure en alkalie aangeval word. Tin kan baie blink gepoleer word en word as 'n beskermende laag r ander metale
2.3.3Goud is die pletbaarste van alle metale; 'n enkele gram kan tot vierkante meter geplet word, en 'n avoirdupois -o tot
3.1.1Deurkloppers, deurhandvatsels, skarniere, slotte, sleutels, rame/ kosyne
3.1.2Hoederak, sleutelhouer, beligting (muur ampe , kandelare, pendante \ jasstaander
3.1.3angers, wasgoedpennetjies elings rakke ake
3.1.4Storm lampe, versk e vorme van plafon en muurverligting; blombakke (kruietuine\; verskillende soorte potte (wat hang of los staan\;
3.1.5Kombuisgereedskap; kruie en potte; handdoekhake en relings; speseryrakke; vrugtemandjies; eierhouers (draad; gaas\ (25\
3.2Beligting mag nie so helder wees dat dit gaste verblind as hulle van buite af kom nie, veral saans. Die gebruik van 'n ligverdowwer is altyd 'n goeie idee
3.3Steelware is drinkware wat op s tele staan. Dit word gewoonlik van glas gemaak, maar kan ook van keramiek of met wees . Die gebruiker kan dit
4.1.1
4.1.2Waterverf is 'n skildermetode waarin die verf gemaak is van pigmente in 'n wateroplosbare basis. Waterverf verwys na die medium van die kunswerke en die resultaat. Akwarelle wat met wateroplosbare kleur
4.1.3Reproduksie is 'n oorspronklike kunswerk (soos 'n hout snee , ets, syskerm afdruk of litografie\ wat bedoel is vir grafiese reproduksie onder toesig van die kunstenaar wat dit ontwerp het. Dit word vervaardig om beelde te vermenigvuldig.
4.1.4Beeldhoukuns is die tak van die visuele kunste wat in drie dimensies werk. Dit is een van die plastiese kunste. Duursame beeldhouprosesse het oorspronklik houtsnee (die verwydering van materiaal\ en modellering (die byvoeging van materiaal soos klei\,
4.2.2
5.1Nasieners moet hierdie vraag na goeddunke nasien 1 feit, 1 punt. Leerders se toepassing van kennis en kreatiwiteit is uiters belangrik. (10\
5.2Nasieners moet hierdie vraag na goeddunke nasien 1 feit, 1 punt. Leerders se toepassing van kennis en kreatiwiteit is uiters belangrik. (10\
5.3Nasieners moet hierdie vraag na goeddunke nasien 1 feit, 1 punt. Leerders se toepassing van kennis en kreatiwiteit is uiters belangrik. (10\ [30] TOTAAL AFDELING TOTAAL30