This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.4\ die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1'n Toestel wat verskeie data toe voere aanvaar en slegs een op 'n keer by die afvoer toelaat:
1.1.2Die volgende omsetters is afhanklik van die Seebeck effek: Termistor
1.1.3Die verskil tussen analoogtoevoer en syfertoevoer: Resolusie Omsettingstyd Vestigingstyd Kwantiseerfout
1.1.4Die aantal funksies wat 'n syfertoestel kan uitvoer: Logiese bewerking Vertakinstruksie Instruksierepertoire
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.4\ die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.4'n Termistor kan NTK of PTK wees. Die mikro instruksie eenheid wat pulse in die beheereenheid van 'n rekenaar versprei, is die multiplekser. 'n Dekodeerder in die beheereenheid van 'n rekenaar dekodeer die
1.3Kies 'n term uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A F\ langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.4\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.3.4IK vervaardiger Mikroverwerker Poort wat direk aan die bus gekoppel is Vluggeheue
Q2— Section header —
2.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (2.1.1
2.1.4\ die ANTWOORDBOEK neer.
2.1.1Watter EEN van die volgende toerusting is noodsaaklik wanneer 'n rekenaar met telefoonlyne aan die internet gekoppel word: Modem Multiplekser
2.1.2
2.1.3Watter EEN van die volgende is 'n internetblaaier wat algemeen gebruik word: Windows Linux Apple
2.1.4Kommunikasiestelsels wat nie begin en stopbisse vereis nie: Frekwensieskuifsleuteling Draadlose transmissie
2.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (2.2.1
2.2.4\ die ANTWOORDBOEK neer.
2.2.4Modemtone kan deur die menslike oor gehoor word. RZ transmissie beteken dat die gekodeerde sein tussen bisse na nul terugkeer. PCM staan vir pariteitgekodeerde modulasie. Hammingkode word algemeen as 'n foutopsporingskode gebruik.
2.3Kies 'n term uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A F\ langs die vraagnommer (2.3.1
2.3.4\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B .3.1 .3.2 .3.3
2.5A PKM stelsel moet die volgende pakkette met NTN (nie terug na nul\ oordra:
Q3— Section header —
3.1
3.2Gebruik die tabel hier onder om aan te dui wat na elke puls van die mikro instruksie
Q3— Section header —
Q4— Section header —
4.1
Q4— Section header —
4.3Voordat 'n programmeerder enige program skryf moet 'n stelselontleder eers 'n haalbaarheidstudie onderneem om te bepaal of dit die moeite werd is om 'n stelsel te outomatiseer of nie. Noem SES kriteria wat 'n stelselontleder moet hanteer wanneer 'n
4.420
Q5— Section header —
5.1
5.2Skryf die volgende wisselpuntgetal desimaal deur AL die stappe te toon: 110 0 00011001 (3\
5.3Los die volgende op deur Boole algebra te gebruik: (3\
5.4
5.5Dui aan waarom die XS 3 en 2.4.2.1. kodes ontwikkel is. (2\ [20] TOTAAL: 10020