This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
3.1Die formule wat gebruik is of die manipulasie daarvan
3.2Vervanging van die gegewe data in die formule
3.3Die antwoord met die korrekte SI eenheid Nommer die antwoorde volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel ge bruik is. Die konstante waardes, soos dit in die aangehegte formuleblad voorkom, moet waar moontlik gebruik word.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'waar' of 'onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Klank word deur vibrasies veroorsaak.
1.1.2Klank het nie 'n medium nodig waardeur dit gelei word nie
1.1.3Klankgolwe kan dwarsgolwe of lyngolwe wees.
1.1.4
1.1.5Die toonhoogte van 'n klank hang van die frekwensie daarvan af. (5 1\ (5\
1.2Voltooi die volgende uitdrukkings deur die woorde te gebruik wat in die lys hier onder verskaf word. Skryf slegs die woord langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.4\in die ANTWOORDBOEK neer. Elke woord kan slegs EEN keer gebruik word. hardheid; geslote buis; dwars; staangolwe; amplitude; suiwer toon Die (1.2.1 ...\van 'n klank hang van die (1.2.2 ...\van die golf af. 'n (1.2.3 ...\
1.3'n Snaar van 52,5 cm met 'n massa van 0,925 g is aan 750 N spanning onderhewig. Bereken die volgende:
1.3.1Die s elheid van die dwarsgolf in die snaar. (3\
1.3.2Die frekwensie van die grondnoot en die frekwensie van die eerste en tweede botoon. (4\
1.4
1.4.1
1.4.2
1.5Wat word met Coulomb se wet bedoel? (2\
1.6Wat word met die grondnoot en botone in pype bedoel? (2\ [25]25
Q2— Section header —
2.1Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n mening in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A E\angs die vraagnommer in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
2.1.5Q = U + W = P
2.2Bereken die hoeveelheid stoom wat geproduseer word wanneer twee en 'n half miljoen joule warmte by 4,5 kg water
2.3
2.3.1Die massa van die gas (3\
2.3.2Die volume van die gas by P2 (2\ 15070126
2.3.3Die verandering van entropie (3\
2.3.4Die arbeid wat op die gas uitgeoefen word (3\
2.4Onderskei tussen temperatuur en warmte wanneer ons na die volgende begrippe verwys:
2.4.1Kinetiese energie (2\
2.4.2Interne energie (1\
2.4.3Atome of molekules in snelle beweging (1\ [25]25
Q3— Section header —
3.1Voltooi die volgende sinne deur slegs die ontbrekende woord(e\langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.5\die ANTWOORDBOEK neer te skryf. Die krag tussen twee ladings Q en Q tussen die ladings en eweredig aan die ladings. Die elektriese veldsterkte by 'n pun eenheidskrag by die punt uitgeoefen word. Coulomb oneindige afstand na daardie punt aan te trek. Die potensiaal
3.2
3.3
3.4
3.5
Q4— Section header —
4.1Verduidelik die verskil tussen kernsplitsing en kernversmelting (4\
4.2In 'n tipiese splitsingsreaksie absorbeer 'n kern 'n neutron en split in 'n kern en 'n kern Bepaal hoeveel neutrone in die proses vrygestel word. (3\
4.3Indien 100 gram van 'n isotoop 'n halveertyd van 5 uur het, bepaal die massa van die isotoop wat na 15 uur verval het. (3\
4.4
4.5Wat gebeur met die atoomgetal en massagetal van 'n kern wat:
4.5.1'n elektron vrystel
4.5.2elektronvangs ondergaa
4.5.3
4.6
4.7Lig word op die katode van 'n fotosel wat aan 'n mikrometer gekoppel is geskyn. Die mikrometer gee 'n lesing. Die ligintensiteit word verhoog. Wat sal met die lesing op die mikrometer gebeur? Verduidelik jou antwoord.