Industriële Instrumente N6 — Document

April 2019 — N6 — Industriële Instrumente

N6 2019 Nated Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 487 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 6 pages 📝 46 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

46
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5\ die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1
1.1.2n bron van infrarooi straling nie. Globar gloeibron Nernst
1.1.3
1.1.4Totdat n ongebruikte smeltoond se lug gesuiwer is, mag geen brandstof in die oond gelaat word nie:
1.1.5Dit spesifiseer hoe waarskynlik dit is om n bepaalde materiaal in gevaarlike area te kry:
1.2Kies n item/woord uit KOLOM B wat by n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A K\langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.2.5Die filtersel word met die oorvleuelende gas gevul om steurende absorpsie deur ander komponente in die monster te verhoed Die verhouding van die maksimum tot die minimum vloei wat teen n konstante
1.3Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs Waar of Onwaar
1.3.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1Toedraai ( turndown \is die verhouding van die maksimum tot die minimum vloei wat teen n konstante drukval oor die klep gemeet word, waardeur
1.3.2n Paramagnetiese gas het n negatiewe volume magnetiseerbaarheidswaarde (k\.
1.3.3Afdeling 2 dui aan dat dit hoogs waarskynlik is dat die gevaarlike materiaal n ontplofbare of ontsteekbare mengsel sal maak.
1.3.4Verdeelde bestek ( split range \is wanneer een gemene beheersein twee of meer beheerkleppe beheer. (8080216\
1.3.5Die flitspunt van n vlambare vloeistof is die laagste temperatuur waarteen genoeg damp afgegee sal word om ontbranding onder laboratoriumtoestande toe te laat. (5 1\ (5\
Q2— Section header —
2.1Noem TWEE algemene registreermetodes wat in emissiespektrometers gebruik kan word. (2\
2.2Verduidelik die funksie van elkeen van die volgende elemente van basiese gas chromatografie:
2.2.1n Draergastoevoer
2.2.2n Chromatografiese kolom
2.2.3Detektor
2.2.4n Programmeerder (4 2\ (8\
2.3
2.4Maak n netjiese, benoemde skets van n dubbelstraal/ dubbeldetektor UV ontleder.
2.5Maak n netjiese, benoemde skets van n kristalmonochromator vir X strale. (5\ [25]25
Q3— Section header —
3.1Beskryf die algemene prosedure in die reaksiekurwemetode van beheerderaanpassing vir n klein sprongverandering in die korrigeerelemente. (6\
3.2Definieer die term flitsing (3\
3.3Teken n blokdiagram van n kaskadebeheerstelsel. (6\ (8080216\
3.4n Beheerklep met die volgende eienskappe is nodig om waterdruk te beheer: CV = 60 Bestek = 40 Toedraai = 35
3.4.1Die maksimum vloei deur die klep (2\
3.4.2Die minimum beheerde vloei (4\
3.4.3Die normale werksvloei (4\ [25]25
Q4— Section header —
4.1
4.2Maak n skets van die beheerstelsel van n vakuumdistillasieproses. (6\
4.3
4.4
4.5Noem DRIE soorte dromvlakbeheer ontwerpe. (3\
4.6Dromvlakbeheer is n metode wat gereeld toegepas word vir n ketelstelsel waar die dromwatervlak belangrik geag word. Verduidelik hoekom dit belangrik is om die watervlak in die drom binne
Q5— Section header —
5.1Beskryf die uitbrandtoets vir n transformator. (4\
5.2Watter SES stappe van ontleding is noodsaaklik wanneer n mens vir intrinsieke veiligheid ontwerp? (6\ [10] TOTAAL AFDELING B: 8510

Mark Allocation

Total100 marks
Sections15 + 25 + 25 + 25 + 10 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectIndustriële Instrumente
LevelN6
Document typeQuestion paper
Year2019
MonthApril
Pages7
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
SeasonAutumn (SH)
Start dayMonday
Exam periodApril 2019
Days since exam2,749

About Industriële Instrumente examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size487 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint31732C2872AD

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.