This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5\ in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Volgens die ... word werkers en hul families vergoed vir beserings of dood aan dien Wet op Werkloosheidsversekering Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en siektes Bedryfswet Wet op Vakleerlingskap
1.1.2Werksomstandighede soos werksure, verlof, ensovoorts, word in die ... ingesluit. Wet o Menseregte Wet op Basiese Diensvoorwaardes Wet op die Handves van Regte Memorandum
1.1.3Werknemers wat hul werk verloor, word volgens die ... vir die verlies aan inkomste vergoed. Wet op Vakleerlingskap Wet op Werkloosheidsversekering Bedryfsraadwet Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en
1.1.4Die wet wat die opleiding van ambagslui reguleer: Wet op Vakleerlingskap Bedryfsraadwet Hoofooreenkoms Wet op Werkloosheidsversekering
1.1.5Wet op die gesondheid en veiligheid van mense betreffende die gebruik van toestelle en masjinerie: Wet o Beroepsgesondheid en Veiligheid Wet op Basiese Diensvoorwaardes Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en
1.2Defin ieer elk van die volgende terme:
1.2.1Arbit
1.2.2
1.320
2.1Die opstel van 'n program (programmering\ is belangrik vir die uitvoering van take. Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer
2.1.10\ in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1.1Wanneer 'n program opgestel word, is dit belangrik om onvoorsiene omstandighede in ag te neem.
2.1.2Die meesterprogram en die algehele/oorhoofse program het dieselfde betekenis
2.1.3
2.1.4Vakansieperiodes moet ook in die algehele/oorhoofse program getoon word.
2.1.5Die meesterkaart is 'n gedetailleerde program.
2.1.6'n Gantt kaart is 'n staafgrafiek.
2.1.7'n Program toon die volgorde van bedrywighede en die totale uitsetkoerse/uitsettempo's wat van arbeid en die aanleg vereis word.
2.1.8'n Afdelingsprogram verg 'n meer gedetailleerde benadering.
2.1.9'n Weeklikse program neem nie tyd in ag nie.
2.1.10
2.2Noem VYF kenmerke/eienskappe van 'n goeie toesighouer in 'n boufirma. (10\ [20]20
3.1Kies 'n beskrywing in KOLOM B wat by 'n term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A F\ langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.6\ in die antwoordboek neer. KOLOM KOLOM
3.1.6Gemagtigde kapitaal Uitgegewe/uitgereikte kapitaal issued capita Uitgegewe/uitgereikte kapitaal subscribed capital
3.2Defin ieer elk van die volgende terme:
3.2.1Koste plus vaste tarief
3.2.2Koste plus kontrak
3.2.3Enkelbedragkontrak waar hoeveelhede nie deel van die kontrak uitmaak nie
3.2.420
4.1Noem VYF uitgawes en VYF inkomstes wat in boukontrakte betrokke is. (10\
4.2Verduidelik kortliks die funksies van elk van die volgende persone op 'n bouperseel:
4.2.1gitek
4.2.2Werkeklerk
4.2.3Bourekenaar
4.2.4Stru ktuuringenieur
4.2.520
5.1Verduidelik enige VYF funksies van 'n inspekteur ten opsigte van beroepsgesondheid en veiligheid in die werkplek. (10\
5.220