This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1'n Stelsel is 'n kombinasie van komponente wat saam optree om 'n funksie uit te voer wat nie met enige van die individuele onderdele moontlik is nie.
1.2'n Stelsel mag onstabiel raak indien die uitset groei hoewel geen sein op die stelsel aangewend is nie.
1.3Invoer is die hoeveelheid wat teen 'n voorgeskrewe waarde gehandhaaf moet word.
1.4In 'n geslotelusstelsel het die afvoersein nie enige uitwerking op die invoersein nie.
1.5'n Blokdiagram is 'n prentuitbeelding van die oorsaak en gevolg tussen die invoer en die afvoer van 'n stelsel.
1.6
1.7Onderdemping is waar die respons geneig is om die doelwit te oorskry terwyl ossillasies baie stadig, of gl d nie, verval ('decay'\
1.8
1.9By afgeleide beheer varieer die beheerde afvoer direk met die invoer of stelselfout.
1.1010
Q2— Section header —
2.1Bepaal, met behulp van 'n algebra reduksieblokdiagram, die beheerverhouding van die blokdiagram in FIGUUR 1. G2 R G1 C
2.2Wat stel die simbole G en H in FIGUUR 1 voor? (2\
2.3Noem TWEE gebruike van blokdiagramme in beheerstelsels. (2\
2.4Gee die funksie van 'n sommeringsnetwerk of 'n sommeringsaansluiting. (1\ [10]10
Q3— Section header —
3.1Die helling van die wins rekwensiere pons gain versus frequency response
3.2Die helling van die fase frekwensierespons phase versus frequency response tussen 5 rad/s en 15 rad/s (1\
3.3Die winskruisfrekwensie gain crossover frequency (1\
3.4Die fasekruisfrekwensie phase crossover frequency (1\
3.5Die fasewaarde by die winskruisfrekwensie (1\
3.6
3.7Die winsmarge (1\ (8080016\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.8Die fasemarge (1\
3.9Die stabiliteit van die stelsel (2\ [10]10
Q4— Section header —
4.1Die afgeleide geslotelusresponswaardes van 'n bepaalde beheerstelseltoets word in die tabel hier onder getoon. Plot die log grootte
4.2Gebruik die plot
Q4— Section header —
Q5— Section header —
5.1Bepaal die oopluspole en die zeros. (2\
5.2
5.3Bereken die asimptotiese hoeke. (2\
5.4Konstrueer die wortellokus vir die gegewe stelsel. (4\ [10] (8080016\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief10
Q6— Section header —
6.1Skakel die gegewe Laplace omskakelingsfunksies na 'n funksie van tyd om:
6.1.2
6.2Skakel die gegewe Laplace omskakelingsfunksies na 'n funksie van 's' om:
6.2.210
Q7— Section header —
7.1Teken 'n netjiese, benoemde diagram van die kring. (3\
7.2Bereken die volgende:
7.2.1Die tydperiode in sekondes (2\
7.2.2Die tydkonstante (2\
7.2.3Die leweringspanning van die positiewe en negatiewe fasep riode van die inset (3\ [10] (8080016\10
Q8— Section header —
8.1Die kapasitansie van 'n kapasitor is eweredig aan TWEE items. Noem hierdie TWEE items. (2\
8.2
8.2.1Noem die onderdele in die skets in FIGUUR 2 deur slegs die antwoord langs die letter (A E\die ANTWOORDBOEK te skryf. (5\
8.2.210
Q9— Section header —
9.1Omskryf die term hidroulika (2\
9.2Noem DRIE nadele daarvan om vloeistofkrag te gebruik. (3\
9.3Verduidelik wat 'n hidrouliese motor is. (2\
9.4Noem DRIE komponente van 'n basiese hidrouliese stelsel. (3\ [10]10
Q10— Section header —
10.1Omskryf die term stygfunksie wat op GS golfvormfunksies wat deur seinopwekkers verskaf word, van toepassing is. (2\
10.2Teken 'n netjiese, benoemde blokdiagram van die katodestraalossilloskoop. (8\ [10] TOTAAL: 10010
4.1EKSAMENNOMMER 210 180