Loodgietersteorie N1 — Document

April 2018 — N1 — Loodgietersteorie

N1 2018 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 5 pages 📝 46 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

46
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Noem Drie belangrike punte wat mens moet onthou as jy swaar voorwerpe optel. (3\
1.2Noem TWEE voordele van opvoubare staalbokke. (2\ [5]5
Q2— Section header —
2.1
2.2Wat is die korrekte gebruik en versorging van 'n ystersaag? (3\
2.3Waarom moet 'n vyl van 'n handvatsel voorsien word? (2\ [10]10
Q3— Section header —
3.1Definieer die eienskappe van die volgende:
3.1.1Rekbaarheid
3.1Taaiheid
3.1Smeebaarheid
3.1
3.2Noem TWEE tipes korrosie waarvan die loodgieter bewus moet wees. (2\
3.3Wat is korrosie? (2\ [8] VRA AG 4: SOLDEER EN SWEISWERK8
4.1Noem VIER verskillende tipes soldeersel wat loodgieters gebruik. (4\
4.2Noem EEN tipe vlam wat vir hardsoldeer gebruik word. (1\
4.3Beskryf kortliks die verskil tussen sagsoldeer en hardsoldeer (4\ [9] 110220419
Q5— Section header —
5.1Noem die komponente van 'n afsluitkraan wat op die skets in FIGUUR 1 aangedui word. Skryf slegs die antwoord langs die nommer (1 5\in die ANTWOORDBOEK neer. (5\
5.2Noem DRIE eienskappe waaraan water moet v oldoen wat geskik is vir menslike gebruik (drinkwater\. (3\
5.3Wat beteken die term drinkbare water? (1\
5.4Dit kan moeilike wees om 'n gegalvaniseerde pyp tussen twee vaste punte te installeer.
5.4.1Noem TWEE toebehore wat gebruik word om die taak te voltooi. (2\
5.4.2Noem die gereedskap wat nodig is om die taak te voltooi. (2\
5.4.3Wat sal by die lasplekke gebruik word om seker te maak dat die lasplekke waterdig is? (1\
5.5Noem VIER metodes wat gebruik word om te voo rkom dat water in pype vries. (4\
5.6Noem DRIE nadele van abessementpype. (3\ [21] FI R 121
Q6— Section header —
6.1Beskryf die werksbeginsels van 'n drukdeurwarmwatersgeiser ('push through'\. (5\
6.2.1 Noem TWEE oorsake van water hamers/ kloppe.
6.2.2 Noem TWEE metodes om die oorsake van waterhamers/ kloppe reg te stel. (2 2\ (4\
6.3
6.412
Q7— Section header —
7.1Maak 'n netjiese, benoemde lengtedeursneetekening van 'n mangathelling ('ramp'\. (10\
7.2Beskryf die funksie van die volgen de:
7.2.1Rioolput
7.2Slukpyp/Anti sifonpyp
7.2Rioollugpyp
7.2.4
7.3Verduidelik die term inspeksiekamer. (2\ [16] VRA AG 8: PLAATMETAALWERK16
8.1Beskryf met die hulp van netjiese sketse die stappe wat mens moet volg wanneer jy 'n groefnaatlas maak. (9\
8.2Noem DRIE hoofmetodes wat gebruik word by patroonontwikkelings ('pattern developments'\ (3\ [12] VRAAG 9: BEREKENINGE 'n Kouewatervoorraadtenk word voorsien van 'n 50mm deursnee volgangklep ('fullway valve'\ 4m onder die watervlak van 'n tenk.12
9.1Die drukintensiteit op die geslote volgangklep (3\
9.2Die totale druk op die klep (4\ [7] TOTAAL: 1007

Mark Allocation

Total100 marks
Sections5 + 10 + 8 + 9 + 21 + 12 + 16 + 12 + 7 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectLoodgietersteorie
LevelN1
Document typeQuestion paper
Year2018
MonthApril
Pages5
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
SeasonAutumn (SH)
Start daySunday
Exam periodApril 2018
Days since exam3,114

About Loodgietersteorie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size253.7 KB
Pages5
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
FingerprintB6571B96F038

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.