This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Wat is die doel van 'n laersmeerproses bearing lubrication process in 'n meganisme? (2\
1.2Gee enige TWEE voordele van 'n laersmeerproses in 'n meganisme. (2\
1.3
1.4
1.4.1Die kragverlies weens viskeuse krag in kW (8\
1.4.2Die kinetiese viskositeit van die olie in m /s (2\
1.4.3Die kragverlies weens die viskeuse kragte in kW indien die as nie draai nie, maar met 'n snelheid van 5 m/s aksiaal deur die laer beweeg (3\ [20]20
Q2— Section header —
2.1'n Hidrouliese voertuighyser beskik oor 'n silinder met 'n deursnee van 680 mm en 'n plunjerdeursnee van 42,5 mm. Bepaal elk van die volgende:
2.1.1Die krag wat op die plunjer nodig is om 'n voertuig met 'n massa van 2 250 kg op te hys (3\
2.1.2Die aantal slae wat nodig sal wees om die voertuig 3,4 m op te hys indien die plunjer oor 'n slag van 425 mm beskik (3\
2.1.3Die arbeid wat verrig word om die voertuig 3,4 m op te hys (2\
2.1.4Deur alle verliese te ignoreer en te aanvaar dat die hyser teen 'n egalige tempo beweeg, watter krag sal nodig wees om die plunjer te dryf indien die voertuig hyser 3,4 m in 51 sekondes opgehys word (2\
2.2'n Silinder met 'n deursnee van 60 mm is met 'n hidrouliese vloeistof gevul waarvan die isotermiese massamodulus bulk modulus 2,035 GPa is. Die lengte van die silinder wat met die vloeistof gevul is, is 170 mm en die
2.2.1Die silinderslagvolume cylinder stroke volume in m (2\
2.2.2Die druk wat gelewer word as gevolg van die krag wat op die suier uitgeoefen word (2\
2.2.3Die massamodulus van lug in MPa indien (1\
2.2.4Die doeltreffende massamodulus in MPa, indien daar 3,44% lug in die stelsel is (3\
2.2.5Die speling op die suier weens die teenwoordigheid van lug in die silinder (2\ [20]20
Q3— Section header —
3.1'n Silindriese tenk met 'n deursnee van 1,45 m en 'n lengte van 3,75 m is op sy sy kant gemonteer met die lengte horisontaal. Di e tenk is vol olie met 'n
3.1.1Die hidrostatiese druk in kPa wat op die sirkel van die tenk aangewend word (3\
3.1.2Die hidrostatiese krag in kN wat op die sirkel van die tenk aangewend word (2\
3.1.3Die ewewigspunt (gravitasie\m (2\
3.1.4Die posisie van hierdie hidrostatie vanaf die boonste oppervlakolie in mm (3\
3.2'n Ysterbol iron marble met 'n deursnee van 5 cm word vanaf 'n hoogte in 'n klein houer vol gliserien met 'n digtheid van 1 260 kg/m laat val. Die b
3.2.1ie gewig van die ysterbol wat op die gliserien uitgeoefen word (4\ 1,4 8190205
3.2.2Die digtheid van die ysterbol (2\
3.2.3Die totale gewig in kg wat nodig is om die ysterbol totaal te onderdompel (4\ [20]20
Q4— Section header —
4.1Definieer elk van die volgende begrippe wat gebruik word om die vloei van 'n vloeistof te beskryf:
4.1.1Stroomlyn ('stream line'\
4.1.2Stroombuis ('stream tube'\
4.1.3Padlyn ('path line'\
4.1.4Turbulente vloei
4.1.5
4.293,45 vloeistof vloei in 22 sekondes deur 'n gat uit 'n houer. Bepaal die volgende:
4.2.1Die stroomtempo van vloeistof deur die gat van 45 mm in m /s (1\
4.2.2Die stroomsnelheid deur die gat (2\
4.3'n Munisipale hoofwaterpyp beskik oor 'n interne deursnee van 425 mm en is gekoppel aan 'n pyp wat uit die hoofpyp loop en geleidelik afneem tot 'n pyp 6,8 m laer met 'n interne deursnee van 212,5 mm. Water in die kleiner pyp is
4.3.1Die stroomsnelheid in die pyp met die deursnee van 425 mm (2\
4.3.2Die stroomsnelheid in die pyp met die deursnee van 212,5 mm (2\
4.3.3Ignoreer alle moontlike verliese en gebruik Bernoulli se vergelyking om die druk in die hoofpyp te bereken. (3\ [20] (8190205\ Kopiereg voorbehou20
Q5— Section header —
5.1Definieer, opening , kortliks. (2\
5.2'n Opening met 'n deursnee van 14,5 mm aan die onderkant van die tenk kan 'n gemiddeld van 4,774 water per sekonde teen 'n waterdrukhoogte van 59,4 m in die atmosfeer vrylaat. Bepaal die volgende:
5.2.1Die teoretiese stroomsnelheid deur die opening (2\
5.2.2
5.2.3
5.2.4
5.2.5
5.2.6Die verlies aan drukhoogte deur die opening (3\
5.3'n Gaatjiesplaatmeter orifice plate meter is aan 'n pyp met 'n deursnee van 340 mm ge koppel wat olie met 'n relatiewe digtheid van 0,88 vervoer. Die drukmeter dui 'n gemiddelde druk van 6,8 kPa aan soos die olie deur die pyp
Q6— Section header —
6.1Die gewig vloei ('weight flow'\ in die buigstuk in N/s (2\
6.2Die stroomsnelheid by die inlaatbuig (2\
6.3Die massastroomtempo van olie deur die buig in kg/s (2\
6.4Die druk by die uitlaat indien die wrywingsdrukhoogte friction head deur die buig 1,063 m is (4\
6.5Die momentumkrag ('momentum force'\y die inlaat na die buig in Newton (1\ (8190205\ Kopiereg voorbehou
6.6Die krag weens die vloeistofdruk by die inlaat na die buig in Newton (1\
6.7Die momentumkrag by die uitlaat na die buig in Newton (1\
6.8Die krag as gevolg van die vloeistofdruk by die uitlaat na die buig in Newton (1\
6.9Die grootte van die resulterende krag resultant force deur die buig in kN (4\
6.10Die rigting van die resulterende krag deur die buig (2\ [20] TOTAAL: 100 (8190205\20