This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1'n Versadigde koolwaterstof met vier koolstofatome het betrekking:
1.1.1
1.1.2
1.1.3Verduidelik waarom die verbinding in heksaan meer oplosbaar is as in water. (2\
1.1.4Teken die struktuur van TWEE moontlike strukturele isomere en benoem elk. (4\
1.1.5Omskryf die term isomeer (2\
1.2Wanneer chloor met propaan reageer, vind 'n homolitiese splitsing van die band tussen die chloor atome plaas.
1.2.1Waarna verwys die term homolitiese splitsing homolytic splitting (2\
1.2.2Noem die produkte wat deur die homolitiese splitsing van die halogeenmolekules gevorm word. (1\
1.2.3Gebruik die hibridiseringsteorie om die orbitale oorvleueling wat in 'n propaanmolekule plaasvind te verduidelik. (3\
1.2.4Skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir die reaksie neer. (4\
1.3Nukleofiele is ryk aan elektrone en elektrofiele is arm aan elektrone.
1.3.1Watter van die volgende speserye 'spices '\ word as nukleofiele gek assifiseer? Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter langs die vraagnommer in die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.2Omskryf 'n elektrofiel (2\ [25] (15040015\25
Q2— Section header —
2.1CH CH C= CH CH
2.1.1Wat is die algemene formule van die verbinding? (1\
2.1.2
2.1.3Noem die hoofproduk wat gevorm word wanneer hierdie verbinding met chloorwaterstof in die teenwoordigheid van water reageer. (3\
2.1.4Teken die struktuur van 'n ondergeskikte produk van die reaksie
Q2— Section header —
2.1.5
2.2'n Eliminasiereaksie word gebruik om 'n alkeen uit bromo 3 metielbutaan te berei.
2.2.1Noem die reagense wat vir die reagense gebruik word.
2.2.2
2.2.3
2.3'n Gekonjugeerde polieen met VYF koolstofatome het betrekking:
2.3.1Teken die struktuur van die ge konjugeerde polieen. (3\
2.3.2Skryf die IUSTC naam (IUPAC\ van die verbinding neer. (2\
2.4Skryf 'n gebelanseerde reaksievergelyking vir die volledige verbranding van butyn in suurstof neer. (4\ [25] (15040015\25
Q3— Section header —
3.1Alkohole is verbidings wat oor 'n hidroksielgroep beskik wat met versadigde sp3 verbasterde koolstofatome verbind is.
3.1.1Verduidelik kortliks waarom butaan 'n baie laer kookpunt het as butanol. (2\
3.1.2Skryf 'n reaksievergelyking vir die dissosiasie van metanol in water. (3\
3.1.3Skryf die K uitdrukking vir die reaksie. (2\
3.1.4Sal die K uitdrukking groot of klein wees? Verduidelik jou antwoord. (2\
3.2Voltooi en balanseer die volgende vergelykings wat as bronne van eenvoudige alkohole optree:
3.2.1CH = CH
3.2.2
3.3.1Skryf die IUSTC naam van die verbinding neer. (2\
3.3.2Skryf die algemene formule neer waaraan die verbinding behoort. (1\
3.3.3Teken en noem die produk wat gevorm word wanneer die verbinding met metielmagnesiumbromied reageer. (3\
3.3.4Gee die naam van 'n reagens wat gebruik word om die reaksie in
Q3— Section header —
3.3.5
3.4Teken die sktruktuur van asetieldehied. (2\ [25] (15040015\ T360(A\A2\ Kopiereg voorbehou25
Q4— Section header —
4.1Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskyrwings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (4.1.1
4.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
4.1.1'n Alkohol wat gebruik word om oktielbutanoaat te berei.
4.1.2Dit word gebruik om vir aldehiede te toets.
4.1.3'n Amied wat 'n hoof afvalproduk in uriene is.
4.1.4Karboksielsuur wat gebruik word om propielmetanoaat te berei.
4.1.5Algemene formule vir esters.
4.1.6
4.1.7Die eerste lid van die funksionele aldehiedgroep.
4.1.8'n Algemene naam vir 'n aromatiese amien.
4.1.9ON
4.1.10Die produk wat gevorm word wanneer ammoniak met metanol reageer. (10 1\ (10\
4.2Beskou die volgende verbindings: A B D E
4.2.1Skryf die name van verbindings A, B, C en E neer. (4\
4.2.2Watter verbindings word as aromaties geklassifiseer? (2\
4.2.3
4.2.4
4.3Skryf 'n gebalanseerde vergelyking neer vir die reaksie van metanol met metielamien. Noem die produkte wat verkry word. (5\ [25] TOTAAL: 100 (15040015\ T360(A\A2\25