Ingenieurswetenskap N4 — Document

November 2020 — N4 — Ingenieurswetenskap

N4 2020 Nated Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 280.9 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 6 pages 📝 51 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

51
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1
1.2
1.2.1Die tyd om die maksimum hoogte te bereik
1.2.2Die maksimum hoogte wat die bal bereik
1.2.3
1.3'n Kanovaarder roei op die Vaaldam teen 'n snelheid van 4 m/s in 'n noordelike rigting. 'n Wind van 3 m/s waai skielik in 'n suid oostelike rigting Bereken die resultante snelheid van die kano in grootte en rigting.
Q2— Section header —
2.1Definieer hoeksnelheid (1\
2.2'n Motorfietswiel het 'n deursnee van 50 cm en versnel vanaf 4 rad/s tot 10 rad/s in 10 sekondes. Bereken die volgende:
2.2.1Die hoekversnelling van die wiel
2.2.2Die hoekverplasing van die wiel in rad
2.2.3
2.3'n Krag van 600 N word aan die end van 'n sleutel aangewend. Die loodregte afstand tussen die moer en die werklyn van die krag is 30 cm. Bereken die volgende:
2.3.1Die wringkrag van die sleutel
2.3.211
Q3— Section header —
3.1'n Bus reis op 'n horisontale pad teen 'n snelheid van 126 km/h wanneer die busbestuurder 'n voorwerp in die pad sien. Die remme word aangewend en die bus kom oor 'n afstand van 150 meter tot stilstand. Die
3.1.1Die vertraging van die bus (3\
3.1.2Die tyd wat dit neem om tot stilstand te kom (2\
3.1.3Die remkrag van die remme (2\
3.2
Q4— Section header —
4.1Maak 'n netjiese, benoemde diagram van die balk wat hier bo beskryf is. (1\
4.2Bereken die reaksies van die steunpunte A en D en toets jou antwoorde. (5\
4.3Teken 'n skuifkragdiagram en toon al die hoofwaardes op die diagram. (4\
4.4Bereken die buigmomente by B en C. (2\
4.5Teken 'n netjiese buigmomentdiagram en toon al die hoofwaardes op die diagram. (3\ [15] (15070434\ Kopiereg voorbehou15
Q5— Section header —
5.1'n Enkelwerkende pomp met drie silinders beskik oor 'n plunjerdeursnee van 200 mm, 'n slaglengte van 300 mm en werk teen 'n spoed van 230 r/min. Die glip is 15%. Bereken die volume water wat in liter/minuut gelewer word:
5.2'n Boer gebruik 'n waterpomp om water uit 'n dam uit te pomp. Die deursnee van die plunjer is 150 mm en 'n krag van 12 kN word op die plunjer van die pomp toegepas. Die arbeid wat tydens elke slag verrig word
5.2.1Die slaglengte van die plunjer (2\
5.2.2Die druk in die water tydens EEN leweringslag (3\
5.2.3Die volume water wat tydens EEN pompslag gelewer word (3\ 5. Die deursnee van die plunjer van 'n enkelwerkende pomp met drie silinders is 5 cm elk en die slaglengtes is 25 cm elk. Die druk tydens die leweringslag
5.4Definieer die eenheid Pascal (1\ [18]18
Q6— Section header —
6.1Verduidelik die verskil tussen trekspanning en drukspanning (2\
6.2'n Staaf met 'n vierkantige profiel van 30 mm x 30 mm word aan 'n trektoets onderwerp. 'n Las van 100 kN veroorsaak 'n verlenging van 0,5 mm. Die aanvanklik lengte van die staaf was 330 mm. Bereken die volgende:
6.2.1Die spanning in die staaf .2.2 Die vervorming van die staaf
6.2.3
6.3Die staalspeke van 'n fietswiel beskik oor 'n deursneeoppervlakte 2,5 mm en 'n lengte van 400 mm. Die speekmoere word vasgedraai totdat die speke met 0,25 mm verleng. Bereken die trekkrag van die speke. E vir die staal is 300 GPa.
6.4'n Trektoets word op 'n metaalmonster uitgevoer en die volgende lesings word tydens die toets verkry: Oorspronklike lengte = 80 mm Oorspronklike deursnee = 20 mm Las in kN 10 20
6.4.1Teken die spanning vervormingsgrafiek vir hierdie waardes. (3\
6.4.2Bepaal Young se elastisiteitsmodulus vir die monster met behulp van 'n grafiek. (2\ [16]16
Q7— Section header —
7.1Wat is die verskil tussen die Kelvin skaal en die Celsius skaal
7.2
7.3
7.4
7.4.1Die massa suurstof wat aanvanklik in die houer was (2\
7.4.213

Mark Allocation

Total100 marks
Sections16 + 11 + 11 + 15 + 18 + 16 + 13 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectIngenieurswetenskap
LevelN4
Document typeQuestion paper
Year2020
MonthNovember
Pages8
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago6y
SeasonSpring (SH)
Start daySunday
Exam periodNovember 2020
Days since exam2,170

About Ingenieurswetenskap examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size280.9 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintB56B145E6665

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.