This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\n die ANTWOORDBOEK.
1.1.1Om insig in die aard van elektriese strome te verkry, is dit nodig om die struktuur van die atoom te oorweeg.
1.1.2In 'n GS kring is krag die produk van die aangelegde spanning en die resulterende stroom.
1.1.3Die stringe van geleiers maak dit onmoontlik vir kabels om tot 'n sekere mate te buig.
1.1.4
1.1.5
1.1.6Volgens Norton se stelling kan enige netwerk wat oor twee aansluiters beskik en uit weerstande, spanningsbronne en stroombronne bestaan, nie deur 'n enkelstroombron vervang word nie.
1.1.7Wanneer twee magnete baie naby aan mekaar geplaas word, trek eenderse pole mekaar aan en stoot teenoorgestelde pole mekaar af.
1.1.8Die twee belangrikste wette van elektromagnetisme staan as Faraday se wette bekend.
1.1.9Enige twee geleiers wat deur 'n isoleermateriaal geskei word, staan as kapasitors bekend.
1.1.10
1.2Twee selle is in serie gekoppel en die kring word voltooi deur twee parallelle 1,1 V en 'n interne weerstan Bereken:
1.2.1Die stroom deur elke sel. (4\
1.2.2Die stroom deur elke spoel. (3\
1.2.3Die aansluiterspanning van elke spoel. (2\
1.3
1.4'n Kapasitor van 15 mikrofarad word vanaf 'n GS toevoer van 60 V gelaai. Nadat dit gediskonnekteer is, word dit onmiddellik in parallel met 'n ontlaaide kapasitor van 5 mikrofarad gekoppel. Bereken:
1.4.1Die PV ('PD'\ oor die kombinasie. (4\
1.4.2Die lading oor elke kapasitor. (2\ [30]30
Q2— Section header —
2.1Definieer ankerreaksie (2\
2.2
2.3'n Kortomtakgenerator met luswikkeling verskaf 'n las van 65 A teen 'n aansluiterspanning van 400 V. Die serieveld, omtakveld en ankerweerstande borselkontakspanningsval indien die grootte van die opgewekte EMK 420 V is.
2.4n GS ankerstroom van 100 A. Bereken die aanvangsweerstand wat nodig is indien die oorlas gestel is om teen 125% van vollasstroom uit te skakel. (3\ [20] 808007420
Q3— Section header —
3.1Verduidelik die effektiewe waarde van 'n wisselstroom. (2\
3.2
3.2.1Die totale stroom wat deur die kring getrek word (12\
3.2.2Die spanningsval oor die twee spoele (4\
3.2.3Die stroom deur elke tak van die parallelkring (2\ [20]20
Q4— Section header —
4.1Wat is die TWEE tipes enkelfasige transformatorwikkelings? (2\
4.2
4.2.1Die spitswaarde va die vloeddigtheid in die kern (4\
4.2.2
4.2.3Die spanning per wikkeling (2\ [10]10
Q5— Section header —
5.1Verduidelik wat die entplate van 'n motor is. (3\
5.2Noem DRIE tipes enkelfasige induksiemotors. (3\
5.3Bespreek die verskille tussen die aansluiter en loopwikkelings van 'n splitfasemotor. (4\ [10] 808007410
Q6— Section header —
6.1Behalwe hidrokragstasies, wat is die ander TWEE tipes kragstasies wat groot hoeveelhede water vir werking nodig het? (2\
6.2Gee DRIE redes waarom steenkoolkragstasies naby steenkoolmyne gebou word. (3\
6.3daardeur vloei. Bepaal die maksimum stroom en spanning waarvoor die instrument gebruik kan word om te mee t. (5\ [10] TOTAAL: 10010