This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5\in die ANTWOORDBOEK te skryf. Staaf elke antwoord.
1.1.1
1.1.2Wanneer twee atome wat deur kovalente bindings saamgebind is, verskillend is, beskik die molekule wat so gevorm is oor 'n elektriese dipool.
1.1.3Die fisiese beeld van 'n metaalagtige struktuur voldoen redelik aan die twee eienskappe, smeebaarheid en rekbaarheid.
1.1.4'n Binding tussen twee atome van gelyksoortige elektronegatiwiteit is in werklikheid elektrovalent.
1.1.5Die vloeibaarmaking en uiteindelike stolling van edelgasse word verduidelik deur sogenaamde ioniese kragte te veronderstel. (5 2\ (10\
1.2Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A E\langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.2.5Elektrovalente verbindings Elektronegatiwiteit Metaalagtige struktuur Waterstofbinding Roosterenergie
1.3
1.4
1.4.1NO
1.4.2NH (2 3\ (6\ [25]25
Q2— Section header —
2.1Die radiusse van atome en ione toon variasies in die periodieke tabel.
2.1.1atter een van die katione, Li of Be 2+ beskik oor die groter radius
2.1.2Definieer die term, iso elektropositiewe ione. (1\
2.2Gebruik die Sidgwick Powell teorie om die strukture van die volgende verbindings te teken. Dui enkelpare aan en gee die vorm van die strukture.
2.2.1SO
2.2.2NH
2.2.3PF (3 3\ (9\
2.3Die strukture van NH , NH n NH
2.4Gebruik die konsep van resonansie om die N bindingslengte in die nitraat anioon te verduidelik. (3\ [18]18
Q3— Section header —
3.1Gee die Arrhenius toerie van sure en basisse. (2\
3.2Beskou die reaksie: HNO (aq\ O(l\
3.2.1Skryf die vergelyking vir die ewewigskonstante (Ka\vir die reaksie neer. (2\
3.2.2Sal die Ka waarde groot of klein wees. Verduidelik jou antwoord. (2\
3.2.3Skryf die vergelyking oor en dui die gekonjugeerde suur basispare aan. (2\
3.2.4Verduidelik waarom HNO in die bostaande reaksie as 'n Bronsted Lowry
3.3Beskou die reaksie tussen BF n NH 3.
3.3.1Gee die Lewis teorie van sure en basisse.
3.3.2Watter verbinding tussen BF n NH is Lewis
Q4— Section header —
4.1Skryf DRIE maniere neer waarop waterstof berei kan word. (3\
4.2Voltooi die volgende reaksies:
4.2.12Al(s\ 2OH (aq\ 6H O(l\ (2\
4.2.2(g\ S(l\ (1\
4.2.3WO (s\ + 3H (2\
4.3Benoem die DRIE isotope van waterstof en skryf die relatiewe massa van elk langs die isotoop neer. (3\ [11] (15040004\ Kopiereg voorbehou11
Q5— Section header —
5.1Noem TWEE allotrope van koolstof. (2\
5.2Skryf DRIE gebruike van diamante neer. (3\
5.3Koolstof vorm meer verbindings as enige ander elemente.
5.3.1Voltooi die reaksie: CS (l\ Cl (g\
5.3.2Noem TWEE gebruike van die produk van die reaksie in VRAAG
5.3.1(2 2\ (4\ [9]9
Q6— Section header —
6.1Verskaf TWEE gebruik van stikstof. (2\
6.2In die industrie word ammoniak berei deur 'n reaksie tussen stikstof en waterstof.
6.2.1Skryf die gebalanseerde reaksie vir hierdie proses neer. (2\
6.2.2Benoem die proses wat gebruik word. (1\
6.3Noem TWEE oksisure van stikstof. (2\
6.4Dui aan watter van die volgende nitriede ionies, kovalent of interstisieel is:
6.4.1Si
6.4.2Li
6.4.310
Q7— Section header —
7.1Beskryf hoedat suurstof in die industrie berei word. (3\
7.2Beskryf hoedat osoon in 'n laboratorium berei word. (2\
7.3Stikstofoksied wat in die uitlaatgasse van supersoniese vliegtuie wat in die stratosfeer vlieg, vrygestel word, kombineer vinning met osoon. Verduidelik watter gevaar dit vir die boonste atmosfeer inhou.
7.4Noem EEN moontlike klassifikasie van oksiede op grond van hul suur basis eienskappe. (1\
7.5Water word as hard beskryf indien dit 'n nie oplosbare skuim vorm voordat dit met seep skuim.
7.5.1Definieer die term, tydelike hardheid in water
7.5.2Skryf TWEE prosesse neer wat gebruik word om tydelike hardheid uit water te verwyder. (2 2\ (4\
7.6Skryf TWEE metodes vir die pr duksie van suiwer water neer. (2\ [14] TOTAAL: 100 (15040004\ Kopiereg voorbehou14