Houtwerkersteorie Us N1 — Document

August 2019 — N1 — Houtwerkersteorie Us

N1 2019 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 7 pages 📝 53 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

53
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1N oem DRIE tipiese voorbeelde van enkelverdiepinggeboue . (3)3
1.2G ee VIER funksies wat deur elkeen van die volgende ambagte verrig word :
1.2.1Pl ei ster aa r
1.2.2Verwer (4 × 2) (8)8
1.3Verduidelik die verskil tussen die volgende tipe br û e :
1.3.1Hangbrug
1.3.2Boogbrug
1.3.3Kabelgeankerde brug
1.3.4Ophaalbrug of swaaibrug (4 × 1) (4) [15]15
Q2— Section header —
2.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kie s die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (2.1.1–2.1.6) in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1.1Mobiele steierwerk is baie veiliger om te gebruik as onafhanklike steierwerk.
2.1.2Steierplanke moet elke week geïnspekteer word om tyd te bespaar.
2.1.3Steierwerk-inspeksieverslae moet na afloop van die inspeksies ingehandig word.
2.1.4Enigiemand op die terrein kan steierwerk inspekteer.
2.1.5Steierwerk moet in een posisie bly, selfs al word dit nie meer gebruik nie.
2.1.6Die werkspasie moet skoon gehou word, en planke moet vasgemaak en in 'n gelyke posisie gehou word. (6 × 1) (6)6
2.2Verduidelik die bes moontlike manier om ' n ongeluk in die werkplek te voorkom . (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (11022171) -4-
2.3Skryf die volgende afkortings volledig uit :
2.3.1BGV - wet (2)2
2.3.2PBT (1)1
2.4Noem VYF prosedures wat gevolg moet word nadat ' n ongeluk plaasgevind het, veral indien 'n werker beseer is, om die situasie te stabiliseer. (5) [15]15
Q3— Section header —
3.1W at veroorsaak houtvrot (droë molm) in hout ? (1)1
3.2Noem VYF maniere om houtvrot te behandel. (5)5
3.3Noem TWEE hoofgroepe metale en gee EEN voorbeeld van elke groep. (2 × 2) (4)4
3.4Noem VIER toepassings van plastiek in die boubedryf. (4)4
3.5Noem die verskillende tipes planke hier onder deur slegs die antwoord langs die vraagnommer (3.5.1–3.5.6) in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
3.5.2Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (11022171) -5-
3.5.6(6 × 1) (6) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (11022171) -6-20
Q4— Section header —
4.1'n Lugperspomp pers lug in 'n tenk saam, en stel dit vry wanneer die lug benodig word. Lugperspompe word deur gas of elektrisiteit van krag voorsien. Noem VIER tipiese soorte handgereedskap wat saamgeperste lug gebruik. (4)4
4.2Noem TWEE gebruike van elk van die volgende skawe in die boubedryf:
4.2.1Sponningskaaf ('rebate plane')
4.2.2Ploegskaaf ('plough plane')
4.2.3Blokskaaf ('smoothing plane') (3 × 2) (6)6
4.3Noem VYF veiligheidsmaatreëls wat nagekom moet word wanneer 'n lugdruk- kramtoestel ( ' pneumatic staple') gebruik word. (5) [15]15
Q5— Section header —
5.1N oem DRIE tipiese oppervlakke waar muurproppe gebruik kan word . (3)3
5.2N oem VIER verskillende soorte gom wat algemeen in die houtwerkbedr y f gebruik word . (4)4
5.3Noem die verskillende hegmiddels hier onder deur die naam en gebruik van elke hegmiddel langs die vraagnommer (5.3.1–5.3.4) in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
5.3.2Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (11022171) -7-
5.3.4(4 × 2) (8) [15]15
Q6— Section header —
6.1Noem EEN gebruik van die veer-en-groeflas/voeg. (1)1
6.2Maak 'n netjiese enkellyntekening van elk van die volgende laste/voeë:
6.2.1Driehoekige lymblokvoeg
6.2.2Haakse lymblokvoeg
6.2.3Haakse verstekvoeg (' Right-angle mitre joint) (3 × 3) (9) [10]10
Q7— Section header —
7.1' n Stuk hout het ' n massa van 550 g. Na voortdurende droging is die massa na 490 g verminder . Bereken die persentasie voginhoud van die hout . (3)3
7.2Die kampusbestuurder het jou gevra om 'n reklamebord te maak om die kampus te adverteer, en jou R8 430,00 vir die werk betaal. Die arbeidskoste was 15% en die koste van die materiaal was 35% van die bedrag wat jy

Mark Allocation

Total100 marks
Sections15 + 15 + 20 + 15 + 15 + 10 + 10 = 100 marks
Per-question sum100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectHoutwerkersteorie Us
LevelN1
Document typeQuestion paper
Year2019
MonthAugust
Pages7
Downloads3

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
SeasonWinter (SH)
Start dayThursday
Exam periodAugust 2019
Days since exam2,629

About Houtwerkersteorie Us examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size430.6 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
FingerprintBC40D4152A1D

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.