Motorvakteorie N3 — Document

November 2022 — N3 — Motorvakteorie

N3 2022 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 6 pages 📝 45 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

45
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Noem TWEE faktore wat die ontsteekorde van 'n enjin bepaal.
1.2Verduidelik hoe om die ontsteekorde te bepaal indien geen spesifikasies beskikbaar is nie. (3\ 1. Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf die ONWAAR stellings as korrekte stellings oor.
1.3.3In enkelsilinderenjins is daar een kragimpuls vir elke revolusie van die krukas. (2\
1.3.4
1.3.5Om die slagvolume van 'n suier te bepaal, moet die oppervlakte van die silinder ( \eur die slaglengte (cm\rdeel word. (2\
1.3.6Vry volume verwys na die ruimte bokant die top van die suier in die verbrandingskamer. (1\
1.3.715
Q2— Section header —
2.1Verduidelik wat met dubbelaanjaag ('twin charging'\ bedoel word. (2\
2.2Noem EEN voordeel en EEN nadeel van dubbelaanjaag ('twin charging'\. (2\ 2. Verduidelik hoedat 'n veranderlike turboaanjaer ('variable geometry turbocharger'\n 'n nieveranderlike turboaanjaer
Q3— Section header —
3.1Gee TWEE funksies van 'n nokas.
3.2Noem EEN tipe nokvolger wat in motoren ins gebruik word. (1\
3.3Noem TWEE nadele van 'n hidrouliese klepligter. (2\ (11040673\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 3.
Q4— Section header —
4.1Wat is die funksie van 'n elektriese brandstofpomp?
4.2Verduidelik wat 'n nat brandsto pomp ('wet fuel pump'\ is.
4.3Noem TWEE funksies van die brandstof wat deur die brandstofpomp vloei.
4.4Noem TWEE voordele van elektriese brandstofpompe.
4.5Noem DRIE faktore wat die korrekte hoeveelheid brandstof bepaal wat in die brandstofinlaatstelsel van 'n enjin ingespuit word. (3\
4.6Benoem die genommerde komponente van die brandstofinspuiter in FIGUUR 1 hier onder. (3\ FIGUUR 1 [14] (11040673\14
Q5— Section header —
5.1
5.2Die COP stelsel bestaan uit DRIE belangrike komponente. Noem die komponente.
5.3Noem VYF toetse wat aan 'n elektroniese ontstekingstelsel uitgevoer kan word. (5\ [10]10
Q6— Section header —
6.1Beskryf hoedat sluiting ('lockup'\ toegepas word. (3\
6.2Verduidelik hoedat sluiting opgehef word. (2\ [5]5
Q7— Section header —
7.1Noem TWEE funksies van 'n outomatiese ratkas.
7.2Noem VIER voordele van 'n outomatiese ratkas. (4\
7.3Gee 'n kort beskrywing van 'n DSG (3\
7.4Noem VIER toetse wat aan 'n outomatiese ratkas uitgevoer kan word. [1
Q8— Section header —
8.1Noem VIER voordele van 'n beperkte glip ewenaar ('limited slip differential'\ (4\
8.2Noem TWEE nadele van 'n beperkte glip ewenaar ('limited slip differential'\ (2\
Q9— Section header —
9.1Gee die doel van kragstuurstelsels. (1\
9.2Wanneer word geen stuuraksie in die stelsel uitgevoer nie (1\
9.3Gee die voordele van kragstuur.
9.4Gee die nadele van kragstuur. (4\
9.5Gee die voordele van elektriese kragstuur. (3\ 12
Q10— Section header —
Q11— Section header —

Mark Allocation

Total100 marks
Sections15 + 10 + 14 + 10 + 5 + 6 + 6 = 66 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectMotorvakteorie
LevelN3
Document typeQuestion paper
Year2022
MonthNovember
Pages6
Downloads2

Examination context

Decade2020s
Years ago4y
SeasonSpring (SH)
Start dayTuesday
Exam periodNovember 2022
Days since exam1,438

About Motorvakteorie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size184.2 KB
Pages6
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint8EF41562C61B

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.