Instrumentvakteorie N3 — Document

April 2021 — N3 — Instrumentvakteorie

N3 2021 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 5 pages 📝 44 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

44
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5\ in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.1.1Die bedryfsbeginsel van 'n vervormingsmeter is dat die elektriese weerstand van 'n geleier verander wanneer spanning of druk aarop uitgeoefen word
1.1.2Versterkte tipes word aan die struktuur waarvan die vervorming gemonitor moet word, vasgesement.
1.1.3'n Instrumentstelsel bestaan hoofsaaklik uit drie afdelings wat saam vir meting en kontrole gebruik word.
1.1.4'n Proses is 'n fisiese stof wat beheer moet word.
1.1.5'n Roostertipe vervormingsmeter bestaan uit 'n dun draad in 'n roosterpatroon wat op 'n draagvel aangebring is. (5 1\ (5\
1.2
1.3Indien krag of druk op sekere kristalle soos kwarts, Roc helle sout en bariumtitanaat aangewend word, genereer die kristalle 'n EMK wat eweredig is aan die druk of krag wat toegepas word.
1.3.1Noem die oorvormer wat hier bo beskryf is. (1\
1.3.2Noem VYF voordele van hierdie oorvormer.
1.3.3Noem DRIE nadele van hierdie oorvormer. (3\
1.3Maak 'n netjiese, benoemde skets van hierdie oorvormer. (6\ [25] (11040463\ Kopiereg voorbehou25
Q2— Section header —
2.1'n Termosuil is 'n toestel wat sensitief is vir warmte.
2.1.1Verduidelik die konstruksie en bedryfsbeginsel van termosuile. (3\
2.1.2Maak 'n netjiese, benoemde skets van 'n termosuil. (5\
2.2Teken 'n basiese kenmerkgrafiek van elk die termistors:
2.2.1PTK termistor
2.2.2NTK termistor (2 3\ (6\
2.3.1Noem DRIE voordele van die gebruik van 'n pirometer.
2.3.2Noem DRIE nadele van die gebruik van 'n pirometer. (2 3\ (6\
2.4Kies 'n item uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A I\ langs die vraagnommer (2.4.2
2.4.5\ in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
2.4.5Hipotetiese voorwerp wat in staat is om al die elektromagnetiese straling wat daarop val te absorbeer Wanneer stroom vloei in 'n koperdraad met 'n temperatuur wat van punt tot punt wissel, word warmte op enige punt vrygestel
Q3— Section header —
3.1Voltooi die paragraaf deur slegs die ontbrekende woorde langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.4\ in die ANTWOORDBOEK te skryf. Pneumatiese telemeting word gebruik wanneer 'n (3.1.1\ ... nie teenwoordig is nie. Dit word gebruik waar die gebruik van (3.1.2\ ... uiters gevaarlik is. Die sender, wat ook die (3.1.3\ ... genoem word, verander beweging vanaf 'n
3.2Noem VYF tipe elektriese telemeting. (5\
3.3Noem VIER nadele van 'n pneumatiese stelsel. (4\
3.4Maak 'n netjiese, benoemde skets van 'n aan af pneumatiese telemetingstelsel wat gebruik word om die druk van 'n leweringsein te wissel, wat eweredig is aan die gemete veranderlike. (6\
Q3— Section header —
Q4— Section header —
4.1Maak 'n netjiese, benoemde vryhandskets van 'n kontroleklep. (9\
4.2Definieer die terme:
4.2.1Verandering in las
4.2.2Gemete veranderlike
4.2.3Beheerelement
4.2.4Outomatiese beheer
4.2.5Afwyking ('offset'\ (5 1\ (5\
4.3In enige vorm of proses is daar altyd 'n aantal vertraging. Die tipe vertraging hang van die tipe proses af.
4.3.1Verduidelik die term vertraging ('lag'\ in instrumentasie. (2\
4.3.2Noem en verduidelik DRIE tipes vertragings. (9\ [25] TOTAAL: 100 11040463 Kopiereg voorbehou25

Mark Allocation

Total100 marks
Sections25 + 25 + 25 + 25 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectInstrumentvakteorie
LevelN3
Document typeQuestion paper
Year2021
MonthApril
Pages6
Downloads5

Examination context

Decade2020s
Years ago5y
SeasonAutumn (SH)
Start dayThursday
Exam periodApril 2021
Days since exam2,020

About Instrumentvakteorie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size328.7 KB
Pages6
Archived on8 September 2026
File age48d
ContributorFreeMode
Fingerprint816C646EC89C

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.