This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1.1Verduidelik hoe die temperatuur van 'n strykyster beheer kan word. (2\
1.1.2
1.1.3Watter tipe termostaat word in hierdie toestel gebruik? (1\
1.2Teken 'n netjiese, benoemde kringdiagram om te toon hoe twee elemente van 'n stoofplaat aan 'n drie hitteskakelaar gekoppel moet word om hitte te verskaf. Dui die twee elemente, drie hitteskakelaar en die toevoer (lewendig en
Q2— Section header —
2.1Dui aan of elk van die volgende ge aard moet word, nie ge aard moet word nie of saamgebind en ge aard moet word.
2.1.1Draagbare boormasjien
2.1.2PVC leipype
2.1.3Metaalwerkoppervlakke in kombuise en waskamers
2.1.4Warmwater en kouewaterpypstelsels
2.1.5
2.2
2.2.1Vinnige uitklinking in geval van 'n kortsluiting (2\
2.2.2Tydvertraging voor uitklinking (3\ [10] (11041263\ Kopiereg voorbehou Blaai om10
Q3— Section header —
3.1FIGUUR 1 toon twee ontladingslampe wat aan 'n elektriese toevoer gekoppel is. FIGUUR 1
3.1.1Benoem die ontladingslampe wat as A en B aangedui is. (2 x 1\ (2\
3.1.2Gee TWEE gebruike van elke lamp. (2 2\ (4\
3.1.3Geen EEN voordeel van lamp B. (1\
3.2Teken lamp B oor en dui elk van die volgende in die skets aan: Elektrodes Neon en argongas Metaalnatrium (3\ [10]10
Q4— Section header —
4.1Die maksimum waarde van die emk (1\
4.2Die frekwensie van die toevoer (3\
4.3Die effektiewe waarde van die spanning (2\
4.4Die periode van die golfvorm (1\
4.510
Q5— Section header —
5.1Bereken die volgende vir 'n resonante toestand:
5.1.1Die kapasitansie van die kapasitor (2\
5.1.2Die stroom deur die kring (2\
5.1.3Die spanningsval oor die induktor (2\
5.1.4Die spanningsval oor die kapasitor (1\
5.1.5Die spanningsval oor die weerstand (1\
5.2Bewys dat die vektorsom van die drie spanningsvalle 150 V is. (2\ [10]10
Q6— Section header —
6.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
6.1.5\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
6.1.1Die kleure wat die drie fases van 'n fasestelsel verteenwoordig is rooi, wit en swart.
6.1.2
6.1.3Driefasige alternatorwikkelings is gewoonlik in sterverbinding
6.1.4Die lynspanning van 'n sterverbinde stelsel is 1,73 keer die fasespanning.
6.1.5
6.2van 415 V sterverbind gekoppel Bereken:
6.2.1Die stelsel se fasespanning (2\
6.2.2Die fasestroom (2\
6.2Die lynstroom (1\ [10] (11041263\ Kopiereg voorbehou10
Q7— Section header —
7.1Elektriese transformators is masjiene wat elektrisiteit van een kring na 'n ander oordra.
7.1.1
7.1.2
7.2
7.2.1Die transformatorverhouding (3\
7.2.2
7.2.310
Q8— Section header —
8.1Noem TWEE beskermende toestelle wat in 'n vlakplaataansitter, wat gebruik word om groot GS motors aan te sit, voorkom. (2\
8.2Verduidelik die ankerreaksie met verwysing na GS motors kortliks. (2\
8.3Teken 'n netjiese, ten volle benoemde diagram van 'n vlakplaataansitter wat gebruik word om 'n omtakmotor aan te sit. (6\ [10]10
Q9— Section header —
9.1Noem die tipe driefasige motoraansitter wat in elk van die volgende aansitmetodes gebruik word:
9.1.1Weerstandsaansit
9.1.2Verminder de spanning aansit (2 1\
9.2Verduidelik hoe die draairigting van 'n driefasige induksiemotor omgekeer kan word. (2\
9.3Teken 'n netjiese, benoemde kringdiagram van 'n kapasitoraansit splitfase motor. (4\
9.4Wat is die doel van 'n sentrifugale skakelaar in enkelfasige motors? (2\ [10] (11041263\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief10
Q10— Section header —
10.1
10.2Noem EEN halfgeleiermateriaal wat gebruik word om diodes en transistors te vervaardig. (1\
10.3FIGUUR 2 toon 'n konfigurasie van 'n transistor. FIGUUR 2
10.3.1Identifiseer die konfigurasie. (1\
10.3.210