This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
Q7— Section header —
Q8— Section header —
Q7— Section header —
Q8— Section header —
Q1— Section header —
Q2— Section header —
2.1FIGUUR 1 hier onder toon 'n onvoltooide planaansig van 'n vormige gebou. Teken die planaansig in jou ANTWOORDBOEK oor en toon die uitleg van die dakkonstruksie. Die gebou word met 'n gewelkonstruksie aan die suidekant
2.2Verduidelik die term hoofstyl (2\ [20] Dakrand Muur Daklyn (11022192\20
Q3— Section header —
3.1FIGUUR 2 4 hier onder toon verskillende tipes dakbedekkings. Noem die dakbedekkings en gee TWEE voordele van elk deur slegs die antwoord langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.3\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
3.1.1Bron: https://beginners guide.com FIGUUR 2
3.1Bron: https://www.a9architecture.co.uk FIGUUR 3
3.1Bron: https://www.burtonroofing.co.uk FIGUUR 4 (9\
3.2Noem TWEE fisiese eienskappe en gee VIER voordele van geheime vaste plate (' secret fixed sheets '\ (6\
Q4— Section header —
4.8\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
4.8'n Plafon wat nie direk aan die latwerk bevestig is nie 'n Plafon wat uit veselsementplate bestaan Dekoratiewe voorkoms van 'n tong en groef
Q5— Section header —
5.1Soldervensters en komvensters vertoon altyd 'n argitektoniese eienskap wat elegansie aan 'n goed ontwerpte gebou verleen. Met behulp van 'n netjiese benoemde skets, toon die verskil tussen die volgende:
5.1.1Soldervenster met 'n platdak
5.1.2
Q6— Section header —
6.1
6.1.10\n die ANTWOOR DBOEK te skryf. (10\ FIGUUR 5
6.2Gee TWEE hooffunksies van 'n daklig. (2\ [12]12
Q7— Section header —
7.1Geraamde muurafwerking gee 'n dekoratiewe afwerking aan die binnemure van 'n vertrek. Maak 'n netjiese horisontale dwarsdeursneeskets deur die tussenstyl van geraamde muurpaneelwerk. Toon die dele van die verhewe en kussingpanele
7.2Beskryf die prosedures wat 'n mens volg om 'n vlakholdeur te hang. (11022192\ Kopiereg voorbehou
7.3FIGUUR 3 hier onder toon 'n horisontale dwarsdeursneeaansig deur die bekisting vir 'n vierkantige kolom. Bestudeer die tekening en benoem al die genommerde dele deur slegs die antwoord langs die vraagnommer
7.3.4\n die ANTWOORDBOEK te skryf. 4\ FIGUUR 6 [20]20
Q8— Section header —
8.1Die hoofdoel van voegskorting in dakwerk is om te verhoed dat water die gebou binnekom. Deur middel van vryhandsketse, illustreer die plaatmetaalontwikkeling en die patroon vir 'n kielgeutvoegskort. (2 + 4\
8.2Gee TWE eienskappe van koper met betrekking tot dakwerk. (2\
8.3Gee TWEE voordele van elk van die volgende materiale wat vir die vervaardiging van geute gebruik word. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (8.3.1
8.3.4\n die ANTWOORDBOEK neer.
8.3.1Aluminium
8.3.2Gegalvaniseerde staal
8.3.3Ongeplastiseerde polivinielchloried (oPVC\
8.3.4
8.4Verduidelik die gebruik van die volgende dakwerkgereedskap. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (8.4.1
8.4.4\in die ANTWOORDBOEK neer.
8.4.1Leidekkershamer
8.4.2Leikliphaak ('slate ripper'\
8.4.3Bentley leidekkersbyl
8.4.420