This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.1In 'n NPN transistor is die basis ... ten opsigte van die emittor en die kollekteerder. (negatief/positief\
1.2Wanneer weerstand gemeet word, word die meter in ... met die komponent wat getoets word, geplaas. (serie/parallel\
1.3egrenser se funksie is om die versterkervariasie te ... deur die boonste en onderste interferensie af te knip. (by te voeg/verwyder\
1.4uidspreker is 'n toestel wat elektriese energie na ... energie omsit. (grafiese/klank\
1.5'n Mikrofoon kan druk op die oppervlak verander en dit in ... golwe omsit. (elektriese/klank\
1.6'n Zener diode kan in die ... en ... modusse werk. (geen voorspanning/teenvoorspanning/meevoorspanning
1.7Wanneer 'n wisselpotensiaal aan 'n kapasitor aangewend word, wil dit voorkom asof 'n ... daardeur beweeg. (weerstand/stroom\
1.8'n Halfgolfgelykrigterkring verander 'n wisselgrootheid na 'n ... grootheid. heel golf/direkte\
1.9'n Varaktordiode word in die ... voorspanningsarea van 'n kenmerkkromme gebruik. (teen/mee\
1.1010
Q2— Section header —
2.1Die vergelyking e = 150 sin 314,159 t spanning verteenwoordig 'n sekere wisselstroom. Bereken die volgende vir die gegewe spanningsuitdrukking:
2.1.1Die spits tot spitswaarde van die golf. (2\
2.1.2Die frekwensie van die golf. (2\
2.1.3Die hoek in grade na 0,015 sekondes. (2\ (11040862\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.1.4
2.1.5Die oombliklike spanningswaarde na 16 5 millisekondes. (4\
2.2Sekere kringtoestande bestaan wanneer 'n RLC kring resoneer. Noem enige VIER toestande wat nodig is vir resonansie om voor te kom. (4\ [16]16
Q3— Section header —
3.1Noem enige VYF faktore wat die akkuraatheid van 'n analoogmeter in die herstel van 'n radio ontvanger beperk. (5\
3.2Wanneer 'n radio herstel word, word instrumente en toerusting benodig. Noem enige DRIE instrumente wat nodig is om die werk te doen.
3.3'n Ossilloskoop kan gebruik word om 'n grafiese verteenwoordiging van 'n sinusgolf te toon. Noem enige VYF toepassings van 'n ossilloskoop. [13]13
Q4— Section header —
4.1Teken die volgende kringsimbole wat in 'n radioversterker voorkom:
4.1.1PNP transistor
4.1.2NPN transistor
4.1.3MOHVET P kanaaltransistor
4.1.4
4.2Teken 'n netjiese, benoemde kringdiagram van 'n algemene versamelaarversterker. (8\ [16]16
Q5— Section header —
5.1Die begrenserstadium word slegs in FM superheterodine radio ontvangers gebruik. Gee die funksie van 'n begrenser. (2\
5.2'n Superheterodine ontvanger is die gewildste ontvanger wat in radio's gebruik word. Teken 'n netjiese, benoemde blokdiagram van 'n AM superheterodine ontvanger en toon alle tussenverbindings tussen stadia.
5.3Voltooi die volgende sinne deur slegs die ontbrekende woord of woorde in te vul. Skryf slegs die woord of woorde langs die vraagnommer (5.31\in die ANTWOORDBOEK neer. Modulasie is die proses van die kombinasie van ... na ... .
Q6— Section header —
Q7— Section header —
7.1Klank in 'n selfoon word deur luidsprekers gehoor. Teken 'n netjiese, benoemde skets van 'n beweegspoelluidspreker. (8\
7.2Gee die drumpelspanning wat nodig is om die potensiaalversperring vir germanium en 'n silikondiode onderskeidelik te oorkom. (2\ [10]10
Q8— Section header —
8.1Die seleksie van die voorspanningspunt aan 'n transistor bepaal die klasse van versterking. Noem VIER klasse van versterking. (4\
8.2Verduidelik wat fout is wanneer die klankstadiumversterker in 'n superheterodine ontvanger foutief is. (3\
8.3Noem enige DRIE transformators wat in 'n radio ontvanger voorkom. (3\ [10] TOTAAL: 100 (11040862\10