Elektrovakteorie Us N1 — Document

August 2021 — N1 — Elektrovakteorie Us

N1 2021 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 5 pages 📝 44 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

44
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Noem enige VYF nadele van swak huishouding. (5\
1.2Noem DRIE eienskappe van 'n goeie masjienskerm. (3\
1.3Definieer die term isoleer (2\ [10]10
Q2— Section header —
2.1Wat is die VIER klasse van brande (4\
2.2Watter tipebrandblusser moet vir brande gebruik word waarby vlambare vloeistowwe betrokke is? (1\
2.3Bespreek die gebruik en versorging van 'n ystersaag hacksaw (5\ [10]10
Q3— Section header —
3.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.4\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
3.1.1Elektriese stroom is die beweging van elektrone in 'n spesifieke rigting deur materiaal.
3.1.2Potensiaalverskil is daardie krag wat die potensiaalverskil handhaaf terwyl 'n stroom vloei.
3.1.3'n Resistor is die weerstand wat gebied word teen die vloei van elektriese stroom.
3.1.4Krag is die tempo waarteen arbeid verrig word. (4 1\ (4\
3.2'n Gloeilamp met 'n aanslag van 250 W beskik oor 'n toevoerspanning van 230 V. Bereken die volgende:
3.2.1Die stroom wat deur die gloeilamp getrek word (2\
3.2.2Die weerstand van die gloeilamp se element (2\
3.2.3Die energie in J wat in 45 minute deur die gloeilamp gedissipeer word (3\
3.2.4Die koste om die gloeilamp te bedryf indien die gloeilamp 10 uur per nag en 30 nagte per maand aan is. Gestel die koste van energie is 182 /kWh. (5\ (11041861\
3.3'n Battery beskik oor vier identiese selle wat in parallel gekoppel is. Elke sel beskik oor 'n EMK van 1,5 V en 'n interne weerstand van 1,1 Die batterye is oor 'n las met 'n weerstand van 5 gekoppel.
3.3.1Die totale EMK van die battery
3.3.2Die totale interne weerstand van die battery
3.3.3Die totale stroom wat deur die kring vloei
3.3.4Die interne spanningsval van die battery
3.3.5Die potensiaalverskil van die battery
3.3.6
3.430
Q4— Section header —
4.1Noem enige VYF voordele van uitgegloeide glas annealed glass (5\
4.2Identifiseer die elektriese komponente in die tabel hier onder. Skryf die naam van die komponent en teken die IEC simbool langs die be trokke vraagnommer (4.2.1
4.2.10\n die ANTWOORDBOEK. (10\ [15] (11041861\ Kopiereg voorbehou15
Q5— Section header —
5.1
5.2Waarom moet alle kringe in parallel bedraad word? (2\
5.3Gee VIER voordele van ondergrondse kabels. (4\
5.4Wat is die metodes wat deur voorsieners gebruik word om elektrisiteit aan 'n elektriese installasie te voorsien? (3 2\ (6\ [15]15
Q6— Section header —
6.1Hoe word 'n isolasieweerstandtoets tussen geleiers en die aard uitgevoer? (5\
6.2Definieer die term permanente magneet (3\
6.3Benoem die twee pole van magnete. (2\
6.4
6.5Hoe kan die magneetveldsterkte van 'n spoel verhoog word? (1\
6.6Noem VYF voordele daarvan om hernubare energie te gebruik. (5\ [20] TOTAAL: 100 (11041861\ Kopiereg voorbehou ELEKTROVAKTEORIE N1 FORMULEBLAD20

Mark Allocation

Total100 marks
Sections10 + 10 + 30 + 15 + 15 + 20 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectElektrovakteorie Us
LevelN1
Document typeQuestion paper
Year2021
MonthAugust
Pages6
Downloads5

Examination context

Decade2020s
Years ago5y
SeasonWinter (SH)
Start daySunday
Exam periodAugust 2021
Days since exam1,896

About Elektrovakteorie Us examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size317.9 KB
Pages6
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintBDAB2A1EF451

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.