This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.10die ANTWOORDBOEK.
1.1n Individu wat n nuwe onderneming begin.
1.2n Status wat bepaal word in volgorde van belangrikheid of dringendheid.
1.3n Gedrag of oortuiging wat tipies is van n gemeenskap.
1.4Die tyd van die jaar, gewoonlik tydens die skoolvakansies, wanneer die grootste getal toeriste n gebied besoek.
1.5Iemand wat ander mense se vakansies beplan, organiseer en die besprekings daarvoor doen.
1.6n Program waarin n persoon indiensopleiding ondergaan en tegelykertyd studeer.
1.7n Persoon wat die verantwoordelikheid neem om n ander persoon se skuld te betaal.
1.8Om deur middel van korrespondensie te studeer, byvoorbeeld deur UNISA.
1.9Die amptelike departement wat inkomende goedere en bagasie hanteer.
1.10n Inspuiting om te voorkom dat iemand n siekte opdoen. (10 1\ [10] VRAAG10
2.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1n Luukse ervaring het te doen met attraksies wat 5 ster verblyf en
2.2
2.3Bemarking word gebruik om produkte en dienste te verkoop.
2.4n Veldtog is n georganiseerde handelswyse vir n spesifieke doel.
2.5Vloerdiens is n plek waar gaste of kli nte aanmeld wanneer hulle by n hotel aankom.
2.6Omset is die hoeveelheid geld wat in n onderneming gemaak word. (11011042\
2.7n Internasionale reisiger verwys na enige persoon wat in die land woon wat na enige bestemming binne sy/haar eie land reis.
2.8Ontspanning behels om dinge vir pret en plesier te doen.
2.9Die onderneming se doel is om hierdie groep mense, bekend as die teikenmark, na die besigheid te lok.
2.10Vrede soekers is mense wat dit geniet om dinge vir pret en plesier te doen. (10 1\ [10] VRAAG10
3.20in die ANTWOORDBOEK neer. Mark teater Bela Bela ontspanningsoord
3.16Gauteng
3.17KZN
3.18Wes Kaap
3.19Limpopo
3.2020
4.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
4.5Individuele toeris Inkomende toeris Uitgaande toeris Binnelandse toeris Ekotoeris
4.6Noem enige VYF loopbaangeleenthede in die toerismebedryf. (5\ [10] TOTA AFDELING A: 5010
5.1Omskryf die term ekonomiese groei (3\
5.2Gee SEWE kenmerke van goeie vervoer vir toeriste. (7\
5.3Noem, en verduidelik, die DRIE hoofsektore van toerisme. Gee 'n voorbeeld van elkeen. (3 3\ (9\
5.4Gee VYF rolle en funksies van die Assosiasie van Suid Afrikaanse Reisagente ( ASATA '\.
5.5Omskryf die term geldeenheid currency (1\
5.6Gee VYF negatiewe uitwerkings van toerisme op die omgewing. (5\
5.7Gee VYF maniere waarop die behoeftes/ervaring van n toeris verbeter kan word. (5\ (11011042\
5.8Onderskei tussen die volgende:
5.8.1Inkomende toero perateur Inbound tour operator
5.8.2Uitgaande toero perateur Outbound tour operator (2
5.9Gee SES voorbeelde van gedrukte inligtingsbronne. (6\ [50] VRAAG50
6.1Gee VYF van die algemeenste redes hoekom kl ante ongelukkig is met dienste. 2\ (10\
6.2Verduidelik die volgende soorte toeriste attraksies:
6.2.1Natuurlik
6.2.2Histori es
6.2.3
6.3Dekodeer die volgende akronieme en afkortings:
6.3.1FEDHASA
6.3.2BLO ( CAA
6.3.3RETOSA
6.3.4SACCC
6.3.5
6.4
6.5Omskryf die volgende terme:
6.5.1To eris
6.5.2
6.6Noem enige VYF sektore van die gasvryheidsbedryf. (5\
6.750
7.1Omskryf die term toerisme (3\
7.2Noem die provinsie waarin elk van die attraksies hier onder aangetref word, en gee ook die hoofstad van elk van hierdie provinsies.
7.2.1Isimangaliso vleilandpark
7.2.2Die Victoria en Alfred Waterfront
7.2.3Nasionale Addo olifantpark
7.2.4Die Groot Gat
7.2.5
7.3Gee enige VYF vrae wat jy aan toeris sal vra ten einde sy/haar behoeftes te identifiseer. (5\
7.4Gee VYF redes hoekom mense reis. (5\
7.5Beskryf hoe die reis en toerismebedryf met betrekking tot die volgende tot ekonomiese groei bydra:
7.5.1Werksgeleenthede
7.5.2Inkomsteskepping
7.5.3
7.6Beskryf kortliks die rol van Suid Afrikaanse Toerisme (SAT\ (3\
7.7Dui aan of die items hier onder onder die PRIVATE sektor of die OPENBARE sektor val. Skryf slegs private
7.7.5die ANTWOORDBOEK neer.
7.7.1Spysenieringsdienste
7.7.2Handwerkwinkels ( Craft shops
7.7.3Hawes en lughawes
7.7.4Departement van Binnelandse Sake
7.7.5
7.8Verduidelik die verskil tussen inkomende inbound \toerisme en uitgaande
7.9Wat is die beskikbare opsies vir die finansiering van Toerismestudies? (4\
7.10Wat is die verskil tussen hotel en lodge
8.1To erisme word dikwels gesien as die won derkuur vir Suid Afrika se ekonomiese probleme
8.2Omskryf die term volhoubare toerisme (2\
8.3Gee VIER sleutelfunksies en rolle van n provinsiale toerismedepartement. (4\
8.4oem VYF plekke waar inligting oor verskillende toeriste attraksies ingewin kan word. (5\
8.5Noem die VIER hoof funksionele areas binne die gasvryheidsbedryf. (4\
8.6
8.150