This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\n die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.1Regering is die proses waarvolgens besluite geneem asook in werking gestel word.
1.2Afrika in drie federasies verdeel.
1.3Die van verskillende rasse vreedsaam saamgewoon het.
1.4Vroeg in 1992 het die regering met die ANC saamgestem dat tussentydse regering nodig gehad het wat al die mense van die land verteenwoordig en dat Suid demokratiese land moet wees.
1.5Die Suid Afrikaanse parlement het die tussentydse of tradisionele Grondwet vir die oorgang aanvaar, wat op 27 April 1995 in werking sou tree.
1.6Daar is geen wet in Suid Afrika wat so belangrik soos die Handves van Regte is nie
1.7Die Handves van Regte waarborg nou mense se reg om dieselfde gehanteer te word.
1.8Voor verkiesing moet die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK\die nasionale gemeenskaplike kieserslys saamstel en in stand hou.
1.9Die Nasionale Vergadering het die bevoegdheid om die Grondwet te verander en om nuwe wetgewing goed te keur of aan te neem.
1.1010
Q2— Section header —
2.10\n die ANTWOORDBOEK neer. staat ; burgemeester; ODESA; Grondwet van 1996; OVK; ordonnansie Naturellegrondwet van 1913; President; nasionale sfeer;
2.1Die ... het bepaal dat wit mense nie toegelaat is om grond van swart mense te koop nie en omgekeerd en het die meeste swart Suid Afrikaners die reg ontneem om grond te besit.
2.2Die ... is die hoogste of belangrikste hof in die land.
2.3Op 20 Desember 1991 het ... sy eerste vergadering gehou, waartydens die deklarasie van voorneme onderteken het, waardeur hulle hul tot veelpartypolitiek verbind het.
2.4Die bevoegdhede van die ... word deur die Grondwet beperk.
2.5Die finale ... verklaar duidelik dat dit die hoogste reg van Suid Afrika is.
2.6Die ... moet voor enige verkiesing die nasionale gemeenskaplike kieserslys sertifiseer.
2.7Regsvoorskrifte wat deur die provinsiale sfeer aangeneem word, staan bekend as ...
2.8Die ... kies sy eie adjunk asook sy uitvoerende lede.
2.9by die Nasionale Vergadering indien.
2.1010
Q3— Section header —
3.10\n die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
3.10
Q4— Section header —
4.1Verduidelik menseregte. (5\
4.2EEN van die kerndoelwitte van demokratiese regering in Suid Afrika is inklusiwiteit. Bespreek. (6\
4.3Die hofstelsel in Suid Afrika bestaan uit verskeie howe. Noem SES van hulle. (6\
4.4(3\ [20] TOTAAL AFDELING B: 20 AFDELING C20
Q5— Section header —
5.1Watter hof kan die gemeenskap se saak aanhoor? (1\
5.2Bespreek menswaardigheid. (4\
5.3Die Grondwet gee aan die staat die verantwoordelikheid om bepaalde openbare dienste aan sy burgers te voorsien. Bespreek hierdie dienste. (5\ (6060452\ Copyright reserved
5.4EEN van die kerndoelwitte van demokratiese regering in Suid Afrika is responsiwiteit. Bespreek responsiwiteit en gee EEN voorbeeld. (5\
5.5Die term tweedegenerasie reg word vir maatskaplike en ekonomiese regte gebruik. EEN voorbeeld van hierdie maatskaplike en ekonomiese regte is
5.6Bespreek ekonomiese regte. (3\
5.7In sy gebied het die munisipaliteit verskeie verantwoordelikhede. Bespreek. (5\ [30] TOTAAL AFDELING C: 30 AFDELING D30
Q6— Section header —