This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1In n demokrasie kies die regering die leiers in 'n verkiesings.
1.2Die doel van die oppergesag van die reg is om die ba siese regte van elke individu te beskerm.
1.3Universele volwasse stemreg beteken alle burgers bo die ouderdom van 20 jaar het die reg om in nasionale verkiesings te stem, ongeag hul ras, geslag, oortuigings, intelligensie, ekonomiese status of sosiale status.
1.4
1.5Inklusiwite it beteken dat die regering die behoeftes en sienings van alle Suid Afrikaners in ag moet neem wanneer planne ontwikkel en uitgevoer word, of wanneer wetgewing opgestel word.
1.6Interregeringsbetrekkinge verwys na die verhoudings tussen verskillende staatsdepartemente en instellings in een land.
1.7In n referendum stem mense ten einde n besluit oor n bepaalde onderwerp te neem, in plaas daarvan om vir
1.8Die Konstitusionele Hof is nie verantwoordelik vir die beregting van sake waar staatsdepartemente oor hul rolle en funksies verskil nie.
1.9Die Wet op Verbod van Politieke Inmenging van 1968 het gepoog om rassegroepe daarvan te weerhou om met mekaar saam te werk om politieke oogmerke te bereik.
1.10Die tweede regeringsbeen, die regsprekende gesag, bestaan uit n aantal howe. (10 1\ (10\
Q2— Section header —
2.10\die ANTWOORDBOEK neer. Handves van Regte; Grondwet; menseregte; howe; konvensie; Algemene Regswysigingswet van 1963; Vryheidsmanifes; groepsregte; Wet op Stedelike Gebiede van 1923; 27 April 1994;
2.1
2.2... is n groot formele vergadering van mense wat diese lfde belangstelling het.
2.3Die Suid Afrikaanse arlement het die tussentydse of tradisionele Grondwet vir die oorgangsperiode aanvaar, wat op ... in werking getree het.
2.4Geen wet in Suid Afrika is belangriker as die ... nie.
2.5... ver wys na daardie regte wat alle menslike wesens deel.
2.6Die ... is deel van die lang geskiedenis van stryd teen rassistiese wette en vir die bereiking van demokrasie in Suid Afrika.
2.7Die staat, parlement en ... moet verseker dat wat hulle ook al doen, nie strydig met die Grondwet is nie.
2.8Een van die belangrikste eerstegenerasieregte in die ... is die reg op gelykheid.
2.9Die ... het n polisiebeampte in staat gestel om sonder n lasbrief n persoon wat van
2.10..., ook bekend as kollektiewe regte, is regte wat deur n groep eerder as deur sy lede afsonderlik gehou word. (10 1\ (10\ (8011002\
Q3— Section header —
3.10\die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
3.10Dit is mense wat die evoegdheid ontvang om te regeer Dit is n proses van besluitneming en die implementering van besluite
Q4— Section header —
4.1Noem die verskillende howe waaruit d ie hofstelsel in Suid Afrika bestaan (7\
4.2Noem DRIE voorbeelde van enkele terreine wa t die parlement deur middel van wetgewing kan beheer (3\
4.3Beskryf die kernkonsepte wat met die wetgewende gesag en wetgewing verband hou. (10\ [20] TOTAAL AFDELING B: 20 AFDELING C20
Q5— Section header —
5.1Het die gemeenskap die reg om oor water, sanitasie en verwante dienste te betoog? Staaf jou antwoord. (3\
5.2Bespreek die omgewing as n mensereg. (3\ (8011002\ Kopiereg voorbehou
5.3Bespreek aanspreeklikheid (8\
5.4Bespreek deursigtigheid. (3\
5.5Verduidelik die volgende menseregte:
5.5.1esondheidsorg
5.5.2oedsel
5.5.3ater en maatskaplike sekerheid (3 2\ (6\
5.6.1Ka n die polisie die mense in hegtenis neem wat die pad gesluit het? (1\
5.6.2Noem die sake wat as gevolg van protesoptogte aanhangig gemaak kan word. (3\
5.7Verduidelik maatskaplike regte (3\ [30] TOTAAL AFDELING C: 30 AFDELING30
Q6— Section header —
6.1Verduidelik die verskil tussen grondwetlike strafregtelike en siviele aangeleenthede. (15\
6.2Bespreek n munisipaliteit se verantwoordelikheid. (5\ [20] TOTAAL AFDELING D: 20 GROOTTOTAAL: 10020