This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Demokrasie is 'n politieke regeringstelsel waarin al die burgers van 'n lan kan stem wanneer hulle 'n sekere ouderdom bereik om die land se regeringsbeamptes te kies.
1.2
1.3Grondwetlike waardes is die fundamentele beginsels waarop die Grondwet gebaseer is.
1.4Interregeringsverhoudings is ingewikkeld en verander voortdurend en dit is waarom samewerking tussen staatsdepartemente so belangrik is.
1.5Swart mense wat i n die tuislande ge woon het , het identifikasiedokumente nodig gehad om ander gebiede van Suid
1.6Daar word dikwels na die Grondwet van die Republiek van Suid Afrika as die 1996 Grondwet of die finale Grondwet verwys
1.7Mensw aardigheid is nie 'n sleutelelement van die Grondwet nie.
1.8Deursigtigheid beteken dat die regering se optrede openlik en duidelik vir die mense van Suid Afrika moet wees.
1.9Die Grondwet , 1996, maak spesifiek daarvoor voorsiening dat die regeri ng programme in werking stel wat spesiale ondersteuning en geleenthede bied aan mense teen wie daar in die verlede gediskrimineer is.
1.1010
Q2— Section header —
2.10\in die ANTWOORDBOEK neer. kabinet; gelyke; maatskaplike regt e; land; president; stel wette/
2.1
2.2'n ... is 'n belangrike en amptelike verklaring oor 'n spesifieke situasie.
2.3... is menseregte wat waarborg dat 'n regering basiese noodsaaklikhede, soos water en behuising sal verskaf.
2.4Die wetgewende gesag bestaan uit gekose verteenwoordigers van die burgers van die ...
2.5Wetgewing is die ... wat die wetgewende gesag maak of verander om die aktiwiteite van die regering, alle organisasies en al die mense in Suid Afrika te beheer.
2.6Die ... i 'n amptelike koerant van die provinsiale reger ing is 'n lys van mense wat deur die regering in diens geneem is en voorsien ook inligting oor provinsiale wetgewing.
2.7Die ... is die instelling wat die bevoegdheid het om wette in 'n provinsie te maak of te verander.
2.8Binne die ... van reger ing kan die burgemeester of enige lid van 'n bepaalde munisipale raad 'n konsep munisipale verordening indien.
2.9In die nasionale sfeer van regering is die hoof van die uitvoerende gesag die ...
2.1010
Q3— Section header —
3.10\die A NTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM A
3.10Proses waarvolgens besluite geneem en in werking gestel word Groot organisasie van mense wat wette maak en verseker dat wette gehoorsaam word Menseregt e laat 'n persoon toe om besluite op sy of haar eie te neem sonder
Q4— Section header —
4.1Definieer die term menseregte. (4\
4.2Noem TIEN elemente van 'n demokratiese staat. (10\
4.3Noem SES tipe howe in Suid Afrika. (6\ [20] TOTAAL AFDE LING20
Q5— Section header —
5.1Kan die inwoners 'n klag indien, en indien wel, aan wie moet hulle hul kwellings rig? (2\
5.2Kan 'n strafsaak inge dien word teen die mense wat deur die polisie gearresteer is? Watter tipe saak kan geopen word? (2\
5.3Verduidelik die verskil tussen grondwetlike aangeleenthede en strafregtelike aangeleenthede. (5 + 5\ (10\
5.4Het die inwoners die reg om die burgemeester te verwyder? Motiveer jou antwoord. (2\
5.5Wat word die persoon genoem wat vervolg word? (1\
5.6Wat is die verantwoordelikheid van 'n munisipaliteit binne sy gebied? (10\
5.7Wat is die regering se verantwoordelikheid? (3\ [30] TOTAAL AFDELING C: 30 AFDELING D30
Q6— Section header —
6.1Verduidelik die rol, oogmerk en funksie van die regsprekende vertakking van die regering. (12\
6.220