Inleiding Tot Die Regte NCV Level 2 — Document P1

Februarie 2018 — NCV Level 2 — Inleiding Tot Die Regte

NCV Level 2 2018 NCV Safety in Society
↓ Download PDF Facebook X 📄 226.5 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 1 marks ⏱️ 3h 📄 8 pages 📝 53 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

53
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1
1.2Toon aan watter stelling is die mees korrekte: Om 'n wet te herroep, is om 'n wet uit
1.3Toon aan watter stelling is die mees korrekte: Gewoontereg is die oudste vorm van regskepping. Gewoontereg is die reg wat ontwikkel uit die gewoontes en tradisies van
1.4Toon aan watter stelling is die mees k orrekte: Regsubjekte is mense of sake wat regte en pligte het ingevolge die reg. Die regte en pligte van regsubjekte word regsbevoegdheid genoem.
1.5Kies die korrekte antwoord: oorbeelde van onroerende eiendom is: Motors Meubels
1.6Toon aan watter stelling is die mees korrekte: Die onderwerp van versekering word in versekeringsreg gede k:
1.7Toon aan watter stelling is die mees korrekte: 'n Belastingjaar vir individue in Suid
1.8Toon aan watter stelling is die mees korrekte: Die wetgewende gesag maak wette. Die uitvoerende gesag interpreteer die reg.
1.9Toon aan watter stelling is die mees korrekte: Daar is 'n geen verband tussen staatsreg en administratiefreg nie. Daar is drie soorte administratiewe handelinge
1.10Toon aan watter stelling is die mees korrekte: Pros esreg is 'n voorbeeld van formele reg.
Q2— Section header —
Q3— Section header —
3.5\die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM A
3.5Vennootskap Aandeelhouers Privaat maatskappy Beslote korporasie Sekwestrasie
Q4— Section header —
4.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
4.1Statuutreg is ontwerp om die funksies en roll e van die regering duidelik te maak en om mense se lewens in 'n land te verbeter.
4.2
4.3In 'n kontrak tussen twee mense word elke persoon verplig om te pr esteer ooreenkomstig die bepalings van die kontrak.
4.4'n Kontrak is 'n regtens bindende ooreenkoms tussen twee of meer mense en moet slegs op skrif wees.
4.5'n Delik is die regmatige optrede van 'n persoon wat tot gevolg het dat die ander per soon (die slagoffer\ skade of verlies ly.
4.6Wangedrag by die werkplek, bv. dronk aan diens word in arbeidsreg behandel.
4.7Immaterie lgoederereg staan ook bekend as Intel ektueel of Industrieeleiendomsreg.
4.8Prosesreg word ingedeel in si viele prosesreg en privaatreg.
4.9In 'n siviele saak moet die eiser (persoon wat die saak aanhangig maak\ genoeg getuienis lewer teen die verweerder om 'n regter of landdros te oortuig.
4.10'n Getuie is 'n persoon wat teenwoordig is wanneer 'n m isdaad plaasvind en sien en hoor wat gebeur. (10 1\ [10] TOTAAL AFDELING A: 3010
Q5— Section header —
5.1Beskryf wat bedoel word m et regspleging (5\
5.2
5.3Beskryf die rol van die gemenereg. (3\
5.4
5.5Verduidelik wat verlowing is ingevolge die familiereg. (5\ 20 TOTAAL AFDELING A: 20
Q6— Section header —
6.1Beskryf die algemene kenmerke van inheemse reg. (5\
6.2Noem die drie bronne van inheemse reg. (3\
6.3Verduidelik kortliks wat die Code of Zulu Law is. (2\
6.4Noem en bespreek vyf laer howe in Su id Afrika. (10\
6.5(a\ Noem die elemente van 'n misdaad en gee 'n kort beskrywing van elkeen. (8\ (b\ Kan 'n hond 'n misdaad begaan as hy 'n persoon byt? Motiveer jou antwoord. (2\
Q7— Section header —
7.1Beskryf die rol van inheemse reg in Suid Afrika deur na die volgende4 aspekte te verwys:
7.1.1Inheemse reg en erfopvolging (3\
7.1.2Inheemse reg en die huwelik (3\
7.1.3Die persoon in inheemse reg (4\
7.2Beskryf di ontwikkeling van inheemse reg in 'n demokrasie deur na die volgende te verwys:
7.2.1Die erkenning van inheemse reg (5\
7.2.2Die Grondwet van Suid Afrika (5\ [20] TOTAAL AFDELING D: 20 OF20
Q8— Section header —
8.1Verskeie mense soos regte rs, landdroste, advokate en aanklaers is betrokke by regspleging in Suid Afrika. Bespreek die rol van advokate in hierdie proses. (10\
8.2Bespreek die hofprosedures in 'n strafhof deur te verwys na die volgende:
8.2.1Die lees van die aanklag (5\
8.2.2Die pleit op die aanklag (5\ [20] TOTAAL AFDELING D: 20 GROOTTOTAAL: 10020

Mark Allocation

Total100 marks
Sections10 + 10 + 20 + 20 = 60 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectInleiding Tot Die Regte
LevelNCV Level 2
Document typeQuestion paper
Year2018
MonthFebruarie
Pages8
Downloads3

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
Season—
Start day—
Exam period—
Days since exam—

About Inleiding Tot Die Regte examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size226.5 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
FingerprintCE110F2330A2

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.