This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1'n Sesspoedratkas bied ... kleiner ratverhoudings beter brandstofverbruik
1.1.2'n Stywe rempedaal kan veroorsaak word deur ... min remvloeistof. te veel speling aan die rempedaal. 'n foutiewe remversterker.
1.1.3Die remversterker word bedryf deur die volgende bron te
1.1.4Die uitwerking van te veel wielvlug is ...
1.1.5Die ingeslote hoek is die som van ...
1.1.6Die doel van die naspoorhoek is om ... padtoestande na die stuurwiel oor te dra. vir stuurkasslytasie te kompenseer. gerigte beheer te handhaaf. ongelyke
1.1.7Watter van die volgende ratte roteer indien 'n voertuig in neutraal luier? Die insetrat en die veelrat Slegs die insetrat
1.1.8
1.1.9Die klopsensor word aan die ... gemonteer. enjinblok silinderkop uitlaatspruitstuk
1.1.10Die hooffunksie van remvloeistof is ...
1.2Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n woord of term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.2.10tandstang en kleinrat spiraalratte stuurarm plastiekmaat speling aan die rempedaal wielsporing wiektipe pompe
Q2— Section header —
2.1FIGUUR 1 hier onder toon die skets van 'n dryfas wat aan motorvoertuie gebruik word. FIGUUR 1 (6\
2.2Verduidelik, in detail, wat gebeur wanneer die koppelaarpedaal in 'n enkelplaatkoppelaarsamestelling losgelaat word. (5\
2.3Noem TWEE funksies van koppelaarspeling. (2\
2.4Noem DRIE nadele van die meganisme wat die koppelaarkabel ('clutch cable release mechanism'\ loslaat. (3\
2.5Noem twee komponente van 'n aktiewe suspensiestelsel. (2\ [18] (11040662\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief18
Q3— Section header —
3.1FIGUUR 2 hier onder toon 'n skets van 'n sinchro inkameenheid van 'n ratkas. FIGUUR 2
3.1.1(5\
3.1.2Beskryf die funksie van komponent C.
3.1.3Benoem die deel wat komponente E laat beweeg. (1\
3.2Beskryf die kragvloeiing wanneer eerste rat in 'n agterwielaandrywingratkas gekies word.
3.3Sommige voertuie is met ewenaars met beperkte gly toegerus:
3.3.1Beskryf die werking daarvan kortliks. (2\
3.3.2Noem TWEE nadele. (2\
3.3.3Noem VIER nagevolge van die verkeerde voorafbelaste verstelling van 'n kleinratlaer. (4\ [22] (11040662\ Kopiereg voorbehou22
Q4— Section header —
4.1Verduidelik wat met die ovaalheid van 'n enjinsilinder bedoel word en hoedat dit gemeet word. (4\
4.2Beskryf DRIE oorsake van lae brandstofdruk in 'n brandstofinspuitstelsel. (3\ 4. Bestudeer FIGUUR 4 hier onder en benoem die komponente (A F\ in die ANTWOORDBOEK.
4.4.5\in die ANTWOORDBOEK. kapasitor; LS kring ('LT circuit '\; HS leidings ('HT
4.5
4.622
Q5— Section header —
5.1FIGUUR 3 hier onder too 'n skets van 'n agteras van 'n motorvoertuig. Benoem FIGUUR 3 (5\
5.2Noem TWEE moontlike oorsake vir elk van die volgende defekte aan remstelsels:
5.2.1Remme baie sag
5.2.2Remme strem ('binding'\
5.2.3
5.3Skryf DRIE verstellings neer wat aan 'n voertuig se hoofligte gemaak kan word. (3\
5.4Deur na 'n voertuig se lugverkoelingstelsel te verwys, verduidelik EEN funksie van elk van die volgende komponente:
5.4.1Koelmiddel
5.4.2Kompressor
5.4.3Kondensator
5.4.418