Beginsels Van Strafregspleging NCV Level 2 — Document

Februarie 2020 — NCV Level 2 — Beginsels Van Strafregspleging

NCV Level 2 2020 NCV Safety in Society
↓ Download PDF Facebook X 📄 270.6 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 8 pages 📝 49 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

49
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1n Hospies is 'n organisasie wat ... die bejaardes huisves.
1.2Watter EEN van die volgende beskrywings rakende korrektiewe dienste is foutief? Maak voorsiening vir die onmenslilke aanhouding en behandeling van gevangenes
1.3Die Nasionale Vervolgingsgesag ... besk erm die regte van beskuldigdes. besluit of ' n p
1.4Aansoek om ontslag van 'n beskuldigde word aan/ by die ... gedoen.
1.5
Q2— Section header —
2.10\die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
2.10Aanhouding Legitimiteit Dagvaarding Skend Regspreuk Bereg KGP KBOSP Punitief
Q3— Section header —
3.10\ die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
3.1Buitelandse reg word kragtens artikel 39 van die Grondwet erken.
3.2Die strafregspleging maak voorsiening vir vigilantegroepe.
3.3Die regsprekende gesag maak die wette van Suid Afrika.
3.4Die lede van die geregshof het in 1819 ' n strafprosesregkode bekend as die Kroonverhoor uitgereik.
3.5Vrywilligersdiens beteken jy ontvang van andere. (8021012\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.6Misda adondersoek is die funksie wat ' n studi behels van die feite wat met ' misdaad verband hou ten einde die misdadiger te identifiseer en op te spoor en sy/haar skuld te bewys.
3.7Munisipale polisiemagte is verantwoordelik vir die reg en verkeersoortredings.
3.8Die Konstitusionele Hof is die hoogste hof vir alle grondwetlike aangeleenthede.
3.9
Q4— Section header —
4.5\die ANTWOORDBOEK neer te skryf
4.1Om iemand vir wrede of onregverdige behandeling uit te sonder
4.2Optrede van die polisie wanneer hulle voorwerpe van 'n gearresteerde persoon wegneem
4.3NRO waar ' n mens wreedheid jeens diere kan aanmeld
4.4Gebied waaroor die regsgesag van ' n hof of ander instellings strek
4.55
Q5— Section header —
5.1Noem die artikel en wet wat die Valke se bestaan magtig. (2\
5.2Definieer die term slagoffer. (2\
5.3Bespreek die verantwoordelikheid van die Eenheid vir Seksuele Misdrywe en Gemeenskapsake (SOCA\ (5\
5.4Verduidelik die verantwoordelikhede van die Valke. (5\
5.5Noem enige VIER tipes pleite. (4\
5.6Definieer die begrip in camera (2\ [20] TOTAAL AFDELING B: 20 AFDELING C20
Q6— Section header —
6.1Noem die inligting wat op die klagstaat moet verskyn. (5\
6.2Noem TWEE organisasies wat die Departement Korrektiewe Dienste bystaan. (2\
6.3Noem SES bronne van Suid Afrikaanse reg. (6\
6.4Verstrek SES redes waarom gemeenskapslede vrywilligerdiens behoort te verrig. (6\
6.5Bespreek kortliks die oppergesag van die reg (3\
6.6Noem die DRIE oorspronge van die Suid Afrikaanse strafregspleging. (3\
6.7Noem VYF voordele van vrywilligerdiens. (5\ [30] TOTAAL AFDELING C: 30 (8021012\30
Q7— Section header —
7.1Definieer die volgende terme:
7.1.1Onpartydig (2\
7.1.2Voorbrenging (3\
7.2Bespreek die kernbevoegdhede van die regsprekende komponent. (10\
7.3Verduidelik die beginsel van trias politica (5\ [20] TOTAAL AFDELING D: 20 GROOTTOTAAL: 10020

Mark Allocation

Total100 marks
Sections10 + 5 + 20 + 30 + 20 = 85 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectBeginsels Van Strafregspleging
LevelNCV Level 2
Document typeQuestion paper
Year2020
MonthFebruarie
Pages8
Downloads3

Examination context

Decade2020s
Years ago6y
Season—
Start day—
Exam period—
Days since exam—

About Beginsels Van Strafregspleging examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size270.6 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age49d
ContributorFreeMode
FingerprintBF2E2D25C5AA

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.