This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Kies 'n ouderdom verwante toestand uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A K\langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.1.10Blokker ing as gevolg van 'n bloedklont n die brein Verminderde sensitiwiteit vir klank Por euse bene as gevolg van verlies van
1.2Defin ie die term mishandeling (1
1.3Noem DRIE tipes mishandeling (3\
1.4Noem SES algemene seksueel oordraagbare infeksies (SOI's\ (' STIs '\ (6\
1.5Noem en verduidelik EEN ander metode uitsluitend die gebruik van kondome, waardeur jy jouself teen SOI's kan beskerm (1 1\
1.6Verduidelik waarom die meeste voorbehoedmiddels nie individue teen SOI's beskerm nie (4 1\
1.7
Q2— Section header —
2.1
2.2Noem VYF voorsorgma tre ls wat getref moet word om die veiligheid van beja ardes by die huis te verseker. (5\
2.3Lees die scenario hier onder en beantwoord die vrae. Amy is 16 jaar oud en vir die eerste keer swanger . Sy is 10 weke swanger en haat elke oomblik daarvan.
2.3.1In watter trimester is Amy (1\
2.3.2Is Amy 'n primigravida of 'n multigravida? Verduidelik jou antwoord. (2 1\ (2
2.3.3Noem VIER velveranderings wat Amy tydens swangerskap kan ervaar. (4
2.3.4Noem VIER spysverteringsveranderings wat Amy tydens swanger skap kan ervaar. (4
2.3.5Noem VYF fisiese en geestelike defekte waaraan 'n ba ba kan ly, wie se ma alkohol tydens swangerskap drink. (5
2.3.6Verduidelik of Amy 'n wettige aborsie in Suid Afrika mag kry of nie. (3 1\ (3\ [30]30
Q3— Section header —
3.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
3.1.1Mense is verplig om te rapporteer as hulle vermoed dat bejaardes mishandel word.
3.1.2Anemie is 'n eetversteuring wat gekenmerk word deur liggaams misvorming.
3.1.3Daar is 'n neiging in die werkplek dat vroue beter as mans betaal word
3.1.4Vetsug ('obesity'\ is 'n vorm van wanvoeding.
3.1.5Om nie te rook nie, kan die risiko van wiegiedood verminder. (5 1\ (5\ (9020023\
3.2Noem DRIE langtermyn voordele van goeie voeding tydens die kinderjare. (3\
3.3Noem VYF voordele van borsvoeding (5\
3.4Beskryf borskanker onder elk van die volgende opskrifte
3.4.1Keuring ('s creening '\ en toetsing (2 1\ (2\
3.4.2Tekens en simptome (3 1\ (3\
3.4.3Behandeling (2 1\ (2\
3.5Lees die scenario hier onder en beantwoord die vrae. Thandi het haar naaste klinie geskakel , omdat sy bekommerd is oor
3.5.1Aan watter toestand kan Abongile ly (1
3.5.2Gee TWEE redes vir jou antwoord op VRAAG
3.5.1(2\
3.5.3Noem DRIE tekens of simptome van die toestand wat nie in die scenario genoem word nie (3\
3.5.4atter raad behoort die verplee gster aan Thandi te gee (2
Q4— Section header —
4.1
4.2Noem DRIE faktore wat die risiko verhoog dat iemand tot geweld sal oorgaan. (3
4.3Noem VYF siektes waarvoor entstowwe vir babas beskikbaar is. (5\ (9020023\ Kopiereg voorbehou
4.4Kategoriseer die versorger se taak lysie vir die dag as BASIESE of INSTRUMENTELE daaglikse aktiwiteite, waarmee sy haar klante bystaan: help mev. K om aan te trek; gaan rolstoel se banddruk na; kook vir mn
4.5Hoe kan seksuele mishandeling 'n jongmens emo sion eel of geestelik be nvloed (5
4.6aarom word voorvalle van seksuele aanranding dikwels nie gerapporteer nie (5 1\ (5\ [30]30
Q5— Section header —
5.1Kies die korrekte woord of woorde uit die wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die woord of woorde langs die vraagnommer (5.1.1
5.1.5in die ANTWOORDBOEK neer.
5.1.1Bevolkingsveroud ering verwys na die toenemende deel van die bevolking wat (30/60\ jaar en ouer is
5.1.2
5.1.3Die ognitiewe gedragsteorie ntwikkelingsteorie ve
5.1.4Baarmoeder fibrome /Endometrios \is wanneer weefsel wat normaa lweg die voering van die binnekant van die baarmoeder vorm, elders in die bekken of buik aangetref word.
5.1.5Die term (spermarg/menarg verwys na die eerste keer dat menstruasie by 'n vrou voorkom (5 1\
5.2Noem TWEE tipes geestelike versteurings. (2
5.3Definieer die term geestes gesondheid (5 1\ (5\ (9020023\
5.4
5.4.1
5.4.2
5.4.3
5.5Verduidelik die verskil tussen immunisering en inenting (2 2\ (4\
5.630
Q6— Section header —
6.1Dui aan of elk van die volgende 'n voorbeeld van 'n OPSETLIKE of ONOPSETLIKE besering is Kies die antwoo
6.1.5in die ANTWOORDBOE neer.
6.1.1Pleeg selfmoord na 'n egskeiding
6.1.2Gly op die vloer by die werkplek
6.1.3In 'n ander motor vasry wat jy nie gesien het nie
6.1.4Huishoudelike geweld
6.1.5Brand jouself met 'n paraffien lamp (5 1\ (5\
6.2Defin ie r die term onvrugbaarheid (3
6.3
6.4
6.5Waarom dink jy dat 'n toenemende aantal getroude paartjies sukkel met onvrugbaarheid? (4\
6.6Wat kan mo eders doen om die risiko van kinderste ftes te verminder? (6 [30] TOTAAL: 18030