This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1.7Waarom is dit onwaarskynlik dat kuberkwesbaarhede sal verdwyn? Kuberkwesbaarhede word beskerm in 'n geheime basis op die maan. Misdadigers het kwesbaarhede nodig om identiteite te steel.
1.1.8Die doel van die ontkenning van 'n diens aanval ('service attack'\ is om ...
1.1.9
1.1.10Die belangrikste aktiwiteit in stelsel indringing is ... die insameling van inligting. om wagwoorde te kraak ('crack'\. voorregte te eskaleer.
1.1.11Phisvang is 'n vor m van ... spammery. identiteitsdiefstal. identiteitsbedrog/nabootsing/
1.1.12Die beste bewoording om voordeel te trek uit 'n swakheid in die beveiliging/sekuriteit van 'n IT stelsel word ... genoem.
1.1.13WPA2 word gebruik vir beveiliging/sekuriteit in ... ethernet. 'bluetooth'. wi
1.1.14Wanneer 'n DNS bediener verkeerde inligting aanvaar en gebruik van 'n gasheer wat geen gesag het om daardie inligting te gee nie, word dit ... genoem.
1.1.15'n Webkoekie is 'n klein stukkie data wat ... van 'n webtuiste gestu ur en in 'n gebruiker se web blaaier gestoor word terwyl 'n gebruiker deur 'n webtuiste blaai.
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf net 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1'n Voorstelling van die struktuur van 'n databasis word 'n skema genoem.
1.2.2'n Cachegeheue word gebruik om die hoeveelheid fisiese skyf toevoer en afvoer te maksimeer wat deur 'n DBBS verrig word.
1.2.3SQL is kasonsensitief maar data is kassensitief
1.2.4'UNITES' word gebruik om data van twee tabelle te kombineer.
1.2.5'n Databasis moet altyd oortollige inligting bevat.
1.2.6Invoeg en skrap is SQL opdrag e wat gebruik word om tabelle te skep en te skrap.
1.2.7'n Vreemde sleutel verwys na EEN of meer waardes in 'n databasistabel wat inskrywings in 'n ander tabel identifiseer.
1.2.8'n Netwerkadministrateur is verantwoordelik vir die ontwerp, beheer en administrasie van 'n relasionele databasis. (10040184\ Kopiereg voorbehou Blaai om aseblief
1.2.9Die huidige internet is uiters afhanklik van databasisse.
1.2.1025
Q2— Section header —
2.1
2.1.1Netwerkfoute
2.1.2Afstand
2.1.3Geheue (WTG\
2.1.4Brandmure en filters (4 2\ (8\
2.2Beskryf die funksies van 'n DHCP bediener in 'n WAN pstelling. (3\
2.3
2.4Identifiseer VIER bedienerbedryfstelsels agteware. (4\ [25]25
Q3— Section header —
3.1
3.2
3.3Bestudeer die tabe hier onder en beantwoord die vrae Databasisnaam: Personeel Werknemertabel ID
3.3.1Toon alle werknemers wat ouer as 50 jaar is en in Durban woon. (3\
3.3.2VOEG 'n nuwe werknemer by die tabel met die volgende besonderhede: (ID = 112; Naam = Bill; Van = Baloyi; Ad res = Upperweg 2 ; Stad; Brits; Ouderdom = 48\ (4\
3.3.3Toon AL die inskrywings in die tabel. (2\
3.3.4Skrap Batty Weil se inskrywing in die tabel. (2\
3.3.525
Q4— Section header —
4.1Onderskei tussen 'n tradisionele 'n weknienetwerk en 'n P2P netwerk wat
4.2Beskryf die ewolusie van Web 2.0. (4\ 4. Skep 'n Java program funksie wat enige twee syfers van die gebruiker sal aanvaar en
Q5— Section header —
5.1Jy is van plan om jou eie persoonlik webtuiste te s kep om jou eie produkte te bemark. Hoe kan die volgende jou help om met 'n goeie ontwerp vorendag te kom:
5.1.1Definieer jou teikengehore
5.1.2Bepaal jou doelwitte en oogmerke
5.1.3Skep 'n tuistekaart ('sitemap'\
5.1.4
5.2Bepaal die uitslag van die volgende Javaprogram stelling: var i = 20; as (i == 10\ document. write("i is 10"\ anders as (i == 15\
5.3Bespreek waar die volgende indringingsopsporingstelsels geplaas moet word om 'n ondernemingsnetwerk te beskerm:
5.3.1Netwerkindringingsopsporingstel sels (NIOS\
5.3.2Gasheergebaseerde indringingsopsporingstelsel (GIOS\
5.3.3
5.4Verduidelik kortliks hoe die volgende vorms van netwerkaanvalle plaasvind:
5.4.1Aanva lle deur inligtinglekkasies
5.4.2Man in die middel aanvalle
5.4.325
Q6— Section header —
6.1Versk af die volledige HTML kode vir die webtuiste wat hierbo getoon word. (12\
6.2Voltooi die KSV kode om die loopkop ('header'\as relatief in te stel, agtergrond as geel en hoogte as 40px. (3\
6.3Verskaf die KSV kode om die teksarea as volg te for matteer (vertikaalbelyn = bokant; wydte = 300px en kleur = rooi\. (3\
6.4Identifiseer DRIE tipe KSV wat gebruik kan word om 'n webblad te beheer. (3\
6.5Noem VIER blaaiers wat gebruik kan word om na webblaaie te kyk. (4\ [25] TOTAAL AFDEL ING B: GROOTTOTAAL: 125 15025