This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Watter een van die volgende stellings oor die spiraalsagtewareontwikkelingsmodel is korrek? Sommige spesifikasies word voor enige kode geskryf. Die meeste spesifikasies word voor enige kode geskryf.
1.1.2'n ... word deur projekbestuurders gebruik om verwagte uitgawes teen die voordele op te weeg. vloeidiagram kostevoordeelontleding skedule
1.1.3'n ... is 'n instrument wat die take wat gedoen moet word, wie dit moet doen en wanneer dit gedoen moet word, spesifiseer. skedule
1.1.4'n ... skets wat die projekbestuurder behoort te doen wanneer 'n risiko 'n realiteit word. gebeurlikheidsplan gehaltebestuursplan
1.1.5'n ... is 'n duidelik identifiseerbare punt in 'n projek wat die voltooiing van 'n verwante of belangrike stel take opsom. risiko mylpaal
1.1.6... is die studie van die gesondheid en gemaksfaktore wat met gebruikers verband hou wat baie tyd daaraan bestee om op rekenaars by lessenaars te werk. konomie
1.1.7... is ongesiene kragte wat tussen spanlede aan die werk is. pandinamika pandoelwitte
1.1.8Huur of koop is 'n voorbeeld van ... rekenaartegnologie. huur vernuwe
1.1.9Die proses om groot hoeveelhede data in te samel en tot verstaanbare inligting te manipuleer: atavalidasie
1.1.10Proses wat verseker dat data nuttig en korrek is: atavalidasie
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\ in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.2.1Dit is dikwels beter dat die prototipe beter is as die finale produk sodat die gebruikers al die moontlikhede wat die stelsel bied, kan sien.
1.2.2Onderhoud is een van die stadia van sagtewareontwikkeling.
1.2.3Terwyl daar baie modelle vir sagtewareonwikkelingslewensiklusse bestaan, is die trapsgewyse leweringsmodel ('staged delivery model'\ie beste. (10041003\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.2.4Die verandering van die omvang is 'n gedefinieerde proses vir magtiging en dokumentering van veranderings in die omvang van 'n projek.
1.2.5Aannames is faktore in projekbeplanning wat sonder bewyse of demonstrasie, waar, werklik en seker is.
1.2.6'n Lewerbare produk is 'n item wat as die resultaat van projekaktiwiteite geproduseer word.
1.2.7'n Sneller vir gebeure is die werklik punt waarop 'n stelsel op gebeure reageer deur iets te doen.
1.2.8'n Risikobestuursplan word deur 'n projekbestuurder voorberei om die risiko's te identifiseer en om reaksieplanne te beraam om die effek van die risiko te minimeer.
1.2.9Tasbare ondersteuning soos werkende personeel, materiaal en toerusting in 'n projek, word hulpbronne genoem.
1.2.10
1.3Skryf elk van die volgende akronieme voluit:
1.3.1TKE ('TOC'\
1.3.2SPO ('BPA'\
1.3.3RIS ('AIS'\
1.3.4SPR ('BPK'\
1.3.5ERD
1.3.6KMO ('SME'\
1.3.7JAD
1.3.8GAM ('GSM'\
1.3.9SWOT
1.3.10SPV ('BPI'\ (10 1\ 10 (10041003\
1.4Kies 'n term uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A O\langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.10\ in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.4.10Lewerbare produktegerigte hi rargiese ontleding van werk deur die span om die projekdoelwitte en vereiste lewerbare produkte te bereik
Q2— Section header —
2.1Definieer elk van die volgende terme:
2.1.1Dataverwerking
2.1.2
2.2Noem DRIE dataverwerkings operasies (3\
2.3Gee EEN term vir die beskrywing hier onder. 'n Rekenaarsekuriteitstelsel wat ongemagtigde gebruikers verhoed om toegang tot 'n rekenaarnetwerk te verkry. (1\ [8]8
Q3— Section header —
3.1Daar is DRIE vlakke van besluitneming in 'n organisasie. Voltooi die TABEL deur 'n woord uit die lys hier onder te kies. Skryf slegs die woord langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.6\n die ANTWOORDBOEK neer. lang termyn; takties; operasioneel; medium termyn; strategies; kort termyn VLAK VAN BESLUITNEMING OMVANG/DUUR VAN BESLUIT TIPE BESLUIT Topbestuur
3.1.2Middelvlakbestuur
3.1.4Laervlakbestuur
3.1.6
3.2.2
Q4— Section header —
4.1Teken 'n organisatoriese kaart (organogram\deur die inligting hier onder te gebruik. 'n Verkoopspersoon rapporteer aan die verkoopsbestuurder, wat aan die afdelings bemarkingsbestuurder rapporteer wat weer aan die hoof
4.2Bestudeer die volgende tabel en meegaande PERT diagram vir 'n projek wat vir die QUICK FEET voetbalklub onderneem word en beantwoord die vrae. TAAK VORIGE TAAK
4.2.1Skryf die akroniem PERT, voluit. (1\
4.2.2Verduidelik waarom 'n maatskappy PERT sal gebruik. (2\
4.2.3Watter taak duur die langste? (1\
4.2.4Watter taak gaan D vooraf? (1\ (10041003\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4.2.5Noem al die moontlike projekpaaie en die duur daarvan. 2\ (6\
4.2.6Dui die kritieke pad aan. (1\ [20]20
Q5— Section header —
5.1Noem die VYF fases van die watervalmodel. (5\
5.2Die diagram hier onder toon die tipiese prosesse wat by prototiperingsproses betrokke is. DIAGRAM
5.2.1Definieer prototipering. (2\
5.2.2Skryf die akroniem SOLS (' SDLC '\ voluit (1\
5.2.3Verduidelik die stelling: ' Prototipering is 'n iteratiewe proses '. (3\
5.2.4Watter een van die prosesse in die diagram behels 'n besluit? (1\
Q5— Section header —
5.2.6Noem VIER voordele van die prototiperingsmetodologie. (4\
5.3Onderskei tussen 'n visie stelling en 'n missie stelling (4\ [21]21
Q6— Section header —
6.2Noem VIER stappe wat die proses rig om 'n stel moontlike oplossing te identifiseer. (4\
6.3Die QUICK FEET sokkerklub wil 'n mobiele toepassing ontwerp. Die sigblad hier onder bestaan uit 'n tabel en 'n grafiek wat die verwagte jaarlikse koste en voordele, asook die kumulatiewe koste en voordele toon. 'n Ontleding van die
6.3.1Gebruik die data in die tabel en bereken die opbrengs op belegging (OOB\ ('ROI'\ Druk die antwoord as volpersentasie uit. (4\
6.3.2Gebruik die grafiek en bepaal die terugbetalingsperiode. Verskaf die antwoord in maande (2\
6.3.3Die tabel hier onder verteenwoordig 'n kostevoordeelontleding van dieselfde projek maar met 'n kortingsfaktor van 12 wat op die kumulatiewe voordele en kostes toegepas word. Gebruik die gegewe data en bereken die NHW ('NPV'\.
Q7— Section header —
7.1Definieer elk van die volgende terme:
7.1.1Entiteit
7.1.2
7.2Die WE FIND SPONSORS (WFS\ administrasiestelsel help sokkerspelers om borge vir reise en uitrusting te kry. 'n Speler verskaf sy detail en die detail van sy klub terwyl verskeie borge inligting en hul maatskappy se profiel verskaf. Die
7.3Hier onder is 'n eenvoudige program wat twee heelgetalle as invoer aanvaar. Die program vertoon dan die som van die twee getalle in 'n boodskaphokkie wanneer die Compute knoppie geklik word. PROGRAM Stel die vloeidiagram vir die bostaande
7.4Die QUICK FEET sokkerklub is aktief in verskeie Tshwane distrikte wat Ga Rankuwa, Soshanguve, Mabopane en Atteridgeville insluit. Ontleed die beskrywing en die tabel hier onder en teken 'n ERD (met
Q8— Section header —
8.1Definieer elk van die volgende terme:
8.1.1Modellering
8.1.2Entiteit relasiemodellering
8.1.3
8.2Beskryf DRIE verskillende tipes gebeure wat met ontleding van gebeure verband hou. (3 2\ (6\
8.3Noem VIER fundamentele voordele van 'n konsepsuele model. 16
Q9— Section header —
9.1Definieer elk van die volgende terme:
9.1.1Datavalidasie
9.1.2Relasiedatabasis
9.1.3Vreemde sleutel ('foreign key'\ (3 2\ (6\
9.2Bestudeer die volgende grafiese gebruikerskoppelvlak om Perfect Pizza restaurant met bestellings te help.
9.2.1Hoeveel merkblokkies verskyn op die vorm? (1\ (10041003\ 14 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
9.2.2Hoeveel groephokkies verskyn op die vorm? (1\
9.2.3
9.2.4Watter komponente word waarskynlik gebruik om die detail van bestelling te vertoon? (1\
9.2.5Gee die doel van die kombi hokkie as deel van die toepassing. (1\
9.2.6Noem die tipe komponent wat gebruik word om die aantal pizzas te verskaf. (1\
9.2.7Watter ander komponent sou ook in die ontwerp gebruik kon word om die gebruiker in staat te stel om die aantal pizzas in te voer? (1\
9.2.8Noem enige VYF riglyne wat ontwikkelaars by die ontwerp van 'n gebruikerskoppelvlak moet nakom. (5\ [21]21
Q10— Section header —
10.1Noem VYF stappe wat gebruik word om nuwe rekenaartegnologie te verkry. (5\
10.2
10.3Noem VYF belangrike vereistes vir 'n hoofrekenaarkamer. (5\ [12] TOTAAL AFDELING B: 160 GROOTTOTAAL: 20012