This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5in die ANDWOORBOEK neer.
1.1.5
1.2.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.2.5ook Posjeer Stowe Bak Stoom
1.3Benoem nagereg A en nagereg B in die foto hier onder. (2\ Nagereg A Nagereg B
1.4Vergelyk die na geregte hier bo op grond van hul klassifikasie, gaarmaakmetode en beskrywing. Tabelleer jou antwoord soos volg in die ANTWOORDBOEK: NAGEREG A NAGEREG B Klassifikasie (1\ (1\
1.5Stel TWEE bygere gte vir nagereg A voor. (2\
1.6Jy wil nagereg A warm hou totdat dit voorgesit word. Hoe sal jy dit doen? (2\
1.7Hoe sal jy op die volgende onverwagse situasies reageer?
1.7.1Die nagereg skif. (3\
1.7.2Die room wat jy vir die sjoko lademousse geklits het, het geskei. (3\
1.7.3Jy brand jouself met stoom. (2\ [30] (11011014\ NC1330(A\N12\V Kopiereg voorbehou30
Q2— Section header —
2.1Kies 'n tradisionele garnering uit KOLOM B wat pas by 'n spyskaartitem in KOLOM A. Skryf in die ANTWOORDBOEK slegs die letter (A G\langs d ie vraagnommer (2.1.1
2.1.5\eer. KOLOM A KOLOM B
2.1.5Gebraaide beesvleis Gebraaide lamsboud Gebraaide kalkoen Varkribbetjie Gebraaide varkv eis
2.2
2.2.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.2.5
2.3Bestudeer die onderstaande prent en beantwoord die vrae. [Hotel Keeping and Catering for Tod ay]
2.3Teken die onderstaande tabel in die ANTWOORDBOEK oor en vul dit in deur
Q2— Section header —
2.3.1Geskikte gereg
2.3.2Gaarmaakmetode
2.3.3(1\ (1\ (1\ (1\ (1\ (1\ (1\ (1\ (1\
2.3.1Benoem die vleissnitte wat (a d\emerk is (4\
2.3.2Stel 'n geskikte gereg voor wat met hierdie snitte berei kan word. (4\
2.3.3Benoem die gaarmaakmetode in die bereiding van die gereg wat in
Q2— Section header —
2.4Ve rduidelik die term soetvleis (2\
2.5Jy ontdek dat die afval wat van die slaghuis ontvang is, nie behoorlik skoongemaak is nie. Wat sal jy in so 'n geval doen? (2\ Varksnitte Skaap en lamsnitte Beessnitte
2.6Benoem die simbole (A en B\r onder wat op vleisprodukte verskyn. (2\ A B
2.7Teken die onderstaande tabel in die ANTWOORDBOEK oor en vul dit in deur te verduidelik hoe 'n mens in 'n voedselbereidingarea v ir die dieetbehoeftes in A en B voorsiening moet maak. Voorsiening wat ge
2.8
2.9Wat is die verskil tussen die warmwater en die kookwatersanitasiemetode? 2 x 2\ (4\
2.10Die vleis wat afgelewer is, bevat baie vet en bene. Hoe sal jy in hierdie geval optree? (4\ [50]50
Q3— Section header —
3.1Verskeie opsies wor d vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.10in die ANTWOORDBOEK neer.
3.1.1Die meeste geur en lywigheid van beesvleisaftreksel is te danke aan die ... water bene mirepoix
3.1.2'n Kombinasie van uie, wortels en seldery. Re mouillage Kollageen Emulsie
3.1.3Verskeie soorte vars kruie en ander aromatiese bestanddele wat met 'n stukkie tou in 'n bossie gebind word. Bouquet arni
3.1.4Groentes vir souse word met 'n kle in bietjie olie in 'n toe pan gaargemaak totdat hulle sag word en vog vrystel: Vlakbraaiproses Diepbraaiproses
3.1.5Die temperatuur van koue souse moet laer as ... gehou word. 10
3.1.6Aluminiumlepels sal die ... van sous verander. konsistensie kleur smaak voedingswaarde
3.1.7
3.1.8'n Variasie va n 'n bruinsous genaamd chasseur: Bygevoegde salotte, sampioene en wit wyn Bygevoegde tamatie
3.1.9Vinaigrette kan ... dae teen kamert emperatuur bewaar word.
3.1.10'n Koue, stukkerige mengsel van vars kruie, speserye, vrugte en groente wat as 'n sous by vleis, pluimvee, vis of skulpvis gebruik word. Salsa Coulis
3.2Teken die onderstaande tabel in die ANTWOORDBOEK oor en vul dit in deur die VYF basiese souse en die vloeistof waarmee hulle elk berei word, te noem. BASIESE SOUS VLOEISTOF (5\ (5\ (10\
3.3Aspiek kom in verskeie kleurskakerings v oor. Verduidelik die funksie van lig kleurige en goudkleurige aspiek. (2\
3.4
3.5
3.6Aftreksel wat drie dae verkoel is, sal 'n dag of twee daarna nog nie gebruik word nie. Is dit dan nog veilig om die aftreksel te gebruik? (2\
3.7Teken die s tappe van die metode waarvolgens 'n mens mayonnaise berei. (6\
3.8Hoe sal jy reageer as die elektrisiteitstoevoer skielik onderbreek word? (5\ [40] (11011014\ 10 NC1330(A\N12\V Kopiereg voorbehou40
Q4— Section header —
4.1Gee uit die lys hier onder EEN woord/term wat by elk van die volgende beskrywin gs pas. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (4.1.1
4.1.5in die ANTWOORDBOEK neer. Elke woord/term kan slegs EEN KEER gebruik word. kredietnota; rekwisisie; verwerpte goedere; produkspesifikasie; afleweringsn ota
4.1.5Enige afgelewerde produk wat nie met die bestelling strook nie. In hierdie dokument moet noukeurig beskryf word wat nodig is. Hierdie dokument moet elke keer wanneer ware afgelewer word, nagegaan wor d.
4.2Die bergingsareas in 'n restaurant moet beveilig word. Gee voorstelle hoe dit gedoen kan word. (6\
4.3Noem TWEE soorte toerusting waarmee swaar goed wat afgelewer is, opgelig kan word. (2\
4.4Doen aanbeveli ngs oor hoe swaar voorwerpe rondbeweeg word. (8\
4.5Hoe sal jy in die volgende onverwagse situasies optree?
4.5.1Bestelde voedselware word nie afgelewer nie (3\
4.5.2Iemand het op die nat vloer van 'n instapvrieskas gegly en geval (6\ [30] (11011014\ 11 NC1330(A\N12\V Kopiereg voorbehou30
Q5— Section header —
5.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
5.1.5
5.3Noem die SES faktore wa araan die grootste verlies aan voedin gstowwe by groente toegeskryf kan word (6\
5.4Hoe sal jy die vitamieninhoud van groente in al die fases van bereiding bewaar? (8\
5.5Hoekom is dit verstandig om groente te blansjeer of lig gaar te maak voordat dit opgedien word? (4\
5.6y het 'n gebakte rooiskerprissieterrien en 'n avokadomousse berei. Verduidelik die verskil tussen die twee geregte aan 'n leerlingsjef. Teken die onderstaande tabel in die ANTWOORDBOEK oor en voltooi dit
5.7As 'n mens die gehalte van gaar groente moet beoordeel, waarop moet jy let wat betref die voorkoms van die gaar groente op die bord en die souse waarmee dit voorgesit word? (6\ (11011014\ 12
5.8
5.8.1Bevrore groente (4\
5.8.2Wortelgroente (2\
5.9Gevuld e groente kan 'n smaaklike aanwins vir 'n maaltyd wees.
5.9.2Hoe moet groente gevul word? Noem DRIE groentesoorte wat geskik is om gevul te word. (2\ (3\ [50] TOTAAL: 20050