This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Gee n woord/term vir elk van die volgende beskrywings . Skryf net die wo rd/term neer.
1.1.1Di proses waar tydens die bestuurder die individu se gebrek aan vaardighede identifiseer gebaseer op prestasie.
1.1.2
1.1.3'n Soort beperking wanneer ' n personeellid gedwing word om foutiewe toerusting te gebruik om sy/haar werk te verrig.
1.1.4n Soort beperking wat verband hou met n instelling se besnoeiing van oplei ding weens die betrokke koste
1.1.5Opmerkings wat met werknemers gedeel word oor hul prestasie na opleiding en ontwikkeling
1.1.6Die mate waarin ' n werknemer selfgemotiveerd, tevrede en gelukkig oor sy/haar werk voel.
1.1.7Om inligting na opleiding in te win om die oordrag van kennis na die werksplek te bepaal.
1.1.8n Toets wat inligting verstrek oor wat werknemers na ' opleidingsprogram kan onthou
1.1.9n Dokument wat die nodige werksvereistes, werkspligte, werksverantwoo rdelikhede en vaardighede wat vereis word om ' spesifieke rol in die werksplek te vervul, duidelik uiteensit.
1.1.10
1.2Dit is n bestuurder se verantwoordelikheid om, in oorleg met sy personeel, op n opleidingsprogram te besluit. Die bestuurder moet die aanbevelings aan die betrokke personeellede oordra. Waarom is dit belangrik om hierdi
1.3Jy het ' n tender gekry om mense wat werk het en werklose s by die Hozamoya plaaslike gemeenskap op te lei. Noem SEWE opleidings en ontwikkelingsp
1.4
1.4.1Noem TWEE sterk punte wat Jerome het (2\
1.4.2Beskryf DRIE swak punte wat Jerome het (3\
1.4.3Stel EEN oorsaak van Jerome se swak prestasie (1\
1.5Verskillende met od es kan gebruik word om personeel te beoordeel
1.5.1Vergelyk die voordele van die volgende metodes om pesoneel te beoordeel. Kopieer en vul die tabel in die ANTWOORDBOEK in. VRAELYS WAARNEMING (2 (2\
1.5.2
1.6Onderskei tussen mikrovlakopleidingsbehoeftes en mak ro vlakopleidings behoeftes. (2
2.1Gee VYF redes waarom dit noodsaaklik is dat personeellede noodsituasies korrek en vin ni g identifiseer. (5\
2.2Dui aan of die volgende state WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf net 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnomme r (2.2.1
2.2.6\in die ANTWOORDBOE neer. Stel ' n bewering reg wat ONWAAR is.
2.2.1n Gebeurlikheid wat onverwags plaasvind en ska de of besering veroorsaak word ' steuring genoem.
2.2.2n Noodhulpwerker moet weet watter kommunikasiemetodes geb ruik moet word om personeel in ' n noodgeval te waar sku.
2.2.3Onopgeleide personeel kan net noodhulp op ' n beseerde toepas as hulle nie daardeur verdere beserings k an veroorsaak nie.
2.2.4
2.2.5Noodhulpwerkers hoef nie te wag totdat mediese hulp op daag nie hulle kan gaan sodra hulle klaar noo dhulp op die beseerde persoon toegepas het.
2.2.6Noodinligting en ' n lys telefoonnommers moet altyd in die bestuurder se kantoor gehou word. (10\
2.3Lees scenario hier onder en beantwoord die vrae Jy is die kombuisbestuurder by Bergho res to
2.3.1Die brand in die gebou (7\
2.3.2Di hemi ese kontaminasie (6\
2.4Gee die stapp e wat gedoen moet word wanneer 'n eerste opname in ' noodsituasie gedoen word. (4\
2.5
2.5.8\die ANTWOORDBOE neer
2.5.1(R esussitasie Respirasie\is om iemand by te bring wat bewusteloos of in ' n skyndood was.
2.5.2(Hiperglisemie /H ipoglisemie\beteken daar is te m in suiker in die bloed wanneer ' n persoon aan suikersiekte ly
2.5.3(Suurstof/Koolsuurgas\ is ' onts tekingsbron vir vuur
2.5.4Een simptoom van koolsu urgasvergiftiging is (rooiheid/' n kersierooi kleur\ van die vel
2.5.5(Skok/Verstikking\i e result aat van ' n blokkasie van die lugpyp.
2.5.6As ' perso voel hy/sy gaan flou word moe t die voete (gelig/laat sak\ word.
2.5.7(Ingeasemde/Uitgeasemde gifstowwe tas n persoon se sirkulasie en sentrale senustelsel aan
2.5.8Stuiptrekking Harsingskudding\is ' n toeva l wat 'n persoon as gevolg van ' n tekort aan suurstof in die brein kan kry.
3.1Vinnige en toepaslike optrede is baie belangrik by mediese noodgevalle.
3.1.1Vergelyk die volgende soorte noodgevalle. Kopieer die tab el in die ANTWOORDBOEK oor en vul in. HARTAANVAL EROERTE
3.1.2
3.2No m DRIE soorte beserings wat voorkeur bo ander geniet (3\
3.3Gee DRIE redes waarom noodhulpbehandeling aan mense gegee moet word wat geval het, vergiftig is of in ' n ongeluk besee r is. (3\
3.4
3.5tel VIER maniere voor hoe werknemers hul eie prestasie kan nagaan. (4\ (11011024\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.6skrywing uit KOLOM wat pas by die term/e in KOLOM A. Skryf net die letter (A \langs die vraagnommer (3.6.1
3.6.10\in die ANTWOO DBOE neer KOLOM KOLOM
3.6.10
4.1'In ' n digitale era n 'n slegte ondervinding by ' onthaal
4.1.1Gee TWEE re des waarom opvolgstappe gedoen moet word (2\
4.1.2Noem VYF maniere waarop opvolgstappe gedoen kan word. (5\
4.1.3
4.1.4
4.2
4.3
4.7
5.1
5.2GEKANSELLEERDE RIT Muhluri skree op Mondli , die toer perateur by Travel W ell
5.2.1
5.2.2Noem DRIE maniere waarop Mondli die klagte kon opgelos het (3\
5.2.3
5.3
5.4Jy wil graag verskillende media gebruik om jou kleinsakeonderneming te adverteer maar is nie seker watter een die doeltreffendste is nie. Noem VYF faktore wat jy sal oorweeg wanneer jy oor ' n reklamemedium moet
5.5Noem DRIE voordele van advertensie s op ' n plaaslike radiostasie.
5.6Waarom is dit belangrik dat ' n verkoopspersoon die produkte en dienste ken wat hy/sy verkoop? (5\
5.7Verduidelik die uitwerking wat ' n verbeterde prosedure op klagtehantering het. (5\ [40] TOTA L: 20040