This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1.7
1.1.8
1.1.9dit oorlaai is. die wiele glad loop. plae dit besmet het. gaste tevrede is.
1.1.10
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.2.1Om voedselkwaliteit na te gaan, moet jy seker maak dat kos en drankvoorrade nie verval het nie.
1.2.2'n Afleweringsbrief is 'n dokument wat al die goedere lys wat by 'n aflewering ingesluit is en 'n afskrif word aan die verkoper teruggestuur as bewys van aflewering.
1.2.3'n Gehaltekontrole is 'n geskrewe rekord van wat in en uit 'n onderneming gaan sodat daar bewyse en rekords van aflewering is.
1.2.4Gastekamers moet altyd gesluit wees wanneer gaste uit is.
1.2.5Spaarsleutels en sleutelkaarte vir gastekamers moet aan ander afdelings gegee word. (11011033\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.2.6Rapporteer altyd enige verdagte persone op die hotelvloer waar jy werk.
1.2.7Wanneer linne by die instansie afgelewer word, moet dit nagegaan word om te sorg dat dit skoon is.
1.2.8Linne wat nie voldoen aan die gehaltestandaarde wat deur die instansie verwag word nie, moet eenkant gehou en aangemeld word.
1.2.9Moet nooit 'n trollie in 'n gang of ingangsarea los nie, aangesien die linne gesteel kan word.
1.2.10
1.3die letter (A F\ langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.3.5
1.4Voltooi die volgende sinne deur slegs die ontbrekende woord of woorde langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.5\n die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.4.1relatiewe kort tyd bederf.
1.4.2onderneming te identifiseer.
1.4.3Maak seker dat die standaarde wat in stoorkamers gehandhaaf (11011033\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.4.4elke aflewering is.
1.4.530
Q2— Section header —
2.1Noem DRIE vorme van verkoelingseenhede wat in 'n kelder gevind word. (3\
2.2Gee oplossings vir elk van die volgende onverwagte operasionele situasies:
2.2.1Ongemagtigde toegang
2.2.2Foutiewe omgewingsbeheer
2.2.3
2.3Gee VYF redes vir die skoonmaak van stoorkamers en toerusting in drankbergingsareas. (5\
2.4Gee VIER redes vir die beveiliging van drankbergingsareas. (4\
2.5Verduidelik die korrekte prosedure om koffie met room voor te sit. (6\
2.6Hoe moet 'n kelner 'n skinkbord laai om te keer dat items val? (4\ [28]28
Q3— Section header —
3.1Noem VIER soorte inligting wat 'n kelner aan kl nte moet gee om hulle te help besluit wat om te drink. (4\
3.2Hoe sal jy reageer op 'n situasie waar 'n kl nt 'n fisiese bedreiging vir personeel en kl nte word? (7\
3.3Hoe moet 'n k la nt se drankiebestelling geneem word? (5\
3.4Verduidelik hoe om 'n blikkiesdrankie aan 'n kl nt te bedien. (5\
3.5Gee SEWE riglyne om 'n kl nt behoorlik te groet. (7\ [28] (11011033\28
Q4— Section header —
4.1Noem VIER soorte inligting wat 'n kelner wat tafels bedien oor die spyskaart behoort te weet. (4\
4.2Verduidelik van elk van die volgende diensmetodes:
4.2.1Silwerservies (4\
4.2.2Geplateerde servies (3\
4.3Gee VYF maniere aan waarop toonbankdiens verbeter kan word. (5\
4.4
4.5
4.6Verduidelik die term vryvloeitoonbankdiens (3\
4.7Gee VYF voorbeelde van verpakkingsmateriaal wat in 'n wegneemetediens gebruik word. (5\ [34]34
Q5— Section header —
5.1Verduidelik elk van die volgende maniere om die korrekte bestelling in 'n wegneemetediens te verskaf:
5.1.1Korrekte aanbieding (4\
5.1.2Korrekte wyse (3\
5.2Verduidelik die belangrikheid daarvan om die korrekte inligting aan kl nte in 'n wegneemetediens te gee onder elk van die volgende opskrifte:
5.2.1Porsiegroottes
5.2.2Gaarmaakmetode
5.3.2
5.3Verduidelik die prosedure om te volg wanneer 'n aflewering van huishoudingsvoorraad soos masjinerie ontvang word. (5\
5.4
5.5Gee VIER voorbeelde van bederfbare items wat in gasteslaapkamers gevind word. (4\ [27] (11011033\27
Q6— Section header —
6.1.1Verduidelik waarom dit belangrik is om 'n deeglike inspeksie uit te voer. (2\
6.1.2Gee TWEE riglyne oor hoe om 'n kamer gedurende 'n inspeksie na te gaan. (2\
6.2Verduidelik VYF punte om in ag te neem wanneer jy trollies gereedmaak word en wanneer gekontroleer word dat huishoudingtrollies en toerusting gereed is vir gebruik. (5\
6.3Noem VYF metodes om gebiede teen ongemagtigde toegang te beveilig. (5\
6.4Verduidelik hoe om 'n hotel in elk van die volgende areas te beveilig:
6.4.1Kl ntearea
6.4.2
6.5Noem DRIE vereistes vir 'n goeie huishoudingtrollie. (3\
6.6Gee VIER toestande in 'n stoorkamer vir die behoorlike instandhouding van voorrade. (4\
6.7Noem SES gehaltekontroles wat gedoen moet word wanneer linne vir huishouding ontvang word. (6\
6.8Waarom moet voorraad soos linne in huishouding gewissel word? (2\ [33] TOTAAL AFDELING B: 150 GROOTTOTAAL: 18033