This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.15\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Pari vlakke ('par levels'\n 'n kelder is 'n aanduiding van di maksimum voorraadvlak ('stock levels'\
1.2'n ... kan gebruik word om vir 'n kind 'n klein vrugtesappie in te bedien. Collinsglas Water glas ('tumbler'\
1.3'n ... is o pgelei in die kennis van wyn en wyndiens en bedien nie ander drank of kos nie.
1.4'n hou kos warm tydens toonbankdiens
1.5
1.6As die voorraad vir die skoonmaak van gastekamers min raak , moet dit by die ... aangemeld word
1.7... moet op 'n huishoudingtrollie wees voordat 'n slaapkamer skoongemaak word Sunlight liquid Toilet
1.8'n ... is nie deel van die bedlinne/beddegoed nie. Tafelkleedjie ('o verlay '\ Kussingsloop
1.9'n ... is 'n gat of put waarin afvalwater in 'n kelder loop. inkput ('s ump '\
1.10Inligting wat aan klante gegee word wanneer hulle drankies koop Dat um
1.11Vir ... word die tafel gedek en die kos op die tafel ge sit en die klante help hulself
1.12Hierdie k lante moet melk en produkte wat suiwel bevat in beperkte hoeveelhede inneem of glad nie inneem nie
1.13Die beste verpakkingsmateriaal vir gebakte vis is tinfoelie papier
1.14... hoef nie in ag geneem te word wanneer items in 'n stoorkamer geberg word nie. Beligting Ventilasie
1.15... is nie 'n manier om veiligheid in 'n hotel te verbeter nie. Se
2.15\n die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
2.1'n Mens moet die paadjie nagaan voordat jy linne vervoer.
2.2Voorraadopname verwys na die plasing van voorraad in 'n kelder volgens vervaldatums
2.3Drankies word van die regterkant af bedien.
2.4Kos word van die linker kant af bedien
2.5
2.6As vertoonkaste skoon ge hou word waar wegneem etes verkoop word
2.7As 'n lugversorger in 'n gastekamer lek, moet dit by die sekuriteit aangemeld word.
2.8Die stoor se deur moet gesluit word nadat voorraad vir huishoudelike pligte ontvang is 11011033
2.9
2.10Geb reekte glas moet in papier toegedraai en in 'n vullisblik met 'n vullissak weggegooi word.
2.11Dit is die beste om gaste wat moeilik raak tydens die bediening van drankies net te ignoreer.
2.12Brood word na die hoofgereg bedien.
2.13Bedieningsgerei ('s erving utensils '\ moet gebruik word om porsie grootte konsekwent te h ou.
2.14Gaar en rou kos mag nie saam gestoor word nie
2.1515
3.1Kies 'n term uit KOLOM B wat by 'n prent in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A F\ langs die vraagnommer (
3.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
3.1.5kelner se vriend sil wer skinkbord
3.2Kies 'n term uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te
3.2.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
3.2.5Dokument wat ingevul en aan die verskaffer teruggestuur word as goedere van swak gehalte is
3.3.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
3.3.5Kamers wat gesluit is vir 'n lenteregruk (' spring cleaning '\ Kamer waar 'n gas op die dag vertrek Kamers waar gaste reeds vertrek het
4.15\n die ANTWOORDBOEK neer te skryf
4.1Dun la gie swam me wat op klam linne groei
4.2Teken wat op stukkende masjien geplaas word
4.3Nuwe voorraad in 'n kroeg byvoeg
4.4Om gaste aan te raai om 'n ekstra glas of bottel wyn te koop om hul ervaring aangenamer te maak
4.5Die kelner moet die kos of gereg by die tafel vir die klant wys en bedien
4.6
4.7Skuim wat gebruik word vir voedselverpakking soos bekers, bokse, bakkies
4.8Sjampoe, opknapper, seep wat in die gastekamer geplaas word vir gebruik
4.9Verslag wat ingevul word wanneer 'n vertrek gekontroleer word vir foute
4.10ekord van die kwaliteit van linne
4.11
4.12Espresso koffie met sjokoladepoeier, bedien met gestoomde melk en geklopte room
4.13Persoon wat klante in 'n besige restaurant moet groet en hulle sitplekke aanwys
4.14Byvoeging by 'n gereg tydens diens by 'n toonbank
4.1515
5.1Hoe kan 'n diensassistent 'n kelder skoon en georganiseerd hou (6\
5.2Noem SES riglyne vir 'n nuwe kelner om 'n bestelling vir drank ies te neem. (6\
5.3Verduidelik die volgende verskillende soorte toonbankdiens:
5.3.1Tradi ion afeteria
5.3.2Vryvloei diens
5.3.3
5.4Beskryf die prosedure om 'n swaar voorwerp op te lig (5\
5.5Hoe moet 'n huishoud ing trollie lyk (4\
5.6Identif iseer DRIE gehaltekontroles vir die ontvangs van skoon linne. (3\ [30] VRAAG30
6.1
6.1.1Pak van 'n skinkbord
6.1.2
6.2Hoe moet 'n kelner klante groet as hulle 'n restaurant binnekom? (2\
6.3Verduidelik die prosedure om klante in 'n restaurant na hulle sit plek te neem (4\
6.4Wat is die beste manier om die volgende bestelling vir 'n wegneemete te verpak 'n Blikkie C oke 'n Pakkie tjips 'n Hoenderslaai 'n
6.5Noem VIER riglyne vir die beveiliging van pakkamers tydens huishoudelike pligte. (4\
6.6Gee 'n personeellid raad oor hoe om 'n gastekamer op 'n georganiseerde en doeltreffende manier skoon te maak. (5\
6.7Ho e moet linne in 'n stoorkamer geberg word (3\ [30] 1101103330
7.1Verduidelik die prosedure om 'n ysmasjien in 'n kelder skoon te maak (6\
7.2Hoe moet 'n drank ie kelner die volgende onverwagte situasies hanteer
7.2.1Stukkende toerusting
7.2.2
7.3Noem SES maniere om diensvlakke tydens toonbankdiens te verbeter (6\
7.4Verduidelik die term EIEU (' FIFO '\ (3\
7.5Waarom is EIEU belangrik wat voorraad betref (1\
7.6Noem VIER maniere om op 'n beleefde en vriendelike manier met 'n gas om te gaan tydens huishouding (4\
7.7Noem VIER maniere om 'n ontvangsarea skoon, netjies en plaag vry te hou. (4\ [30] VRAAG30
8.1As 'n klant tee met warm melk by 'n drank ie kelner bestel, hoe moet dit bedien word? (7\
8.2Noem VIER soorte inligting rakende die kos op die spyskaart wat 'n kelner aan 'n klant moet gee (4\
8.3
8.4Verduidelik hoe jy die volgende onverwagte situasies kan hanteer waar wegneemetes verkoop word
8.4.1'n Gas wat kla oor die kos se temperatuur
8.4.2
8.5
8.6
8.7Verduidelik wat om te doen as jy jou rug be seer terwyl 'n swaar voorwerp