This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Jy moet warm en koue toebroodjies voorberei vir 20 skoolkinders wat die plaaslike munisipaliteit vir 'n toer besoek
1.1.1Watter voorbereidings sal jy 'n dag voor die besoek doen? (5\
1.1.2Verduidelik hoe jy die druk gedurende die spitstyd sal verlig as jy warm en koue toebroodjies moet voorberei. (4\
1.1.3
1.2Noem TWEE gebruike van die volgende vette
1.2.1tter
1.2.2
1.3
1.4Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (
1.4.5\ in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.4.1Al die voedsel wat ouer is as die gebruik voor datum ('use by date'\, moet aan arm mense geskenk word.
1.4.2ie stoor se sleutels moet in die personeelarea gehou word sodat personeel toegang kan verkry wanneer hulle iets benodig.
1.4.3
1.4.4Volgens die SABS gebruikskode moet gerookte vis weg van vars vis gestoor word om kontaminasie te voorkom.
1.4.5
1.5Wat is die k orre kte manier om aartappels te stoor (3\ [30] VRAAG30
2.1Noem VYF belangrike punte wat jy moet onthou as jy gebakte voedsel stoor (5\
2.2Noem TWEE voorbeelde van voedselitems wat suksesvol gebak kan word. (2\
2.3
2.3.5\ in die ANTWOORDBOEK neer.
2.3.1(Bevrore/geblikte\ voedsel moet vry wees van korrosie.
2.3.2As vrugte dun geskil word, ( vermeerder ver min r\ dit vermorsing
2.3.3Moet nooit (ligte/swaar\ items sonder hulp oplig nie.
2.3.4Vrugte moenie gesny en in water geplaas word nie, aangesien vitamien (C/K\ en mineral e in water oplos.
2.3.5
2.4Noem TWEE veranderinge wat plaasvind wanneer vrugte gaargemaak word. (2\
2.5Noem TWEE maniere waarop die vorm van vrugte tydens die kookproses behou kan word. (2\
2.6lassif iseer die vrugte hier onder Bron www.google.com
2.7Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n woord/term uit die onderstaande lys te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (2.7.1
2.7.5
2.7.1Vrugte wat in suikerstroop gekook is tot dit sag genoeg is om met 'n lepel te sny, maar nie so sag dat dit uitmekaarval nie
2.7.2Geposjeerde perskes wat met framboossous op roomys bedien word
2.7.3
2.7.4
2.7.5
2.8Noem VIER faktore wat in ag geneem moet word by die voorsit van styselgeregte. (4\
2.9Benoem die volgende soorte pasta
2.9.1Bron www.google.com
2.9.2Bron www.google.com
2.9.3Bron www.google.com
2.9.4
3.1Noem SEWE maniere waarop jy ongelukke kan voorkom wanneer jy voedsel rooster ('grill'\ (7\
3.2Hoe sal jy die volgende situasies hanteer:
3.2.1
3.2.2
3.3
3.4Verduidelik hoe jy kookareas sal voorberei v ir vinnige diens v oordat jy begin kos maak
3.5Stel 'n gaarmaak metode voor vir elk van die volgende produkte
3.5.1Heel aartappel
3.5.2Gekrummelde vis
3.5.3Roosterbrood/Geroosterde broodjies
3.5.4Aartappel tjips
3.5.530
4.1Verduidelik hoe jy messe veilig sal skoonmaak volgens die organisasie se prosedure (5\
4.2Beskryf die regte posisie wat jy sal gebruik om uie kap. (4\
4.3
4.4Beskryf SEWE maniere waarop voedsel onveilig kan word om te eet. (7\
4.5Stel 'n skoonmaakskedule op wat deur enige instansie gebruik kan word. (5\
4.630
5.1Kategoriseer die volgende groente deur die onderstaande tabel in te vul Bron www.google.com
5.1.1
5.1.2
5.1.3
5.1.4
5.1.5
5.1.6
5.2Noem EEN gereg wat jy van elke groentesoort in VRAAG
5.1kan berei
5.2.2
5.3Verduidelik hoe jy die vitamieninhoud van groente tydens voorbereiding en gaarmaak sal beskerm. (8\
5.4Noem DRIE souse wat saam met gekookte groente bedien kan word (3\
5.5Hoek om word sommige groente bedek ('coated'\ voordat dit in diepvet gebraai word? (4\
5.6Beskryf hoe aartappels voorberei moet word voordat dit gebak word. (3\ [30] TOT AL: 15030