This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1
1.2Beskryf die eienskappe waarvoor jy op die uitkyk sal wees wanneer jy die volgende groente koop
1.2.3Sampioene Blomk ool Komkommer (2\ (4\ (4\
1.3Ontwikkel 'n stapsgewyse metode wat 'n mens kan volg wanneer 'n Chinese roerbraaigereg voorberei word
1.4Verduidelik hoe jy die volgende probleme sal oplos
1.4.2Nie genoeg groente nie Snyplanke wat nie ontsmet is nie (3\ (4\
1.5Wat is die uitwerking van hitte op groen groente (2\
1.6Hard water kan die kleur van rooi groente na pers of persgroen verander Ho e kan jy verhoed dat dit gebeur (1\
2.1Warm bestanddele soos vogtige vleis of souse kan veroorsaak dat brood klewerig en onsmaaklik word Verduidelik hoe jy dit kan verhoed wanneer warm en koue toebroodjies voorberei word (3\
2.2Bespreek VYF punte om te onthou wanneer warm e n koue toebroodjies gegarneer en aangebied word (5\
2.3Noem DRIE kriteria wat jy in ag sal neem wanneer jy vulsels vir warm en koue toebroodjies kies (3\
2.4Noem VIER soorte brood wat gebruik kan word om warm en koue toebroodjies voor te b erei (4\
2.5Verduidelik hoe jy messe sal hanteer om jou en ander se veiligheid te verseker (10\
2.6oem VYF take wat jy met 'n koksmes kan uitvoer (5\ [30] (11011012\30
3.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kie die antwoord en nwaar langs die vraagnommer (
3.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
3.1.10
3.2oem VIER items wat jy kan gebruik om kos vir vinnig bedienin g in porsies kan verdeel
3.3Gee 'n geskikte gaarmaak metode vir elk van die volgende produkte
3.3.3Bief en niertjie pastei Vis meuni
3.4Beskryf VIER punte wat in g edagte gehou moet word wanneer kos vir vinnige bediening gegarneer word (4\
3.5Motiv eer die volgende stellings rakende wegdoening van vullis
3.5.1Was vullisblikke met warm seepwater en ontsmettingsmiddel
3.5.2Maak seker dat die dekse ls van vullisblikke stewig toemaak en te alle tye toe is
3.5.3
3.6Noem DRIE voorbeelde van bedekkings wat gebruik kan word om kos vir vinnige bediening te bedek (3\
3.7
4.1Nadat jy jou werkarea voorberei het en jou bestanddele vooraf gaargemaak het, moet jy die porsies uitmeet wat jy vir elke bediening gaan gebruik Verduidelik die belangrikheid van porsiebeheer wanneer kos vir vinnige
4.2Noem DRIE maniere wat jy sal gebruik om oortollige vet van gebraaide kos te dreineer (3\
4.3Noem die toerusting wat jy sal gebruik om die olie te filtreer (1\
4.4Kies 'n geskikte garnering uit die lys hier onder vir die volgende disse suurlemoenwiggies ; avo adomou
4.4.3Geroosterde vleis Gebraaide vis Geroosterde garnale (1\ (2\ (1\
4.5Verduidelik die problee moplossingsvaardighede wat jy sal aanwend as die oond onklaar raak terwyl jy 'n sponskoek bak
4.6Hoe sal jy verhoed dat klonte vorm wanneer jy stysel gebruik om ander mengsels te verdik (5\ (11011012\ Kopiereg voorbehou
4.7Verskeie opsies word as moontlike antwo orde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer
4.7.8\ die ANTWOORDBOEK neer.
4.7.1Berg weg van direkte sonlig, aangesien lig dit groen en hard laat word Patats Gr
4.7.2Di verg koel berging en minimale ha ntering om skade te verhoed
4.7.3Volg hierdie riglyn wanneer swaar voorwerpe beweeg word om beserings te voorkom Gaan vinnig te werk
4.7.4
4.7.5Die item f gereedskap wat gebruik word om kos uit warm olie te verwyder wanneer dit gebraai word
4.7.6Watter kos is geskik om o 'n plat rooster te braai
4.7.7Halfrou ('Rare' biefstuk is
4.7.8anneer is 'n koek gaar
5.1Klassifiseer die volgende vrugte deur die tabel hier onder te voltooi Skryf slegs die naam langs die vraagnommer (
5.1.4\ in die ANTWOORDBOEK neer. kwepers ; mandar yne pruime ; pe rskes
5.1.1(2\
5.1.21\
5.1.3(2
5.1.4(2 (7\
5.2
5.3Verduidelik hoe die voedingswaarde van vrugte tydens voorbereiding, aarmaak en berging behou kan word (5\ (11011012\
5.4Kies 'n funksie uit KOLOM B om by 'n skoonmaakmiddel in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A
5.4.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
5.4.3
5.4.5Skuurpoeier Ontsmet tings middels Water Neutral skoonmaak middels
5.5Verduidelik hoe vullis en afvalblikke skoongemaak moet word (5\
5.6Klassifiseer die volgende items deur die tabel hier onder te voltooi Skryf slegs die item langs die vraagnommer (
5.6.2\in die ANTWOORDBOEK neer. kookblad gietvorm ; bain marie; rooster en sto
5.6.1(3\
5.6.2(2\ (5\ [30] TOTA L: 15030