This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.15\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Gebrekkige gietwerk is vir meer verliese as enige ander verliese in die gietbedryf verantwoordelik. Waar Onwaar
1.2Gebreke as gevolg van ... word deur meganiese toetsing bepaal. warmtebehandeling
1.3Oppervlakgebreke word deur radiografie bepaal. Waar Onwaar
1.4Die beste verweer teen gietgebreke is visuele eksaminering en masjinering. Waar Onwaar
1.5... is die verplasing van die gietvorm terwyl dit toegemaak word. Val ('drop'\ Blaasgate Skuifholte ('crush'\ Gietvormskuiwing ('mould shift'\
1.6... is 'n houer wat, wanneer gesmelte staal daarin gegiet word, 'n gietstuk lewer wat dieselfde vorm as die gietvorm het. Gietvorm Patroon
1.7In vormsandgietwerk word die gesmelte metaal gegiet terwyl dit nat is. Waar Onwaar (11020532\
1.8
1.9
1.10
1.11
1.12... word gebruik om 'n metaalstempel in wasgietery ('investment moulding'\ te maak. Veegpatroon ('sweep pattern'\ Meesterpatroon
1.13... word met behulp van verhitte yster /staal patrone geproduseer.
1.14
1.15Suiers vir binnebrandmotors word in ... gegiet. wasgietvorms ('investment moulds'\ dopgietvorms metaalgietvorms
Q2— Section header —
2.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer. Gee EEN rede vir die antwoord.
2.1... patroon kan geheel en al in die kap of sleep ('drag'\ pas.
2.2
2.3Tweestukpatrone word gebruik om ingewikkelde gietstukke te maak. Waar Onwaar
2.4Tappenne, setapparate en toebehore word gebruik om hierdie patroon saam te voeg. Enkelstuk ('single piece'\ Pasplaat ('match plate\ Tweestuk ('two piece'\
2.5In patrone met 'n kap en sleep word afsonderlike plate en belyningspenne gebruik. Waar Onwaar
2.6Hand of masjiensnywerk van lopers en hekke word in ... uitgeskakel. gesplete patrone enkelstukpatrone
2.7Gietstukke wat struktureel swak is word gemaak deur ... te gebruik. losstukpatrone veegpatrone skeletpatrone
2.8... word gebruik om groot gietstukke van assimmetriese ('axis symmetrical'\ vorms te maak. Losstukpatrone
2.9Tydens die voorbereiding van die kap met 'n volgbordpatroon, is 'n volgbord nie nodig nie. Waar Onwaar
2.1030
Q3— Section header —
3.1Wat is 'n kap en leep ('cope and drag'\? (2\
3.2Wat is die funksie van 'n styger ('riser'\ (2\
3.3Waarvoor word tapgate en blaasmonde in 'n koepeloond gebruik? (2\
3.4Noem DRIE oonde wat vir die smelt van metaal gebruik word. (3\
3.5
3.6Lys TIEN gietgebreke. (10\
3.7Waardeur word gietgate ('blow holes'\eroorsaak?
3.8Wat is uitbulting ('swells'\ en skuiwing ('shift'\ (2\
3.9Wat is koudvergieting ('cold shuts'\n warm trane ('warm tears'\ (2\
3.10Wat is vinne en afloop ('run out'\ (2\ [35] TOTAAL AFDELING A: 80 (11020532\35
Q4— Section header —
4.1'n Voldeursnee vooraansig (10\
4.2'n Buite linksaansig SONDER verborge detail (6\
4.3'n Buite boaansig MET verskuilde detail (4\ FIGUUR 1 [20] TOTAAL AFDELING B: 20 GROOTTOTAAL:20