This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1
1.10\ die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Die tipe akkommodasie wat n kamer en alle ander dienste bied, soos etes en wasgoedfasiliteite, is kampering
1.1.2Was altyd jou hande wanneer hulle vuil is anneer jy lus het om jou hande te was
1.1.3Sny en oop sere behoort anneer jy in die kombuis werk oop gelos te word om droog te word
1.1.4Spanwerk behels n fokus op individuele w er
1.1.5is nodig tydens die fermenta sieproses van wyn en bier Ba
1.1.6Die beste manier om groot hoeveelhede bevrore vleis of hoender te ontdooi, is om dit n paar uur lank op die kombuistoonbank te plaas
1.1.7an help om kruiskontaminasie te voorkom Deur
1.1.8Toegang tot n stoorkamer behoort beheer te word om te voorkom dat ongemagtigde mense toegang tot skoonmaakmiddels verkry
1.1.9Die volgende is n voorbeeld van nat afval Oorskietkos
1.1.10word gebruik om kg meel af te meet
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs Waar of Onwaar langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.2.4ombuisvullis houers moet een maal n week skoongemaak word Kaste met skoonmaakmiddels moet ten alle tye gesluit wees
1.2.5Waterpokkies kan oorgedra word deur besmette kos te eet.
1.2.6
1.2.7Spanlede werk om verskillende doelwitte te bereik
1.2.8n Span se produktiwiteit hang af van hoe doeltreffend die omgewing georganiseer is.
1.2.9ang hare moet vasgebind wees wanneer kos voorberei of bedien word
1.2.10
1.3slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\ in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
1.3.10Maak klein stortings skoon Hang aan hakies of berg met hare na bo Was dit met warm water en ontsmettingsmiddel terwy
2.1Die volgende is sommige van die redes hoekom spanne faal ee DRIE redes vir elkeen
2.1.1erksomgewing
2.1.2
2.2Noem VIER eienskappe wat van elke spanlid vereis word om te verseker dat die span doeltreffend is (4\
2.3Noem VIER kenmerke van n suksesvolle span (4\
2.4Baie spanne is onsuksesvol weens die uitdagings of probleme wat hulle ervaar Noem VIER uitdagings waarvoor spanlede te staan kan kom (4\
2.5
2.6
2.7Verduidelik ho winkeliers voorraadrotasie moet toepas (3\ [30] VRAAG30
3.1Skryf die volgende afkortings uit
3.1.1EIEU (' FIFO '\
3.1.2
3.2ee die raklewe van die volgende items:
3.2.1ou, vars afval , m aalvleis
3.2.2ou, vars tjops en biefstuk
3.2.3Gaar groot braaistuk
3.2.4Bevrore kalfsvleis en varkvleis
3.2.5
3.3Beskryf SES igi nebeginsels wat gevolg moet word om kruiskontaminasie te minimaliseer (6\
3.4Noem die voordele van herwinning (5\
3.5Gee DRIE redes hoekom vullis houers gereeld skoongemaak moet word (3\
3.6Verduidelik ho e om die volgende skoon te maak
3.6.1Verbrander (3\
3.6.2Sani ins (4\ [30] VRAAG30
4.1Afval areas kan ongesond en onaangenaam raak as dit nie korrek bestuur word nie ee VYF riglyne wat afvalbestuur behoort te volg
4.2
4.3Beskryf hoe bakkies, skottels en vorms skoongemaak word (3\
4.4Bespreek die prosedures wat gevolg moet word wanneer n personeellid geskok raak terwyl hy/sy skoonmaak (6\
4.5
4.6Noem SEWE verskillende items wat in afvalverwerker geplaas kan word (7\
5.1oem die fasiliteite wat jy kan verwag om in die volgende gasvryheids instellings te kry
5.1.1kko moda sie
5.1.2Restaurant
5.1.3Konferensie geleentheidsplekke
5.1.4lub bestuur
5.1.5
5.2Watter VIER sektore is die hoofgenereerders van inkomste in die toerismebedryf (4\
5.3oem VYF items van n sjef se uniform. (5\
5.4Bespreek die struktuur en doel van student estudiegroep as n bepaalde tipe span
5.5oem VYF bronne van voedselkontaminasie (5\
5.6ee DRIE voorbeelde van gevaarlike afval. (3\
5.7Verduidelik at met papierafval gedoen moet word wanneer die vullispers masjien wat gewoonlik gebruik word om daarvan ontslae te raak, onklaar raak. (4\