This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.6\ die ANTWOORDBOEK neer
1.1.1Die plaas die krag van die motor direk oor na die stuwer deur middel van sy rotasie
1.1.2beheer lekkasie op sentrifugale pompe Volu
1.1.3Die aan die spruitstuk gekoppel en is ontwerp om lugdruk te ontsluit en uit te laat wanneer die druk binne die tenk die veiligheidsgrens oorskry
1.1.4Die omsit n deel van die vloeistofsnelheid in vloeidruk
1.1.5Die beheer die hoeveelheid lugdruk wat uitgeskei word. beheerskakelaar regul eerder
1.1.6Die doel van die is om lug in te suig en lugdruk in die opgaartenk te forseer lughouer
1.2Noem VIER veiligheidsmaatre ls wat gevolg moet word alvorens jy die pomp vir die eerste keer kan gebruik
1.3Noem TWEE soorte rotasiepompe wat in die bedryf gebruik w rd (2\
1.4Verduidelik waarom elektriese ware van ander energiebronne ge soleer moet word. (1\
1.5Verduidelik die funksies van die tussenkoeler soos wat dit in suier kompressor gebruik word (2\
1.6Lugkompressors het verske idenheid funksies wat betref die gebruik daarvan
2.1Noem VYF algemen veiligheidspraktyke wat gevolg moet word wanneer daar met hidroulies stelsels en soortgelyke toerusting gewerk word (5\
2.2Verduidelik die funksie van die verskillende leppe wat in hidrouliese stelsels gebruik word
2.2.3Gerigte beheerkleppe Veiligheidskleppe Veranderlike vloeiklep pe (3 2\ (6\
2.3Noem VYF operasionele faktore wat die keuse tussen hidrouliese en pneumati se stelsels epaal (5\
2.4Differensieer tussen normaal toe en norma al oop klep
2.5Pneumatiese pypuitlegplanne moet vir kinkel en netheid nagegaan word Gee TWEE redes waarom daar geen kinkels die pype van pneumati
3.1Noem VIER soorte slypwiel wat gebruik kan word wanneer daar met vlakslyper gewerk word (4\
3.2Gee die rede waarom van die volgende werk op n slypw iel uitgevoer word
3.2.1Opknapping van die wiel
3.2.2Balansering van die wiel (2 1\ (2\
3.3Noem VIER stappe wat gedurende die opknapping van die slypwiel op vlakslypmasjien met n diamantopknapper gevolg moet word (4\
4.1Noem DRIE red s waarom masjienskutte op draaibankmasjiene op spesifieke manier ontwerp is (3\
4.2Dit is belangrik om die korrekte gereedskap en toerusting vir kwaliteitskontrole tydens masjinering te kies Noem enige meetinstrument wat gebruik kan word om die buitenste deursnee van die skag te meet.
4.3Lang werkstukke benodig dikwels steun in die middel, want die snygereedskap kan druk op die werkstuk plaas of dit laat buig as gevolg van die aansienlike druk king wat
4.4n Werkstuk met n deursnee van 200 mm moet op n senterdraaibank ge roteer
4.5Noem DRIE inligtingstukke wat aangeteken moet word nadat die masjinering van n werkstuk op n draaibank afgehandel
5.1As deel van n praktiese oefening moet jy twee atte in 'n reghoekige werkstuk sny. Noem VYF faktore wat jy in aanmerking moet neem om die diepte van
5.2Bereken die vereiste indeksering vir n rat wa arop 58 tande op n ru
5.3Noem VIER soorte frese wat op die freesmasjien gebruik kan word. (4\ [12] VRAAG 6: RNB FREESWERK12
6.1Om die werk gebied na ou skof skoon te maak is standaard prosedure , maar om dit die hele dag in stand te hou is nie ne t beter nie, maar ook veiliger. Noem VIER aspekte wat in aanmerking geneem moet
6.2Die snyspoed moet ooreenkomstig die materiaalspesifikasie vasgestel word Wat sal die uitwerking van die volgende wees as n besondere materiaal
6.2.1Snyspoed is te hoog
6.2.2Snyspoed is te la (2 1\ (2\
6.3n Deelprogram word met behulp van geometriese dat en tegnologiese data ontwerp Noem DRIE fases wat gevolg moet word wanneer
6.4Noem VYF stappe wat gevolge moet word wanneer jy RNB program met die hand op die RNB
6.5Bereken die diepte van die snit wat per tand vir n 30 mm deursnee SS
6.6Die volgende is n geskrewe program vir n freesmasjien om n reghoekige blok met behulp van
50.0X0 Y0 G91 G28 Z0 M30 Program terugstel
6.6.1Wat is die dimensies van die reghoekige blok?
6.6.2Verduidelik die betekenis van S1200 in die program.
6.6.3Wat is die betekenis van die N kode en T kode wat in RNB programmering gebruik word. (3
6.7Komponente word gemeet om te kontroleer of dit aan die spesifieke toleransie voldo en. Noem DRIE dele of fases waarin kwaliteitbeheer ingedeel kan word (3\