This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\n die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.10Boor Silikon Vanadium Wolfram Molibdeenstaal Legeerstaal Vlekvrye staal Nielegeerstaal Geen saamsmelting
Q2— Section header —
2.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (2.1.1
2.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1.1E7024 sweisstawe word gebruik om laekoolstofvlekvrystaal te sweis.
2.1.2E308L 16 sweisstawe word gebruik om laekoolstofvlekvrystaal te sweis.
2.1.3E6013 sweisstawe word gebruik om sagtestaal te sweis.
2.1.4E312 16 sweisstawe word vir aluminium gebruik.
2.1.5
2.2FIGUUR 1 toon 'n elektrodespesifikasienommer. Benoem elke simbool en skryf die antwoord langs die vraagnommer (2.2.1
2.2.4
2.3
2.4Noem VIER maniere waarop sweisstawe beskerm word. (4\
2.5Noem SES veiligheidsvereistes in die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid wat met sweiswerk verband hou. (6\ [25]25
Q3— Section header —
3.1FIGUUR 2 toon verskillende soorte sweislasse. Benoem elke sweisla s en skryf die antwoord langs die vraagnommer (3.1.1
3.1.5
3.2Noem VYF algemene stappe wat gevolg moet word om jou werkplek vir die oksiasetileensweisproses gereed te maak. (5\
3.3Verduidelik die funksie van die keerkleppe aan 'n gassweispyp. (3\
3.4Noem SEWE onderdele van oksiasetileengassweistoerusting. (7\ [20]20
Q4— Section header —
4.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (4.1.1
4.1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
4.1.1Polariteit is wanneer die elektrone van die negatiewe na die positiewe pool vloei.
4.1.2
4.1.3Sweismetaal is die plek waar twee metale wat gelas word, bymekaar kom.
4.1.4Gelykstroom is 'n elektriese lading wat van tyd tot tyd in die teenoorgestelde rigting vloei.
4.1.5Die booglengte is die afstand tussen die punt van die elektrode en die werkstuk.
4.1.6Die sweispoel is die sweisgebied waar die basismetaal smeltpunt bereik het en gereed is om met die vulmateriaal gemeng te word.
4.1.7Boogspanning is die stroom wat gedurende die sweisproses deur die kring vloei.
4.1.8Wisselstroom is die hoeveelheid stroom wat tussen die elektrode en die werkstuk teenwoordig is.
4.1.9'n Elektrode is 'n elektriese geleier wat 'n stroom deur 'n werkstuk gelei om twee stukke aanmekaar te las.
4.1.10
4.2
4.3
4.3.1Afskermgassilinders
4.3.2Elektrodes
4.3.3Vulstawe
4.3.4Gasspuitstukke en sweispype
4.3.5Slangsamestel (5 2\ (10\ [25]25
Q5— Section header —
5.1Noem DRIE maniere waarop 'n mens keer dat 'n warm werkstuk jou brand. (3\
5.2Noem TWEE vereistes as 'n mens sweiskabels kies. (2\
5.3
5.4Noem die fun sies van 'n elektrodedraad. (2\
5.5Bereken die stroomsterkte wat nodig is om 'n 12 mm plaat te sweis. Wenk: 0,0254 mm = 1 A (5\
5.6Noem SES inspeksiekontroles waarmee 'n mens seker maak dat 'n werkgebied aan die vereistes voldoen. (6\ [20] TOTAAL: 10020